1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
10003347

Besoekers aanlyn

Ons het 60 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

AFGODSKOS IN MENSE SE KELE AFGEDRUK

Trojan HorseHALAALETE AMPER VERPLIG OM TE EET VIR NIE MOSLEMS

Ons het reeds baie berig oor die afstootlike halaalprosedure en die gruwelike lyding van die arme diere, so dis nie nodig hierdie te verduidelik. Wat ons bekommerd is dat daardie snaakse ete tans in baie mense se kele word afgedruk. Hulle word amper gedwing om dit te eet. Goeie voorbeelde is skole waar geen varkvleis meer is nie maar ook tronke waar net nog afgodskos gegee word aan die gevangenes omdat die meerderheid uit Moslems bestaan wat eis hulle kry net halaal.

Wat ook gebeur het is dat mense wat werk in bv. 'n kombuis van 'n ouetehuis of verpleeginrigting 'n kursus aangebied word en aansluitend 'n Islamitiese maaltyd.
In die Nederlandse stad Leiden wat lê in die provinsie Suid Holland is, nadat so'n kursus geeindig het Moslemse etes aangebied. 'n Deelnemer het as enigste hierdie geweier. Sy het gevoel sy as Christen kan nie 'n ete eet wat aan allah geoffer is nie.
Omdat daar nie gekies kon word uit nie halaal ete het sy met 'n leë bord aan die tafel gesit en nie geeët nie. Daar was amper 41 deelnemers en hulle het almal geniet van die kos.

Deurdat baie mense nie meer kennis van God het nie kan daardie nonsens sommer plaas vind. Hulle glo mos die twak wat politiek korrektes 'dominees' en 'pastores' en 'biskoppe' hulle op die mou spel dat die afgod allah en die Here dieselfde is.

U sal nie verbaas wees dat Moslems lekker kan lag om al die onwetendheid en hulle kan die onwetendes om die bos lei deur te beweer die islam is werklik 'n godsdiens wat deur God ingestel is. Hulle is net gehoorsaam aan hul  'god' wat geeis het hul mag net halaalprodukte eet.

Net verstandige mense glo daardie leuens nie en protesteer teen die afgodskos wat naass vleis ook reeds baba ete, suiker, melk, kaas en yogurt insluit. Selfs van toiletpapier het Moslems geeis dit word verwyder omdat hulle het gesien daar staan glo die naam van allah op gedruk.

Stop ritueel slagting

Die regses is tans keelvol oor die feit dat fabrikante diep buig in die stof vir hierdie eise en dat hulle in winkels in wyke waar baie vreemdelinge woon, Marokkaanse en Turkse produkte verkoop. Hulle is moeg ivm. met die feit dat tee produsente snaakse tee name aanbied soos 'Morocco'.

'n Mevrou uit die Suid Hollandse stad Capelle aan den IJssel het toe sy tee wou koop in die winkel gevra vir die bestuurder hoekom is daar net tee met vreemde name. Hy het homself verskoon want hy het nie die antwoord geken nie.

In die 'eie'  Islamitiese winkels word al jare alleen halaal verkoop en politiek korrekes help die Moslems deur net by hulle boodskappe te haal. Die redes waarom hulle dit doen is verskillendes. Hulle doen dit omdat hulle die sakemanne wil ondersteun en dit aan die teenstanders wil wys , maar daar is ook wat meen daar is goeie kos en dit is baie goedkoop. Hulle sal ook gereëld 'n spesiale halaal restaurant of pizzeria besoek wat deur Moslems beheer word.

Dit lyk nou burgers aanvaar nie meer sondermeer dat hulle gekonfronteer word met die dwaasheid nie. Die teenstanders het vinnig gereageer want daar sou in die stad Eindhoven wat lê in die provinsie Noord-Brabant, 'n Moslemse vrou glo op 9 April aangeval wees toe sy met haar baba oor die straat geloop het. Na aanleiding van die vermeende mishandeling het Moslems nou vrees. U sal verstaan hulle kruip maklik in die slagoffer rol soos hulle gewoond is te doen. Altyd het 'n ander skuld nooit hulle nie. Hulle word 'gediskrimineer' en belemmer hul 'godsdienstige' gebruik uit te kan voer.

Die toekoms sal uitwys of die protes teen die gruwelike praktyk van die halaal slagtings nog groter sal word.Laat ons hoop daarop.....

 

 

 

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie