1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6407044

Besoekers aanlyn

Ons het 15 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

WAT IS ROMMEL EN WAT BETEKEN STATUS?

Rommelstatus 2Rommel word beskryf as nuttelose voorwerpe wat boonop deurmekaar rondlê terwyl status beskryf word as ‘n hoedanigheid waaraan bepaalde regsgevolge verbonde is. Met Moody’s wat die Lanbank nou na rommestatus afgradeer het, saamgelees met die vry algemene siening dat Suid Afrika reeds lankal na rommelstatus verval het, is dit nie moeilik om in jou geestesoog die nuttelose entiteite wat voorheen ge-ordende en goedfunksionerende strukture was waarmee landsregering vlot verloop het, se hoedanigheid waar te neem as wanbestuurde instrumente waarvan die bestuurders daarvan gevolglik strafbaar behoort te wees.

De Klerk se KulkunsAs F.W. de Klerk dan nou verklaar dat hy die lede van die parlement nie voor sy rooi Vrydag toespraak kon inlig nie omdat verassing deel van die strategie was, erken hy daarmee openlik dat hy sy mandaat van die kieserskorps onderdeur gespring het. Hy het wel die teks van sy toespraak ‘n paar dae vroeër met hulle deurgewerk , sê hy, maar ook aan hulle gesê dat hulle dit nie eers met hulle eggenotes mog bespreek nie!

‘n Duideliker aanduiding van ‘n sameswering om die Afrikanervolk te mislei, is nouliks denkbaar! As Tim du Plessis wat die artikel in Rapport van Sondag 2 Februarie 2020 geskryf het se stelling dat de Klerk met sy rooi Vrydag toespraak , man alleen : “Suid Afrika die naaste nóg gebring het aan ‘n “Nasionaal-demokratiese-revolusie”. Toe hy met een bondige toespraak die revolusie bewerk het wat die ANC al 108 jaar mee sukkel en sal bly sukkel tot hy die dag omval.” In aanmerking geneem word, is daar twee sake wat na vore kom.

Diie eerste is dat de Klerk in belang van die ANC en nie in belang van sy blanke kieserskorps, nl. Die Afrikanervolk opgetree het aan wie hy trou en verantwoording verskuldig was nie.... en

Tweedens dat die ANC wat nie in 108 jaar dit waarvoor hulle geywer het kon bereik nie, dit ook nooit vorentoe sou kon bereik het as dit nie vir de Klerk was nie! Die miskenning van sy mandaat en die onderduimse en geheime sameswerings met die vyande van die Afrikanervolk, word al duideliker namate de Klerk glo dat wat hy begin het onomkeerbaar is!

LANDBANK SE AFGRADERING tot ' ROMMELSTATUS ' –

Landbou SINK in DIEPER krisis TLU SA Januarie 28, 2020

Die afgradering van die Landbank na rommelstatus deur die kredietgraderingsagentskap Moody's se beleggers dienste is net die begin van finansiële uitdagings wat die landbou-industrie in die gesig staar vanjaar. "Dit is toenemend moeiliker om 'n positiewe ingesteldheid teenoor die toekoms van landbou in Suid-Afrika te hê," sê Mnr Louis Meintjes, President van TLU SA. "Ons boere sukkel nie net om hul koppe bo water te hou nie, weens uitdagings soos plaasveiligheid, onredelike arbeidswette, voorraadsiektes, droogte en beperkte uitvoergeleenthede weens die swak ekonomiese klimaat, maar nou is hulle gedompel in selfs meer skuld deur 'n afgradering van die Landbank wat krediet bied aan die meeste boere. " Die Landbank is sedert November 2019 in hersiening en is nou 'n kerf laer op Ba1 na die afgradering, wat dit in rommelstatus plaas. "Dit sal duurder word vir die land ...

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie