1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6404838

Besoekers aanlyn

Ons het 20 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

RAMAPHOSA SE DEKMANTEL VIR BETREDING

Onwettige betredersIn hierdie swart leier van swartes se toespraak van 30Maart 2020 is ‘n uitspraak wat meer om die lyf het as wat daarin gelees word. Hy sê: ““We are now entering a new phase in the fight against the COVID-19 pandemic. Around 10 000 field workers will be visiting homes in villages, towns and cities to screen residents for COVID-19 symptoms,” President Cyril Ramaphosa said.

In dieselfde asem sê hy , South Africans urged to stay home: President Ramaphosa reiterated his call to South African to stay at home for the next 17 days.

Waarom die risiko om tienduisend “veldwerkers” landwyd in digbewoonde gebiede, huise te laat besoek met die moontlikheid van verdere verspreiding van die “virus?” Watter beter maatreël kan daar tog wees as die “kwarantyn” waarin hy die hele land gedompel het?

Om sulke mense toe te laat naby jou persoon en erger nog in jou huis terwyl dit algemeen bekend is dat draers van die “virus” nie noodwendig opmerkbare simptome het nie. Wat is die doel dan met hierdie futiele maatreël, wat ten opsigte van die bestryding van die “pandemie”, meer kwaad as goed inhou?

Baie gevalle wat in self kwarantyn gegaan het en genees is, is reeds bekend en beklemtoon die effektiewetyd van inperking. Hierdie maatreël van Ramaphosa lyk eerder soos ‘n soort sensusopname. Met sy openlike ontkenning van die moorde deur swartes op blankes, sou dit nie vergesog wees om die afleiding te maak dat hy wil vasstel hoeveel blankes nog oor is nie.

‘n Daaglikse publikasie van moordsyfers in Suid Afrika met ‘n grafiek sedert 1994 sou dadelik die klem geplaas het op die werklike pandemie in Suid Afrika, waarvoor daar werklike oplossings bestaan wat die Afrikanervolk egter nog net nie toegepas het in die voorkoming van betreding nie.

 

GOVERNMENT ROLLS OUT MASSIVE COVID-19 TESTING DRIVE

Monday, March 30, 2020

Government will in the coming days roll out a large-scale screening, testing, tracing and a medical management programme, to manage the Coronavirus (COVID-19).

“We are now entering a new phase in the fight against the COVID-19 pandemic. Around 10 000 field workers will be visiting homes in villages, towns and cities to screen residents for COVID-19 symptoms,” President Cyril Ramaphosa said.

The President was addressing the nation on Monday for the first time since he declared the National State of Disaster to combat the pandemic. His address comes as South Africa went into a nation-wide lockdown for the first time in the history of its democracy last Thursday at midnight.

“People with symptoms will be referred to local clinics or mobile clinics for testing. People who are infected with Coronavirus, but who have no or moderate symptoms will remain in isolation at home or at a facility provided by government and those with severe symptoms will be transferred to hospitals,” the President said.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie