1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5430185

Besoekers aanlyn

Ons het 57 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

‘N TERUGBLIK OP 2018 OP WOENSDAG 19 DESEMBER 2018 DEUR DIE LEIER VAN DIE AVP

Cyril se plan met SADie verwagtings wat die Internasionale Wêreldordedrywers probeer bewerkstellig het met die Ramaphosa aanstelling,het nog kant nog wal geraak. Die deurlopende verval, korrupsie, wanbesteding, gebrek aan beplanning,

toenemende moord en verkragting sedert 1994 het in 2018 toegeneem tenspyte van Ramaphosa!.

Die doel daarmee was ooglopend om ‘n klimaat te skep waarin die Afrikaner dermate gedemoraliseerd moes raak, dat enige verandering aanvaarbaar moes wees en die aandag afneem van die feit dat ons besig is om van ons land en alles wat daarmee saamhang, beroof te word.

 

 

Cyrel en Jacob lief vir mekaarVerder het die onmin en onderlinge onverdraagsaamheid van die swartrasse ook in 2018 toegeneem en faksies laat ontstaan wat nie bevorderlik gaan wees vir die aanvanklike saamhorigheid van die SAKP/ANC/COSATO-alliansie nie en sal kontraproduktief blyk in die 2019 verkiesing.

Daar is egter ‘n waarneembare lig wat dynserig deur die mistigheid van ons politieke klimaat begin sigbaar raak het in die laaste helfte van 2018. Hierdie skynsel het verskillende fasette met die potensiaal om tot ‘n helder en skerp deurdringende lig te ontwikkel wat die duister kan verdring tot in elke donker hoekie van ons huidige benouing.

Die eerste faset is die teenvoeter vir die hoofstroom media, die ontstaan van Sosiale media! Die effek van die media op klimaatskepping en meningsvorming was nog altyd vir die Afrikanerpolitiek, van ouds af ‘n sterkarm en waarneembaar in die skep van koerante met ‘n bepaalde beleid as grondslag vir die instandhouding van nasionalisme. Namate die geldmag egter daaroor beheer geneem het, was die ondermyning van nasionalisme die hoof oogmerk en het die kerk, die radio en beeldradio as rugsteun, Afrikanernasionalisme laat taan soos vrywel ook in die res van die wêreld.

Die erge verontregting van die Afrikaner, maar veral die Kommunistiese uitgangspunt om almal en alles wat die vermoë het om beter as hulle te kan presteer op welke terrein ookal, te vermoor en te vernietig sodat net die dienstiges oorbly, Afrikaners begin beweeg om hierdie onreg deur beeldmateriaal aan die wêreld bekend te maak. Aanvanklik het dit gelyk asof die buiteland onge-erg is en selfs vanweë die jarelange negatiewe beriggewing oor apartheid as ‘n euwele beleid, wat kwansuis ten koste van ander volkere toegepas is, van mening was dat ons Afrikaners verdien wat ons kry!

Die barbaarsheid, wreedheid en onmenslikheid van die moorde, saamgelees met die vergelykbare Afrika praktyke van korrupte, selfsugtige en onverantwoordelike landsbestuur, gerugsteun deur die instroming van volksvreemdes in Europa, het stemme van weersin en veroordeling laat begin opgaan by diegene wat ons oor baie jare veroordeel het.

Die laaste faset is die geleidelike bereidheid van blankes tot samewerking in dorpe en stede om mekaar by te staan en deel te neem aan die beskerming teen moontlike invalle van opgesweepte swart ekstremiste aan wie se verwagtings nie voldoen is nie en na wie Ramaphosa verwys as “Black anger”, waarvoor ons blankes volgens hom verantwoordelik sou wees. Indien sy leuens oor die redes daarvoor ignoreer word, is die werkliheid bloot die feit dat ons wit is en nie wil afstand doen van dit waarvoor ons hard gewerk het en regmatig bekom het nie.

Laastens is die geweldige toename in die bywoning van geloftefeeste reg oor die land, ‘n bewys van Afrikaner gewaarwording van waar ons hulp vandaan kom! Grootliks was dit tot nou toe die gebrek aan sukses en onderlinge verdeeldheid van ons volk! Ons vertroue op “prinse” in teenstelling met ons vertoue en veral geloof in dié God wat ons voorgeslagte telkens wanneer hulle tot Hom geroep het, gehoor en gehelp het. Soos toe en nog vandag, ‘n Gideon’s bende teen die Magte, die Owerhede, die Wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, en die Bose magte in die lug!

Sedert die sluipmoord op dr. Verwoerd tot nou toe, woed ‘n eensydige maar eskalerende oorlog sonder koeëls teen die Afrikanervolk! ‘n Oorlog gerugsteun deur ‘n grondwet, fiktief “demokraties,” gebaseer op die Freedom Charter,ontwerp deur die Jode met uitwissing van die Afrikanervolk as oogmerk. 2018 is die jaar waarin die duistere motiewe en bedoelde onreg in hulle toepassing, deur die lig van geregtigheid beskyn word vir almal wat kán sien en kán hoor en die betekenis daarvan begryp!

Elke vyand van ons volk wat sy mond oopmaak, bevestig dit! Alle onvermoë van de Klerk en sy NP kabinet se besettingsmag wat hulle onwettig op die Afrikanervolk afgelaai het in 1994, is mos die Afrikaner se skuld! Gewapen met dié noodsaaklike kennis gaan ons 2018 uit en 2019 tegemoet. Kom Afrikaners, laat ons die regte wapenrusting bekom vir wat vir ons voorlê, want die stryd het nie gister begin nie en gaan nie môre ophou nie. Dit is ewigdurend en kan slegs gewen word deur gesamentlik te volhard tot die einde toe!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie