DIE REAKSIE VAN HENRY JACKSON VAN ZIMBABWE OP DIE ONTNEMING VAN SY PLAAS EN DIE AVP SE STANDPUNT DAAROOR
Beeld 2012-04-30 22:17
Hoe reageer ’n boer wanneer daar op sy plaas beslag gelê word? Henry Jackson, ’n boer van Gweru in Zimbabwe, het die volgende boodskap gister aan vriende en familie gestuur nadat dit verlede week met hom gebeur het.
‘My plaas is gevat! Daardie frase is amper so skrikwekkend as die woord ‘kanker’. Dinsdag 24 April, terwyl ek besig was om kuilvoer te sny, het vier spoggerige voertuie my plaaswerf ingejaag en omtrent 20 mans het uitgespring, donker van woede en siedende haat.
Ek het oorgestap en vriendelik gegroet, maar net mompelende antwoorde gekry. Die leier, die grondkommissaris, het begin: ‘Jy weet dat die regering alle plaasgrond verkry het en dat jy onwettig op die plaas bly.’ ‘O,’ het ek geantwoord.
OM TE GEE
Die meeste mense wonder wat die geheim van gelukkig wees is, in die alledaagse rondom hom. Jy kan nie die vreugde wat jy aan iemand anders gee deur iets mooi aan hom te sê of te doen, beleef sonder om self daardie gelukkige gevoel te ervaar nie – vandaar die spreekwoord dat dit saliger is om te gee as om te ontvang!
Black cognitive ability. Third Rationale for Apartheid.By Mike Smith
Long before studies like “The Bell Curve” or “Race and Reason” were published, before IQ tests were invented, we whites of Africa knew the mind of the black man intimately.
Nobody had to prove anything to us. We knew the limitations of the African black and his capacity to break whatever he touches. We knew his strengths and his weaknesses. From simple, obvious and uncomplicated examples the white man drew his conclusions about black’s cognitive abilities.
The white man noticed that the blacks from South Africa never invented the wheel. Blacks never had any written languages.
MNR JOOP VAN OOIJEN: "DIS MY PLIG DIE MENSE TE WAARSKU AS HULLE HUL NIE BEKEER NIE VIR EWIG VERLOOR GAAN"
Meneer Joop van Ooijen die sedert 2009 onder vuur lag omdat hij weigerde de tekst JEZUS REDT van zijn dak te verwijderen, wordt thans weer dringend verzocht om bepaalde activiteiten te stoppen. Wat is namelijk het geval. De evangelist plakt over zogenoemde House-party affiches teksten zoals HET BLOED VAN JEZUS GODS ZOON REINIGT ONS VAN ELKE ZONDE EN SCHENKT ONS EEUWIG LEVEN.
(n.s oor daai plakkate wat sg duiwelse 'feeste' vir die jeug aankondig word die Goeie Boodskap van redding deur Jesus geplak)
GEDAGTE VIR DIE DAG: INNERLIKE LIEFDE
Hoe kan ons meer van die liefde verstaan en bekom? Paulus sê in Filippense daar is net een wyse waarop die liefde binne ons groei en meer word; dit is wanneer ons meer en meer kennis en ervaring van onderskeiding opdoen – ons leer dus om die waarheid van die leuen te onderskei, die goed van die sleg, die rein van die onrein ens; alleen dan kan die liefde binne ons meer en meer word.
DIE GESKIEDENIS IS BESIG OM ‘N GRAFIEK VAN VERSKILLE VAN “GELYKHEID” TE TREK!
Die vernietiging van die enigste moontlikheid vir die swart rasse in Suid Afrika om uit te styg bo die algemene en wêreldwye mening dat swartes nie in staat is tot die opbou en instandhouding van ʼn eerstewêreld ekonomie nie, is veroorsaak deur die NP-Regerings van Vorster, Botha en de Klerk.
Deur toe te gee aan Internasionale eise om magsdeling toe te pas in weerwil van riglyne en waarskuwings uit die geskiedenis en deur politieke leiers dat dit nie gewerk het en nie kan werk nie, in teendeel dat dit in niemand van die inheemse volkere se belang sal wees nie, is meer as ʼn eeu se beplanning en verfyning van beleid wat volke teen mekaar sou beskerm en in staat sou stel om volgens eie aard en behoefte, oor hulleself te regeer en te ontwikkel, in die doofpot gestop.
WAAROM VLUG U VAN GOD AF WEG?
JONA1:1-4
1 EN die woord van die HERE het gekom tot Jona, die seun van Amíttai, en gesê:
2 Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninevé en preek daarteen, want hulle boosheid het opgestyg voor my aangesig.
3 Maar Jona het hom klaargemaak om na Tarsis te vlug, van die aangesig van die HERE af weg; en hy het na Jafo afgegaan en ’n skip gevind wat na Tarsis sou vaar. En hy het die reisgeld daarvoor betaal en daarin geklim om saam met hulle na Tarsis te vaar, van die aangesig van die HERE af weg.
4 Maar die HERE het ’n sterk wind op die see gewerp, en toe daar ’n groot storm op die see ontstaan, het die skip gevaar geloop om skipbreuk te ly.