1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6252015

Besoekers aanlyn

Ons het 67 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

“YOUR’E FIRED!” DIE SKYNBAAR ONOMKEERBARE OMGEKEER IN ‘N JAPTRAP!

Gewond maar onoorwonneWat die omstandighede vir sommige Afrikaners as onomkeerbaar, of liewer onafwendbaar dikteer het, het hulle beginsels laat versaak omdat hulle geloof in die onbekende maar voorspelde voorspooksels, sterker was as in die bewese suksesvolle beginsels wat op 6 September 1966 in die parlement vermoor is.

Die mediawêreld se negatiewe kommentaar oor die ondernemings van Donald Trump in sy verkiesingskampanje, wat die onhaalbaarheid enersyds en die katastrofiese gevolge indien dit wel toegepas sou word andersyds, met oorgawe verkondig het, het klaaglik gefaal! Die doel was immers om hom daarvan te laat afsien en die kiesers teen hom gaande te maak.

Om reg te wees is egter om ‘n mag te wees, mits jy die moed het om te bly staan al moet jy alleen staan!.

Mog Pik en FW en die wat deur hulle saamgesleep is hierdie nugterheid raaksien voordat hulle gaan slaap! Ons swem reeds in die bloedbad wat hulle kwansuis sou afgeweer het met hulle “verraad terwille van oorlewing!”

Suid Afrika Eerste! Dit het nasionalistiese Afrikaners onder Genl. Hertzog verenig. Bymekaargebring wat uit innerlike oortuiging bymekaar gehoort het! Omdat bloed dikker is as water, daarom is nasionalisme ‘n bewegende mag wat mense verenig. Wanneer dit ‘n Christelik-Nasionale grondslag het, is God-Drie-Enig se riglyne die fondasie en word dit onstuitbaar in vooruitgang en prestasie, indien ‘n volk en sy leiers daaraan gehoorsaam is.

Dit beskerm, beveilig en bewaar en dit sluit vrees uit vir welke bedreiging die vyand ookal kan bedink. Dit buig nie voor getalle en wapens of bedreiging nie! Dit tree egter op teen Goddeloosheid, sigbare en moedswillige sondes in eie geledere en handhaaf wet en orde en veiligheid om ‘n leefwêreld tot stand te bring waarin elke landsburger in ’n rustige en stil lewe kan woon en werk, in alle godsvrug en waardigheid. I TIMÓTHEÜS 2: IN die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense; vir konings en almal wat hooggeplaas is, sodat ons ’n rustige en stil lewe kan lei in alle godsvrug en waardigheid. 3 Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser,

Staak die verdeeldheid en navolging van allerhande nuttelose aksies na die buiteland en selfs binnelandse oefeninge wat geen bydrae kan maak tot samehorigheid in ons stryd om weer vry te kan wees nie. Laat ons eers weer verenig op die vaste politieke beginsel van Christelike Nasionalisme sodat ons kan saamwerk soos in 1948 onder dr. Malan, adv. Hans Strydom en dr. Verwoerd.

Die AVP vermaan opnuut die VVK en die sg. Boere Afrikaner Volksraad. Neem kennis en leer uit die foute van die verlede. Die volkstaatgedagte wat uit ‘n bedenklike dampkring van denke ontstaan het, het sedert die Volkstaatraad en later die KP se beywering, niks anders tot gevolg gehad as om ons te verdeel nie. Kom laat ons eers ons volk op beginsel weer verenig kry. Hierdie land is óns land! Ongeag hoe wanhopig dit vir wie ookal mag lyk en klink, is dit ‘n geskiedkundige feit! Laat ons rondom hierdie waarheid en feitelikheid verenig en daarvandaan ons volk se geloof versterk in die dinge waarop ons hoop, maar wat ons nie nou kan sien nie!

Indien ons vir die buitewêreld iets wil sê, laat dit dan wees dat hierdie land ons land is. Dat hulle ‘n aandeel gehad het in die vernietiging daarvan en indien hulle ‘n bydrae wil maak om hulle ondeurdagte veroordeling van die Afrikanervolk se beleid en beginselstandpunte reg te stel, hulle in die openbaar kan erken dat dit ‘n fout was. Ons moet nou aanhoudend klem lê op die negatiewe effek van buitelandse inmenging op elke volk waar dit toegepas is. Die teendeel daarvan moet feur ons teëgegaan word. Ons moet aanhoudend klem lê op die onwettigheid van die regime en gevolglik die onwettigheid van hulle godlose grondwet. Ons moet aanhou en aanhou en elke volksgenoot oortuig om saam met ons klem te lê op die feit dat de Klerk nie ‘n mandaat gehad het om ‘n een-mens-een-stem verkiesing uit te roep nie! Daarmee keer ons uiteindelik die “onomkeerbare” om!

Die onderlinge twis onder die onderskeie swart etniese volke wat neerslag vind in die ANC, asook die Covid 19 se openbare bedrogvolle aanwending om mense in huisarres te plaas en daar te hou so lank as wat dit gaan neem om die beplanners daarvan se doelwitte te bereik. Dit kan dalk net die sneller word wat vir ons die geleentheid sal skep om onsself te verdedig teen die onafwendbare aanslag wat daaruit sal voortspruit.

U moet u dus geestelik daarop voorberei asook fisies paraat raak. Aanvaar dat ons in ‘n oorlog verkeer, omdat die aanslag op ons en ons land niks anders as ‘n oorlogsdaad is nie! Dat ons onder daardie omstandigheid ons land weer moet terugneem, nuwe grense moet trek indien nodig en dat dit met bloed gepaard sal gaan, moet u aanneem en daarvoor gereed wees! Die retotiek dat ons toestand onherroeplik onomkeerbaar is, is wensdenkery van ons vyande, hendsoppers, joiners, meelopers en hanskakies!

‘n Krisis in jou gewete ontstaan net wanneer jy ‘n geloofskrisis het, en dít is van die duiwel Ons Hemelse Vader het ons oor onoorkomelike versperrings gehelp in die verlede! Waak dus en bid en kry u gesindheid gereed vir ons stryd om weer vry en onafhanklik te mag wees.

'A CRISIS OF CONSCIENCE': TRUMP'S FIRING OF SALLY YATES SPARKS DEBATE ON ATTORNEY GENERAL ROLE

Youre fired'Your job is not to 'do what's right.' Your job is to enforce the law,' former Bush-era attorney general says

By Matt Kwong, CBC News Posted: Feb 01, 2017 5:00 AM ET Last Updated: Feb 01, 2017 5:00 AM ET

U.S. President Donald Trump fired acting attorney general Sally Yates after she directed the Justice Department not to defend his executive order closing U.S. borders to people from seven Muslim-majority countries. (J. David Ake/Associated Press)

About The Author

Matt Kwong Reporter: Matt Kwong is a Washington-based correspondent for CBC News. He previously reported for CBC News as an online journalist in New York and Toronto. You can follow him on Twitter at: @matt_kwong

Related Stories

The exchange in the video clip is downright prescient.

Two years ago — before U.S. President Donald Trump fired Sally Yates as acting attorney general, before Trump signed his controversial executive order on immigration, before he was even considered a remote possibility for president — a Senate confirmation grilling put Yates across the table from the man now set to take her place as the country's chief law enforcement officer.

The back-and-forth was an attempt to draw out how Yates, testifying to become deputy attorney general, viewed the obligations of heading the Justice Department.

"You have to watch out," Republican Senator Jeff Sessions of Alabama warned her. "Because people will be asking you to do things you just need to say 'No' about."

Fast-forward to 2017 and Sessions is awaiting confirmation to serve as the 84th U.S. attorney general. And Yates, an Obama administration appointee, was sacked Monday after directing her department not to defend Trump's executive order closing U.S. borders to people from seven Muslim-majority countries.

Her defiance was celebrated in progressive circles.

"Please be clear: Sally Yates was fired for honoring her oath, the Constitution and the law," tweeted David Rothkopf, the CEO and editor of Foreign Policy magazine.

Brian Fallon, a former press secretary for Democratic presidential candidate Hillary Clinton, said Yates exited the department "a hero."

The hashtag #SallyYatesAmericanHero began trending and the footage from her 2015 exchange with Sessions made the rounds, including a clip where Sessions asks Yates whether her allegiance would lie with the law or the chief executive of the country.

"Sometimes the lawyers have to tell the CEO: 'Mr. CEO, you can't do that. Don't do that. We'll get us sued. It's going to be in violation of the law. You'll regret it, please,'" he told her. "No matter how headstrong they might be. Do you feel like that's the duty of the attorney general's office?"

"Senator," she replied, "I believe that the attorney general or the deputy attorney general has the obligation to follow the law and the constitution, and to give their independent legal advice to the president."

Demonstrators hold signs during an anti-Trump travel ban protest outside Hatfield-Jackson Atlanta International Airport earlier this week. (Chris Aluka Berry/Reuters)

Yates may have kept her word, but it doesn't mean she should have kept her job, say former Republican and Democratic leaders of the Justice Department.

'What is right'

In her directive to lawyers on Monday, Yates wrote: "I am responsible for ensuring that the positions we take in court remain consistent with this institution's solemn obligation to always seek justice and stand for what is right."

Alberto Gonzales, who served as attorney general under George W. Bush between 2001 and 2005, says Yates doesn't conclude the executive order is unlawful, only that it's questionable whether it is "wise or just," and that the office must "stand for what is right."

"To do 'what is right' — no," Gonzales says. "Your job is not to do 'what is right.' Your job is to enforce the law. You might think it's a terrible idea, but that's not your job as the attorney general of the U.S."

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie