Reuters het ’n getuie aangehaal wat gesê het dat minstens nege gesneuwel het. Hy het gesê hy het die lyke gesien.
Daar is deur hulle wat van wat beter geweet het, in die wind gesaai en nou word die storm gemaai wat die ontplooiing van soldate uit Suid-Afrika in die buiteland betref. Die nuusagentskap Reuters berig Suid-Afrika se militêre ingryping in die Sentraal- Afrikaanse Republiek (SAR) het tragies skeefgeloop toe talle van sy soldate deur rebellemagte doodgeskiet is terwyl die rebelle gisteroggend die hoofstad Bangui oorgeneem het. Reuters het ’n getuie aangehaal wat gesê het dat minstens nege gesneuwel het. Hy het gesê hy het die lyke gesien.
Daardie kamtige “militêre kenner” wat so dikwels deur Suid-Afrikaanse verdededigingsbronne aangehaal word, ene Rõmer-Heitman, kla nou dat “niemand kon dink die operasie sou só verskriklik verkeerd loop nie”. Gaan lees maar Heitman se boeke oor die land se krygsgeskiedenis, merk op hoe hy ons behoudende Afrikaners as 'n soort vyand identifiseer en wonder nie verder oor sy wonderlike militêre insigte nie.
Nog 'n bron wat nie huiwer om die behoudende Afrikaner by implikasie as aartsvyand uit te maak nie, die Naspeskoerant Beeld, skryf vanoggend: “Sowat 600 SA soldate is sonder lugsteun in die land ontplooi wat beteken hulle is so te sê aan hul eie genade oorgelaat.” Die Beeld-verslaggewer voeg by Suid-Afrika sal waarskynlik die “groot verleentheid” moet ervaar om Frankryk te vra om hulle uit die land te help kry.
In die Eerste Wêreldoorlog het Suid Afrikaanse betrokkenheid in ander lande se oorloë op die Rebellie uitgeloop en in die Tweede Wêreldoorlog is honderde behoudende Afrikaners wat teen die oorlog gekant was geïnterneer SAW-soldate is teen 'n voormalige bondgenoot in Angola, die UNITA-magte van Jonas Savimbi, ontplooi. Savimbi is wel om die lewe gebring en sy magte verslaan, maar die verraad teen 'n bondgenoot het teen 'n prys geskied, minstens een “voormalige “hoë SAW-offisier is in daardie stryd dood. Sonder 'n amptelike oorlog en amptelike vyand het dit nie goed met die eertydse Blanke soldate van die SAW gegaan nie. Duisende beroepsoldate was sonder werk, dit waarvoor hulle opgelei is en dalk die enigste ding waartoe hulle in staat is: oorlog voer, buite die kwessie.
Van die intrapslag van die Nuwe Suid-Afrika was daar dus 'n patroon te bemerk: oud-SAW-soldate word huurlinge van elke slag in soort in die kriminele wêreld van gewapende konflik, orals in die wêreld maar veral in Afrika gestook deur die lakeie van die Geldmag, die Amerikaanse CIA. Want sien, konflik in mineraal- en olieryke streke en veral in Afrika is baie voordelig vir die Geldmag. Terwyl die regime van die piesangrepubliek sy hande vol het met afvallige militêre bendes wat oral en asof oornag opskiet, stroop die Geldmag die delfstofrykdomme vir 'n appel en 'n ei. Op hierdie patroon is gesien hoe oud-veiligheidsmaglede (SAW en SAP) in plekke soos Irak, Pakistan en Afganistan opduik, plekke wat in die vorige politieke bedeling net name vir hulle op 'n landkaart sou wees. En daar het dikwels die verskriklikste lot hulle te beurt geval; hoeveel keer moes ons mense nie al verneem hulle geliefdes is in die vreemde aan stukke geskiet in motorbomme en landmynontpoffings nie. Die huidige regime verstaan daar niks van nie en verkeer onder die waan dat jy op die reputasie van die ou Suid Afrikaanse weermag, met n klomp swartmans met wapens, Afrika kan oorneem.
Van die bedenklike motiewe vir Westerse betrokkenheid by daardie konflikte weet of verstaan hulle klaarblyklik niks; dat hulle maar veiligheidswagte vir siek Amerikaanse politici en die Geldmag is, politici soos Dick Cheney en George Bush, wat as jy hulle skielik in die nag sou wakker maak, nie sal weet of hulle politici of base van oliemaatskappye is nie.
Dit is die bedenklike agtergrond waarteen baasgrensvegters van twee dekades gelede ontplooi word, ook in die SAR. En nie net as lede van 'n sogenaamde Suid-Afrikaanse vredesmag nie. Hulle is huurlinge van die Joodse geldbase wat huursoldaatmaatskappye soos Executive Ouitcomes besit.
In Suid-Afrika verskyn daar van tyd tot tyd berigte oor die slagvaardigheid van die ANC-regime se sogenaamde veiligheidsmagte. Dis in een woord treurig hoe dit by hierdie betogende, aan die toi-toi magte, die helfte en meer met vigs besmet, gaan. Die vliegtuie staan ongediens en sonder brandstof op die vliegvelde, die duikbote lê in roes in die hawens, ons hoef u nie aan die treurmare te herinner nie.
Dis in hierdie omstandighede dat die SANW gisteraand volgens Sapa bevestig dat van sy soldate dood en gewond is, maar kon nog nie syfers verstrek nie.
“Hulle is almal geskiet. Hul voertuie is ook vernietig. Ander Suid-Afrikaanse soldate het hul lyke kom haal,” het 'n ooggetuie aan Reuters gesê.
Daar kan glo tot 40 gewondes wees, terwyl daar gistermiddag laat ook gerugte was van Suid-Afrikaanse soldate wat vermis of gevange geneem is. Twee Suid-Afrikaanse Hercules C-130-vragvliegtuie het gister na Entebbe, Uganda, vertrek. Dit sal na verwagting gebruik word om die gewondes en dooies na Suid-Afrika terug te bring. ’n Gehuurde Lear-straler met vermoedelik senior generaals is ook saam Entebbe toe.
Top-generaals van die weermag se gesamentlike operasiesentrum was gistermiddag in ’n noodvergadering in Pretoria, vermoedelik om ’n aksieplan op te stel om die situasie te probeer beredder waarin die sowat 600 Suid-Afrikaners hulle bevind.
Een groepering Suid-Afrikaners, bestaande uit valskermsoldate en spesiale magte, was voor die naweek buite die stad by ’n beheerpos op die hooftoevoerroete na die hoofstad ontplooi. Saterdagnag het die rebelle egter om dié beheerpos beweeg, wat daartoe gelei het dat die Suid-Afrikaners van die res van die magte afgesny is. Dit is dáár waar van hulle glo doodgeskiet of gevange geneem is. Die rebelle het gister op TV gesê hulle beskou die Suid-Afrikaners as huursoldate en sal hulle as sodanig behandel.
200 ekstra soldate is na verneem word Vrydagnag van die Waterkloof-lugmagbasis na Bangui gevlieg, maar hulle het blykbaar nie verder as die lughawe gekom nie. Die situasie is gister deur militêre kenners as “desperaat” beskryf. Die Suid-Afrikaners is sonder enige lugsteun in die SAR ontplooi, wat beteken hulle is aan hul eie genade oorgelaat. Net ’n enkele Mi-24-helikopter van die SAR-weermag was daar toe die duiwel die naweek losgebars het, maar die rebelle het dit gou neergeskiet. Suid-Afrika het geen helikopters daar nie.
Pres. Francois Bozize van die SAR het luidens bewerings gisteroggend saam met sy familie oor die Oubanguirivier na die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) gevlug