1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7445467

Besoekers aanlyn

Ons het 54 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

MET MEER AS ‘N HALF MILJOEN MOORDE SEDERT 1994 ..... NET DIE SKOLE??

Lesufi maak lykshuise van die skoleAs Panyaza Lesufi daarna verwys dat “ons” die skole in lykshuise omskep, is die “ons” waarna hy verwys uiteraard die swartmense. Dit is net húlle wat in Suid Afrika alles afbrand en moor en roof as ‘n middel tot die oplossing van wat hulle as onreg beskou, ongeag of dit reg of verkeerd is.

Met aanstigting tot moord deur hulle slagkrete wat al meer as ‘n halfmiljoen moorde opgelewer het sedert 1994, het hulle in elk geval nog niks bereik behalwe om die hele Suid Afrika in ‘n lykshuis te omskep nie en daarby ’n vervalle en verwaarloosde “lykshuis”! As dit gemeet moet word aan hoe Suid Afrika vandag daar uitsien in vergelyking met die sestigers voordat dr. Verwoerd vermoor is en die beginsel van afsonderlike ontwikkeling vanaf John Vorster ondergrawe is en deur de Klerk finaal in die ban gedoen is.

Indien die verhoogde tienerswangerskappe in skole in aanmerking geneem word kan die omskepping van skole in bordele by die “lykshuise” gevoeg word en die ministerie van Onderwys se vermoë tot bestendige en kwaliteit oderrig en opleiding, ‘n klaaglike mislukking,

Indien ons Beki Cele se “briljante” wapenvrye Suid Afrika, Waterwese, Eskom en die Lugdiens byreken, is Donald Trump se rioolputbeskrywing van die toestand in Suid Afrika ‘n hopelose onderskatting van die gemors waarin karakters soos lesufi onder die leiding van de klerk, ons land gedompel het!

Dat die afbrand van nie-blanke skole en die besluit deur die regime om hulle nie weer te herstel nie as ‘n strategie te beskou om blanke skole met swartes te oorstroom, is nie vergesog nie en waarskynlik nader aan die waarheid as wat besef word.

Dit sal goed wees indien elke blanke ouer sy kind uit hierdie skole uithaal en ons begin beplan aan alternatiewe skoling vir ons kinders!

“WE ARE TURNING OUR SCHOOLS INTO MORTUARIES

Gauteng education MEC Panyaza Lesufi on Sunday vowed to expel school staff if they were found to have been negligent in the protection of pupils.

Lesufi was speaking to the media after meeting the family of 13-year-old Keamohetswe Shaun Seboko who drowned in the hostel swimming pool at Laerskool Bekker in Magaliesburg, Gauteng.

Seboko's body was found on Wednesday, the same day Parktown Boys' High grade 8 pupil Enoch Mpianzi drowned in the Crocodile River during an orientation camp at the Nyati River and Bush lodge in the North West. Mpianzi was not wearing a life jacket when the pupils' raft on the river capsized — and his disappearance went unnoticed for 17 hours.

Lesufi bemoaned the fact that he spent “more time comforting families” than speaking to teachers. “This must come to an end.” He warned the department would take action against negligence. “Where it is staff-related negligence, the department will take action. If they need to be expelled or banned ... we will do it. It is non-negotiable,” he told broadcaster eNCA in Magaliesburg.

“We are turning our schools into mortuaries ... we must stop that.”

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie