1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6458136

Besoekers aanlyn

Ons het 13 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

MOORDE OP BLANKES DEUR SWART BOOSDOENERS BUITE BEHEER.

Voor plaasaanval 1Hierdie aanklag is al tot vervelens toe teen die Swart Onwettige Kommunistiese Regime van FW de Klerk gebring. Ten spyte daarvan dat die geweld onder die beheer van ‘n swart onbevoegde regime, wat boonop met elf verskillende swart volke moet rekening hou, voorspel is deur verskeie leiers uit die apartheidsera en behoudende Afrikaners na hulle, was die totale liberale gemeenskap van die wêreld oortuig dat dit onsin was.

Dit is betekenisvol dat al hierdie opskrifte hieronder uit Engelse koerante afkomstig is, hoewel sonder die perspektief van oorsaak en gevolg! Daar is onbetwisbare bewys dat niks anders as beleidsverandering in Suid Afrika ten grondslag lê van hierdie onbeheerste en barbaarse optrede wat sekerlik ook deur ons imperiale vyande voorsien is, maar ondersteun is onder die valse voorwendsel van die “euwelheid” van apartheid!

Na plaasaanvalDit wat ons vyande nie moreel sou kon regverdig nie, het hulle bereik deur die aanwending van die swartras se aard deur hom in te trek onder die valse Engelse “moraliteitskombers” van menseregte vir wie die Engelseregering nog nooit ‘n snars omgegee het nie! Daarvan kan baie volke getuig wat onder die Engelse grypsug deurgeloop het en vir wie sommige die Engelse al om verskoning gevra het.

Dit is net vir die Afrikanervolk vir wie hulle halstarrig wyer om verskoning te vra. Die Afrikanervolk wat in die lig van bestaande geskiedskrywing, waarskynlik die mees barbaarse vergrype in die Anglo Boere Oorlog van die Engelse moes verduur in menseheugenis! Die volk met wie die Engelse nog nie klaar is nie en daarom nie om verskoning kan vra nie. “Not by the means of bullets, but by other means” het Milner by die “vredesluiting” in 1902 gesê.

Met geregtigheid het hulle egter nie rekening gehou nie en ook nie met die realiteit van die bestaan van ons Skepper en Sy veragting van ongehoorsaamheid aan die riglyne uit Sy Woord nie. Terwyl die Moslems besig is om hulle oor te neem en te verdring, sal hulle dink aan hulle slimmigheid wat buite die riglyne van God’s Woord, aangelê is om ons finansieël uit ons erfenis uit te rangeer en soos tydens die vryheidsoorloë, die swartes aan te wend om ons vroue en dogters te verkrag en ons volk uit te moor.

  1. 55 PLAASAANVALLE EN 9 PLAASMOORDE IN SUID-AFRIKA-JULIE 2020
  2. WREDE ZASTRON PLAASAANVAL: AANVALLER WAS EEN VAN RAMAPHOSA SE 19000 PAROLE.
  3. DUBBEL ELANDSFONTEIN PLAASMOORD: DIE MA IS OOK ONGELUKKIG OORLEDE
  4. MISDAAD STATISTIEK (2019/20) – SUID-AFRIKA WORD AL HOE MEER GEWELDDADIG
  5. EEN NAWEEK – 9 PLAASAANVALLE , 5 PLAASMOORDE IN SUID-AFRIKA
  6. PLAASAANVAL, MAN GEHOSPITALISEER NA 2DE AANVAL IN MINDER AS 2 MAANDE, LEEUDORINGSTAD
  7. PLAASAANVAL, VROU (64) ERG AANGERAND EN GESTEEK, KROONDAL
  8. PLAASAANVALLE, EGPAAR GEHOSPITALISEER, VROU GESKIET EN SEKSUEEL AANGERAND-1 AANVALLER GEDOOD, DENDRON
  9. PLAASAANVAL, MAN VASGEBIND, FAMILIE SEKSUEEL AANGERAND, MULDERSDRIFT
  10. PLAASAANVALLE, AANVALLER VUUR VAN HEINING AF EN TREF VROU, DE DEUR
  11. PLAASMOORD EN VERKRAGTING VAN CHRISTINE ROBINSON – AANVALLER WORD GEARRESTEER NA 6 JAAR
  12. BESONDERHEDE VAN DIE SIEK EN WREDE DRIEVOUDIGE PLAASMOORD NA DIE OPPRVLAK, MAGOGONG

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie