1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6356725

Besoekers aanlyn

Ons het 62 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

SUID AFRIKA WEERLOOS?

Onderhoudsvaardigheid van SANW n krisisVolgens die minister van verdediging word die weermag aan bande gelê deur ‘n jaarlikse afwaartse aanpassing van die weermagbegroting. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, die “minister” van verdediging sê dat die afwaartse aanpassing van die verdedigingsbegroting wat noual vir ‘n hele aantal jare aan die gang is, belemmer beide Denel en die departement van vedediging dermate dat hulle nie hulle verantwoordelikhede kan nakom nie.

Samesprekings tussen finansies en verdediging rig skynbaar nie veel uit nie en daar is selfs sprake van die beletsel van vlugte van die Lugmag as gevolg van ‘n gebrek aan fondse. Die “minister” waarsku dat die totale vededigingsmeganisme tot stilstand gaan kom indien oplossings nie gevind kan word nie.

Die vraag wat ontstaan is wat doen die minister daaraan. Het sy nie die outoriteit en/of vermoë om in te gryp nie? Het sy dan nie ‘n begroting nie? Is haar maksimum vermoë die van die uitreik van waarskuwings dat die weermag op ‘n afgrond afstuur?

Waar is de Klerk en die internasionale skeppers van die “edele barbaar” se gelykwaardigheid aan die blanke dan nou? Of was dit die beplanning om hulle kwesbaar te hou? Indien so, waar is die moraliteit van gesamentlikheid en gelykheid wat apartheid moes vervang omdat dit so ongelyk was?

Die geskiedenis is besig om die skandelikste beknoeiing van die betekenis van ‘n demokrasie bloot te lê! Dit sal in die anale vasgelê wees tot beskaming van almal wat daarby betrokke was in die twintigste eeu van ons beskawing.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie