1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9999839

Besoekers aanlyn

Ons het 28 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

DIE MARIKANA SINDROOM WIL NIE GAAN LÊ NIE!

altMaar Zille het ook 'n ander ding in haar toespraak verlede jaar voor die FW de Klerk-stigting kwytgeraak...

Geoordeel aan die jongste berigte oor die stakingsgeweld op die Bolandse plase is die staking nog lank nie in die pylvak nie.

 

Die ANCBC rapporteer dat die polisie bekend gemaak dat hulle stakende plaaswerkers vroeg vanoggend op De Doorns in die Hexriviervallei uiteen moes jaag. 'n Polisiewoordvoerder, November Filander, sê die polisie het ongeveer drie-uur vanoggend plaaswerkers wat met 'n protesoptrede begin het, met rubberkoeëls uiteengejaag. Hy sê talle werkers is in hegtenis geneem. Filander verklaar hulle monitor die situasie. Die plaaswerkers het vroeër gesê hulle gaan voort met hul staking totdat werkgewers aan hulle R150/dag.

Hulle lone is glo nou R69/dag.

'n Sekere groep Bolandse boere, onder aanvoering van mnr. Gerhard de Kock, het reeds voor die naweek gesê hulle is bereid om loononderhandelinge te hervat. Berigte oor hierdie bereidwilligheid het in Naspers-koerante verskyn sonder vermelding van hoe groot die groep boere is en of De Kock 'n mandaat vir onderhandelinge van die meerderheid boere vir hierdie onderhandelinge ontvang het, om nie eens te verwys na die wyse hoe hierdie mandaat ontvang is nie.

Hierdie verskynsel van mense en instansies wat hul aanmatig om namens die boere te onderhandel is 'n yslike tameletjie vir die volksgesinde Afrikanerboer. Om die saak behoorlik te vertroebel is daar ook 'n verskynsel soos die sogenaamde Landbouwerkgewersorganisasie (LWO).

Waarnemers van die georganiseerde Blanke landbou in die land is van mening dat hierdie LWO bloot daargestel is as verlengstuk van die internasionale Geldmag en na die belange van wat deesdae bekend staan as agri-besigheid, om te sien. Die LWO is geskep om Joodse geldsmaggroepe soos Tiger se belange te dien, word gegis.

Die mate waarin groepe soos Tiger landbou in Wes-Kaapland, en trouens landswyd onder beheer het (groot maatskappyplase) is klaarblyklik 'n gesprekspunt onder die enkeling volksgerigte boer. Korporatiewe landbou (en let wel, nie die ou koöperasiewese soos voor wetgewing gewysig is nie), word beskou as die tot dusver gesiglose belanghebbende by die stakergeweld op die oomblik aan die gang in die Boland, stakersgeweld wat na die res van die landbousektor in die land kan uitbrei as die agrariese been van die ANC se Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) na die res van die land uitgebrei sal word.

Dat die ANC behoorlik sy tande slyp vir hierdie landbou-deel van die NDR is die naweek uitgestippel toe die ANC-hoofkierieswaaier Jacob Zuma in Durban bekend gemaak het die ANC wil nou sy grondgrypprogram voortsit sonder die beletsels van die gewillige koper/verkoper-uitgangspunt.

Wat dus agter en voor die skerms waargeneem word is dat die strydperk tussen die korporatiewe sosialiste (Die Geldmag soos Tiger) en die Afro-sosialiste (sosialiste met Pan-Afrikanisme as uitgangspunt soos Zuma), nou in aller erns getrek word, beginnende by De Doorns en ander plekke in die Boland.

Waar die gewone volksgerigte Afrikanerboer, wat die grond waarop hy landbou beoefen as deel van die Afrikaner se staat beskou, hom in hierdie stryd bevind is blykbaar 'n saak wat deur die meer behoudende TLU SA namens hierdie boer uitgemaak sal word. En ongelukkig het TLU SA in die laaste 20 jaar van sogenaamde demokrasie in die land 'n totaal onbevredigende vertoning in dié verband gelewer. Daar wag dus harde organisasiewerk vir die gewone boer op die grond om toe te sien dat sy vaderlandsregte nie vir 'n pot lensiesop verkwansel word in die turbulensie wat die landbou reeds getref en nog gaan tref nie.

In 'n vroeëre berig op die webwerf is daar na verontrustende opmerkings wat die Black Sash lid van die DA, Helen Zille oor 'n sogenaamde Operation Reclaim gemaak het verwys.

Zille se opmerkings kom voor in 'n toespraak wat sy gemaak het oor nuwe grense wat die ANC in die land wil trek en dat die ANC wil wegdoen met die bestaande nege “provinsies”. Een van die gevolge wat die ANC in die oog het is dat hulle sodoende die “Wes-Kaap” vir die ANC en sy NDR kan “reclaim”.

Dis jammer om te skryf maar waarnemings uit eie oord in verband met die ANC se ontplooiende rewolusie wil juis Zille se vrese bevestig.

Die ANC hét die magsmiddele daarvoor. Dit is nie net dit wat hulle as verteenwoordigers van die staat toekom nie – daar is ook kragtige buite-statutêre magte soos Pagad tot hul beskikking.

Pagad is 'n Moslem-magsgroep, ook bekend onder die sagter term “drukgroep”. Pagad skroom nie om van bloedige geweld gebruik te maak ten einde rewolusionêre doelwitte te bereik nie.

Pagad se posisie vra egter des te ernstiger oorweging as in gedagte gehou word dat hierdie Moslemsgroep in die besonder en Moslems in die algemeen hul in groot getalle op Bolandse dorpe soos Worcester ingegrawe het. Dit sluit Somaliërs in.

Boonop kan daar nie 'n gebrek by die Moslems wees aan veiligheidsinligting nie, sommer regstreeks afkomstig uit die lêers van die ANC-regering waar 'n Pagad-voorbok van die jaar 2000 nou die hoof van die Valke is en 'n Shaik hoof van die staat se inligtingsinsamelingspoging ten einde die staat se veiligheid te verseker.

Maar Zille het ook 'n ander ding in haar toespraak verlede jaar voor die FW de Klerk-stigting kwytgeraak...

Sy het verklaar dat sy 'n voorstander van 'n “oop samelewing” is.

In die hart van hierdie oop-samelewing-kruisvaarders word Die Geldmag gevind, daardie mense en magte agter globalisasie en die uitwissing van volkere (soos die Afrikanervolk) en volksgrense.

Mense soos George Soros, daardie gawe miljardêr-filantroop (maar eintlik maar net 'n Rothschildt-frontman), wat destyds die Dakar-gangers befonds het.

Vir Soros se ywer om “oop” - dis 'n grenslose wêreld waarin net Soros en sy soort se willekeur sal geld – samelewing daar te stel is hierdie “Open Society Foundation” geskep.

Aan die einde van hierdie berig verskyn 'n organigram oor waar Soros, sy “Open Society Foundation” en sommer ook Cyril Ramaphosa, COSATU en Naspers inpas, goedgunstiglik bekom van die Sosialiste Party van Leicester in Brittanje se webwerf.

Wie en wat George Soros is, eintlik is, word ook verduidelik.

Ook kan nie nagelaat word om 'n lys (onbevestig) van ANC-voorbokke in Die Geldmag en in Soros se “Open Society Foundation” in te sluit in 'n opvolg van hierdie artikel nie.

Daar was 'n nog 'n stukkie inligting, die vermoede is dat dit 'n verduideliking is oor waar Naspes by die Geldmag-instansie JP Morgan inpas, wat nie meer op Leicester se Sosialiste Party se webwerf bekombaar is nie.

Met daardie inligting, dit moet toegegee word, sal met veel groter oortuiging verduidelik kan word waarom Naspers-publikasies soos Beeld en Die Burger sulke treurige berigte oor Marikana geskryf het en nou weer wat betref die stakersgeweld op die Bolandse plase.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie