1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5569869

Besoekers aanlyn

Ons het 46 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

OPGEDRA AAN AFRIKANERS SONDER ORE ......

Klaas WaarseggerSedert 1994 het daar baie dinge in S.A. verander en geeneen daarvan stem ‘n mens vrolik nie. Die verwagting dat daar ‘n einde sou kom aan geweld omdat daar nou geen rede bestaan vir onrus nie, is nou geloënstraf.   Daar word nou meer Boere vermoor as ooit tevore. Noudat die politieke mag aan die A.N.C. oorgegee is het die swart Volksopstand hand oor hand toegeneem.   Die verwagting is nou dat ‘n Gruwelike toekoms vir ons wag.   Die Euforie van 1994 het verander in ‘n nagmerrie.

De Klerk se Gabbas ly ewe skielik aan geheueverlies, onverskilligheid en ‘n gevoel van moedeloosheid.   Hulle blameer almal behalwe hulle eie verraad.

   Reeds sederd John Vorster se tyd is daar al in die geheim gejubel oor dr. Verwoerd se Moord! Hulle was nie eers bereid om die blaam aan Dimitrios Tsafendas toe te ken nie maar wel aan die Lintwurm wat in sy derms gelewe het.   Slegs as jy aan dwelms verslaaf is, mag dit vir jou reg klink.   Dr. Verwoerd word vandag uitgemaak as ‘n misdadiger en Tsafendas as ‘n held van bevryding en dit klink vir die liberalis reg. Só reg dat die misdadige terroris wat hy is, besing word as ‘n vredemaker! Die waarheid is egter dat geen enkele persoon of amptenaar van die Verwoerd era aangekla was by die “waarheids en versoeningskommissie, oftewel die Lieg en Biegkommissie nie”

Die gevolg van de Klerk se oorgawe is dat S.A. verander het in ‘n krotbuurt , smerig en geweldadig.   Geweld is vandag ‘n allerdaagse verskynsel, iets waaraan niemand meer ontkom nie.    Tussen twintig en dertigduisend moorde per jaar het die norm geword. Die swart gemeenskap word ewe swaar getref. Kontrole en beheer is by die agterdeur uit sederd die sogenaamde nuwe Suid-Afrika. Moraliteit en standverskille kan nie oorbrug word met ‘n gekoopte sertifikaat of ‘n eendag seminaar nie.   As jy aan onwaarhede glo sal jy noodwendig gruweldade pleeg!

Indien jy ore het wat kan hoor, behoort die volgende vrae dus swaar op jou gemoed te lê.

  1. 1. Waarom is eiesoortigheid in die skepping vasgelê.?
  2. 2.Is daar mense op aarde wat sonder identiteit gebore is.?
  3. 3.Is die liefde vir die eie ‘n oortreding?
  4. 4.Is daar standverskille tussen Rasse?
  5. 5.Be-invloed geloof moraliteit by die mens?
  6. 6.Is alle mense op aarde gelyk begaafd?
  7. 7.Speel kleur ‘n rol by identiteit?
  8. 8.Is alle kulture ongeag hoe boos aanvaarbaar?
  9. 9.Is Hierargie ‘n feit in die Skepping?
  10. 10.Wat is die rol van meriete in die samelewing?
  11. 11.Is dit reg dat een Volk oor ‘n ander moet regeer?
  12. 12.Is demokrasie slegs ‘n stelsel om ‘n kruisie te kan trek of gaan dit ook gepaard Met verantwoordelikheid?

Indien jy nie ore het nie, slaap rustig dapper held! Die waarheid en die werklikheid sal saggies maar nie sonder skade by jou verbyskuif.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie