1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5385552

Besoekers aanlyn

Ons het 48 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Media

DIE GESIG VAN SUID AFRIKA SE MOORDENAARREGERING

Mnr. Van der Merwe (49), ’n enkellopende boer en afslaer, is drie keer geskiet voordat hy agter die bakkie aan gesleep is. Die skote het hom in die agterkop, bors en wang getref en daarna is hy vir meer as ‘n kilometer gesleep  nadat hy agter aan sy eie bakkie wat hulle gesteel het, vasgemaak is .
Op 5 April 2010 het die AVP ‘n persverklaring uitgereik waaruit ek weer aanhaal:   Onuitwisbaar, ingegriffel in die selle van my brein, die gebeurtenis in Bophuthatswana.   Drie jong Afrikanerseuns gewond deur snelgeweervuur wat hulpeloos op die grond langs hulle motor lê met ‘n klomp omstanders waarvan verskeie blank, maar niemand wat ‘n helpende hand uitsteek of water aanbied, of bloedvloei probeer stop, net niks in die vorm van bystand nie!   Dan die aanvalsgeweer sarsie van Narre.   Die rukkende liggame van die weerlose gewondes, hulle gebroke liggame in die stof van die buurland, soos rondloper honde afgemaai!

Verskyn daar ‘n tyd daarna ‘n artikel in ‘n tydskrif waarin daar met ‘n  Joodse fotograaf ‘n onderhoud was waarin hy gevra is na die hoogtepunt in sy loopbaan as fotograaf.   Sy antwoord was dat daar niks is wat hom  soveel vreugde verskaf het as die dood van daardie drie Afrikanerseuns  wat hy op film vasgelê het nie.   Dit het hom genot verskaf om hulle te sien sterf!

Dit is dieselfde soort haat wat in die CNN berig oor die moord op Eugene Terreblanche dit as sy verdiende loon bestempel.

Nie Mtetwa,  Cele of Zuma se oproepe en versekerings neem die feit weg dat daar daagliks blankes op die gruwelikste Afrika wyse deur swartes vermoor word nie.   Niks wat hulle sê verseker die blanke se veiligheidsituasie nie.  Alles wat hulle doen is daarop gerig om ons meer weerloos te maak.

Die regime se onwil om die moordtog op blankes te stop en hulle oproepe tot kalmte sodat die polisie kan voortgaan met hulle werk, staan soos twee pole teenoor mekaar  en verseker ‘n neutrale posisie waarin daar in 16 jaar niks gebeur  het om die blanke te beveilig nie!

Hierin word hulle ondersteun deur die Internasionale mening wat nie skroom om dit in die openbaar te propageer nie.

As die Afrikaner nie bereid is om sy oë op te hef na waar ons voorgeslagte se hulp vandaan gekom het nie,  Neem dan vandag kennis!   Daar is vir ons géén ander hulp nie!   Nie eenheid, nie samewerking, nie getalle, nie onderhandeling, nie ontvlugting,  géén ander hulp nie!  Soek eers die Koninkryk van God, dan sal die ander dinge vir ons bygevoeg word!  So sê die Woord van God!

Dit is dan wanneer geen wêreldmening of swartmag regering of verraad of watter ander geheime geknoei agter die skerms, die herstel van ons vryheid sal kan keer nie!

Kom laat ons dit ons erns maak!  Sigbaar in ons eie  gedrag en in die opvoeding van ons kinders

Leef soos ‘n volk in oorlog want ons is in ‘n oorlog!  Skerp u veiligheid op en sluit u geledere.

Wanneer Afrikaners begin erken dat ondersteuning van die “Nuwe”  Suid Afrika verkeerd was,  begin die klimaat waarin ons vryheid opgesluit lê! (sluit die aanhaling)

Ottosdal. – Groot en geharde mans het gister met rooi­gehuilde oë buite die hof geluister terwyl ds. Johannes Wessels en ds. Sam Modise uit die Bybel gelees en gebid het vir versoening en vrede in Suid-Afrika.

Vir wat se versoening bid hulle en watter soort vrede verwag hulle  van ongelowige en moorddadige barbare van wie die voorgangers kennelik nie die wil of die vermoë het om hulle in bedwang te hou nie?
Meer as 50 moorde sedert die moord op Eugene Terreblanche waarvan die saak steeds nie afgehandel is nie! Daarby word berig van meer as 20,429 wapens wat uit polisielede se besit verdwyn het terwyl hulle nou al vir solank as wat hulle in beheer van die politieke mag gekom het, poog om die blankes te ontwapen sodat die wreedaardige moorde op die blanke ongestoord kan voortgaan!  As daar in een polisiestasie ‘n vrou wat instap om na haar man te verneem wat lank wegbly, deur polisiemane gegryp en verkrag word terwyl ‘n ander blanke vrou vir géén aanvaarbare rede deur ‘n polisiesersant van dieselfde Kemptonparkse polisiestasie in haar motor doodgeskiet word waar sy parkeer het en veronderstel was om veilig te wees, waarvoor bid hulle?

 Die swart en onbevoegde reënboog regering wat nie eers instaat is om die openlike haatgesange van sy ondersteuners aan bande te lê nie,  moet regstreeks vir die moord en die reeks moorde op elke ander blanke verantwoordelik gehou word.  Hulle is niks anders as ’n moordregering wat ’n klad op en ’n klug maak van die moderne mensdom se beskawingsnorm!

Malema het verlede week in Kaapstad gesê indien boere die meerderheid van hul grond vrywillig afstaan, het hulle geen rede om plaasaanvalle te vrees nie.

Mnr. Paul du Plessis van die Ottosdal-boere-unie, het gister die protes by die hof gelei tydens die verskyning van drie mans in verband met die moord op ’n boer. Foto: Nicolize van der walt.

As ons as blankes ‘n reg het om te lewe, maar nie die wil en die moed openbaar om daardie reg fisies te verdedig nie, bestaan so ‘n reg slegs in ‘n lugkasteel!  As ons bid, laat ons dan bid vir versoening met God, en skuld bely oor ons versuim om Sy gebooie te gehoorsaam en nie vir horisontale versoening met ongelowige Godslasteraars sodat ons gebede darem polities “korrek” kan klink in hulle teenwoordigheid nie!

Daar is vir ons as gelowiges géén heil in hierdie reënboognasie nie!  Die AVP wil opnuut ‘n beroep doen op elke Afrikaner organisasie wat ‘n infrastruktuur het om geledere te sluit buite hierdie bestel sodat ons op die minste ‘n eenvormige struktuur en strategie in plek kan kry om onsself te beskerm teen die Volksmoord wat op ons aangelê is!  Gedenk Bloedrivier en die grondslag waarop daardie inisiatief deur ons gelowige volksleiers geloods was!

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie