1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5799219

Besoekers aanlyn

Ons het 29 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Kongres Banier 2 2019

Afrikaner

IN AFRIKANERGELEDERE HET ONS ‘N GESEGDE ”WAAR DAAR ‘N ROKIE IS, IS DAAR ‘N VUURTJIE”

Waar daar rook is is daar vuur13 Augustus 2019

Nou gaan daar ‘n rookwolk op, wat dui op ‘n vuur, ‘n merske brand wat dreig om alles wat bedek was, oop te brand!

Met Ramaphosa se verkiesing as president was dit al duidelik dat daar ongerymdheid met die stemmery was. Die AVP se ontleding daarvan dat dit ‘n herhaling van Zuma se ontslag as adjunk “president” en dienooreenkomstig vir die Zoeloes in die algemeen ‘n politieke vernedering was en in besonder vir Zuma, is maar skepties deur die politieke meelopers van die “nuwe Suid Afrika” ontvang. Die vuur wat toe al sigbaar was maar laag gebrand het, het nou wind gekry.

CR17 se openbaring, wat uit die aard van die saak heftig teëgewerk word, werp egter ‘n kollig op die Openbare Beskermer se openbaring van ongeopenbaarde openbarings waarteen Cyril ‘n interdik aangevra het dat dit nié openbaar moes word nie.

Behalwe vir die refleksie wat dit op Ramaphosa se integriteit gaan hê,gaan dit waarskynlik ook ‘n ernstige vraagteken oor die hof se onpartydigheid laat ontstaan. Die hele stroom media gekoppelde organisasies gons behoorlik. Party om te keer en party om te be-aam. Wat egter oral uitglip is dat daar sprake van ‘n biljoen rand is wat aangewend is om te verseker dat Cyril die “president” word.

As die bewerings waar is, is dit duidelik dat Ramaphosa in iemand se diens staan en dat leuens en bedrog en nog later waarskynlik selfs moord deur die betrokke magte gebruik sal word om hom in die saal te hou. Die vraag wat ontstaan is waarom tot hierdie uiterstes gaan? Net om te verseker dat Zuma as gevolg van sy korruptiewe optrede, nie weer beheer verkry nie? Korrupsie met korrupsie te beheer?

De Klerk se hond het die bus gevang. Die bus blyk egter nou te groot te wees vir die hond om te hanteer! Met skande en skade struikel die nuwe Suid Afrika voort van die een skandaal na die ander. Elke waarskuwing, elke vermaning, elke vooruitwysing van nasionaliste van verval wat die gevolg gaan wees van wegbeweeg van Afsonderlike Ontwikkeling, dít word gelukkig nou ook feitlik daagliks openbaar as politieskundige en intelligente voorspellings in teenstelling met die wanstaltige politieke hersinskimme van die politieke randeiers wat ons land in hierdie gemors gedompel het.

Dit behoort interressant te wees om te sien hoe Ramaphosa gehelp gaan word om hierdie kadawer wat nou oppervlak toe gekom het te oorleef.

DIE SUNDAY INDEPENDENT LYS DIE VOLGENDE DONATEURS:

Who funded Cyril Ramaphosa and his CR17 campaign? According to a detailed news report carried by the Sunday Independent over the weekend, Copelyn gave out R2m to the campaign that netted almost a billion rand and that has since sparked an uproar against President Cyril Ramaphosa  as a “captured” and “prepaid president. “

Ramaphosa was boosted by a victory in court against Busisiwe Mkhwebane last week, regarding the recommended remedial action against Pravin Gordhan. However, his joy seems to have been short-lived, as some rather conspicuous names have been linked to CR17 through a Sunday Independent report. These include:

  • Nicky Oppenheimer: South Africa’s richest man, reportedly donated R10 million to the leadership bid.
  • Raymond Ackerman: The owner of Pick n Pay is said to have dropped a cool R1 million into the funding pool.
  • Maria Ramos: The ex-ABSA CEO and PIC executive allegedly gave R1 million to the campaign.
  • Johnny Copelyn: CR17 can thank the owner of the news network eNCA for a R2 million donation.
  • An anonymous donor: Apparently, one unnamed benefactor pumped R120 million into Cyril’s campaign. Yikes.
  • ABSA Nation Building put R10 million towards CR17, and two Eskom executives – one past and one present – put a combined R1.8 million into Ramaphosa leadership campaign.
  • Andre Crawford-Brunt, a board member of Sygnia, was also a big backer – he put R2 million into the kitty.

Media houses slammed following CR17 funding revelations

POLITICS / 12 AUGUST 2019, 6:32PM / STAFF REPORTER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie