1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6364149

Besoekers aanlyn

Ons het 68 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

PASTORALE POLITIEKE BEGELEIDING

De Klerk se broederskap met terroriste organisasies het ‘n katastrofale transformasie in Suid-Afrika se politiek laat plaasvind.

Die bedrog dat ‘n utopie sou plaasvind deur die herskrywe van die grondwet is verstandeloos. Klaas WaarseggerVolksaard kan nie getransformeer word deur papierwerk nie. Die kernbegrip van Afrikanisme is blanke haat en ‘n misplaaste logika van geregtigheid. Die parlement is vandag ‘n toonbeeld van psigotiese moraliteitsteater. Jy kan jou maklik misgis met ‘n klomp besetenis wat die Haka doen voor ‘n rugbywedstryd. Deur die swaai van ‘n beesstert moet Afrikanisme verhef word tot ‘n mistieke dimensie van aanvaarding. Jacob Zuma stel dit so: “Ons het meer regte as julle want ons is in die meerderheid” (vry vertaal)

Die Etniese suiwering van blankes in die staatsdiens het ‘n okkultiese dimensie van “duiwels uitdrywing” aangeneem. Die hoogste sport van senioriteit kan bereik word sonder meriete deur ‘n proses van BBBEE. Die voorwendesel is dat demografie in ewewig gebring moet word in ‘n land wat kwansuis aan hulle behoort. As jy aan geskiedkundige goëlery of alternatiewe geskiedenis glo het jy sekerlik ‘n tuiste in die ANC, DA (wit-swart party) of VF+ gevind.

Regering deur inspirasie van die Heilige Gees is vervang met die werking van die Heilige Vrees. Politieke opponente word dood geskiet, hulle huise word afgebrand, sommige word lewend met motorbande om hulle nek dood gebrand of met klippe dood gegooi. Geestelik gestremde pasiënte word uitgeplaas na begrafnis ondernemers soos wat gebeur het met die Episidemi gruwel skandaal. Geen enkele krimineel in die staatskapings-skandaal is tronkstraf opgelê nie. Klaarbleiklik is staatskaping ‘n onderafdeling van swart bemagtiging.

Die VF+ wat hoofsaaklik nee-stemmers was in die referendum en wat hulle besig gehou het met oorlogspraatjies het eweskielik ja-stemmers geword en sit gemaklik en oortuig in die nuwe bedeling – praat van beroeps politiesie. Hoe kan ‘n mens vertroue hê in ‘n party wat homself nie vertrou nie. Ook hulle politieke besmetting het dringende berading nodig. Hulle kan nie begryp dat die Afrikaner in ‘n vakuum geplaas is sonder enige politieke inspraak in die nuwe Suid-Afrika nie. ‘n Mens wonder somtyds of die VF+ al van die Zondo kommissie oor staatskaping gehoor het.

Die essensie van politiek is die lotsgebondenheid van ‘n volk. Dit het alles te make met vryheid, vaderland en selfregering. Die uitkoms uit hierdie dilemma kon niemand beter geformuleer het as dr. Verwoerd met die beleid van humanitêre apartheid nie. Die keuse is eenvoudig, wees baas oor jou eie toekoms of word regeer deur die A.N.C., totdat Jesus kom soos wat hulle dit veragtelik gestel het.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie