Met Afrikanernasionalisme verfris vorentoe, reg vir die opdraand wat nou voorlê!
Dis net die nomadiese woestynbewoner wat 'n oase na waarde skat.
Daardie oog waar hy lewe-gewende water ná die dorspad agter en die dorspad vorentoe vind.
Dis waarskynlik net die Afrikanervolk wat in hierdie, vir die Afrikaner, “wye, droewe land”, die waarde van 'n verfrissende politieke fontein sal begryp.
Dis egter nie deurdat die Afrikanervolk noodwendig onheilig verknog is aan die politiek nie, die politiek is maar deel van sy doodgewone voorbereiding vir die Suid-Afrikaanse dorspad, daardie watersak wat saam met die ander losgoed heen en weer aan die voorttrekkende volkswa oor die land se vlaktes, vasgemaak aan 'n handige plek heen en weer swaai.
Dis ook nie dat die Afrikaner noodwendig van sy politieke watersak hou nie, dit kom voort uit sy oorlewingsnood in Afrika en die wêreld.
SLOTWOORDE VAN DR. VERWOERD TYDENS SY LOSKOPDAM TOESPRAAK 
TROU AAN KERK EN TAAL
Die Afrikaner sal dan ook goed moet begryp dat om homself te handhaaf, hy getrou moet wees aan veral dit wat die wese uitmaak van sy identiteit, en dit is in ons geval ons taal en ons kerk. Saam met die taal gaan ons hele kultuurstrewe en kultuurlewe. Saam daarmee gaan ons herinnering aan ons geskiedenis, ons piëteit teenoor ons helde, teenoor ons verlede, en saam met ons geloof, die geloof ook in die toekoms van ons volk, gaan 'n getrouheid aan ons eie kerklike lewe. Ons durf nie dink aan die voortbestaan van die Afrikanerdom, in daardie sin wat ek nou daarvan praat, as ons nie bereid is om onsself op hierdie ter-reine heelhartig te gee nie.
Geskiedenisterreur teen Afrikaners.(Pieter Oosthuizen)
Alle terreurdade wat teen Afrikaners gepleeg word in die fisiese wêreld, ontstaan as gevolg van die werksaamhede van bose magte en kragte in die geesteswêreld.
En in Suid-Afrika waar bykans 90 % van die swart bevolking nog die dienste van die toordokters gebruik, is die swart massas se psiges die ideale teiken vir die bose. En uit hierdie psiges spruit terreurdade voort teen die Afrikaners.
Een van die grootste denkfoute van die Afrikaners en ook myself tot onlangs is om gebeure in die fisiese wêreld te skei van aktiwiteite in die geesteswêreld.
Ons leef in die fisiese wêreld, maar ook in die geesteswêreld tegelykertyd, maar omdat ons net die fisiese wêreld kan sien, is ons geneig om ons denke rakende ons vyand ook net tot die fisiese wêreld te beperk.
Wat van nou af in die vooruitsig is is dat die fokus van die Swartes wat openbare geweld oor gebrekkige munisipale dienste betref sal verskuif na die fisieke besetting van grond.
Jacob Zuma het die grondgryppandora tydens die ANC se beleidskonferensie uit die kis gelaat en nou is dit vasgord vir die land se Blankes ten einde 'n herhaling van Robert Mugabe se Groot Grondmahala in ons eie land te stuit.
Moet u nie laat verstrik in al die nuttelose argumentjies en geredekawel deur links joernaliste en geleerdes oor al die implikasies en versteekte implikasies van Zuma se aankondigings nie, u persoonlike hef-aan in hierdie saak lê voor.
Die tyd vir groot eise aan u en u naasbestaandes se vryheid – u veiligheid, soos u seker lankal weet, is lankal opgeoffer – het aangebreek.
Moenie glo dat die Swart menigtes gaan wag vir een of ander aankondiging deur Zuma of sy verteenwoordiger van die Parlement of die Uniegebou se trappe af nie. Wat van nou af in die vooruitsig is is dat die fokus van die Swartes wat openbare geweld oor gebrekkige munisipale dienste betref sal verskuif na die fisieke besetting van grond.
In die Britse Financial Times van 29 Junie 2012 skryf die Jood Simon Kuper dat die drie miljoen Afrikaners in Suid-Afrika meestal vergete en irrelevant is. Met akklamasie verwys hy na ‘n boek wat staan te verskyn van die Nederlander Fred de Vries en waarin die Afrikaner tans as “rigtingbedonnerd” beskou word. Op hierdie trant word voortgeborduur en kan die skrywer sy ekstase oor wat met die Afrikaner gebeur, kwalik in bedwang hou.
Die vraag is waarom hierdie Brits-Joodse haat teen ons volk, 18 jaar nadat ons volk van alle politieke mag gestroop is, steeds voortgesit word? Watter gevaar kan ‘n volk wat só verkneg is soos die Afrikanervolk, tog vir enigiemand inhou? Dit terwyl ‘n oorlog in die vorm van misdaad teen ons gevoer word, planne deurgaans gesmee en uitgevoer word om ons verder te onteien en te ontman en ‘n geestelike oorlog steeds woed om ons in ‘n skuldgevoel te laat versink?
deur Dr Tobie Muller
Jakobus 4:14: “Want hoedanig is u lewe? Dit is ‘n damp wat vir ‘n klein tydjie gesien word en daarna verdwyn.”
Die mens onderskei hom van alle ander lewendige wesens ook deur die feit, dat hy, en hy alleen, gebuk gaan onder die besef van sy kortstondigheid. Die dier is wel sterflik, net soos die mens, maar hy weet dit nie. Hy leef voort sonder die kwelling van sterwensvrees. Die engele, aan die ander kant, is selfbewuste wesens soos ons, maar hulle dra die merkteken van die ontsterflikheid. Die mens egter sien met droefheid, hoe die skaduwee van die dood op hom rus. In al die eeue moes die mensheid sy eie lyksang sing en sy eie dodemars komponeer. Daar is dan ook weinig feite, wat so baie uiting gevind het in die geskrifte van alle volke, as die kortstondigheid van die lewe.
White people are still living a Hollywood lifestyle... while the majority are still living a third world lifestyle."
Dit is betekenisvol om na die fokus van die Swart toonaangewers in die land se uitsprake te luister en die klem op hulle rigting daaruit af te lei. Terwyl Mantashe in sy gesprekke met blanke boere daarop klem lê dat die Zimbabwe model van “Grondhervorming” nie in Suid Afrika sal gebeur nie, word Lamola aangemaan oor sy opmerkings teenoor Zuma, maar nie ʼn woord gerep oor sy opmerkings dat: “the Constitution should be amended to allow land expropriation without compensation.”