1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5137923

Besoekers aanlyn

Ons het 168 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

GEVAARLIKE EN WANFUNKSIONELE STAATSHOSPITALE SE SKADE

Verval in beeldDit is duidelik dat die Reënboognasie ‘n spoor van verwoesting agter hom aansleep wat al groter gevolge van verval en agteruitgang veroorsaak.

Midde in hierdie gestruktureerde vernietiging, geskep deur die de Klerk’s, Bothas, Malan’s, Delport’s en ander kabinetslede van voor 1994 se “Nasionale Party”, waarvan die naam ‘n bekladding van die betekenis daarvan geword het, word die besitreg van elke Afrikaner in besonder, maar ook alle blankes in die algemeen, nou in gedrang gebring.

Dit begin met onteiening sonder vergoeding, gebaseer op die valsheid van die aanhoudende gepropageerde leuen van diefstal waarvoor géén substansie bestaan nie. Gepropageerde leuens waaroor die wêreld daarbuite doof en blind is en geen sprook sprak in verontwaardiging teenoor sulke openlike ongeregtigheid nie. Die naderende selfde ongeregtigheid deur die vertroeteling van multikulturalisme, wat die voorloper van getallepolitiek is wat die res van die blankedom van die wêreld bekruip, word doodgesmoor deur die “politieke korrektheid” wat die argument geword het waarmee alle ander argumente van die tafel afgevee word sonder inagneming van die onvermydelike gevolge daarvan!

Is ons verkeerd as ons vra, het die hele wêreld dan net so waansinnig geword soos die NP regering wat aandadig was aan die verwydering van dr. H.F. Verwoerd en wat daarop gevolg het? Is die mense wat in Suid Afrika nog poog om hierdie onheiligheid te probeer maak werk, dan heeltemal verstandeloos?

Quo Vadis Afrikaner? Quo Vadis??.

Dangerous dysfunctional state hospitals, thousands of patients neglected

Die Vryburger

August 7, 2018

Steve Biko hospital

Dangerous, dysfunctional state hospitals, thousands of patients neglected. Photo: Die Vryburger

More than 20 000 cases were reported where patients in state hospitals were disadvantaged due to staff negligence.

Chris Hani hospital is currently the most dangerous hospital with more than 4,200 cases in 30 months. Steve Biko hospital in Pretoria had almost 1 800 cases.

Gwen Ramakgopa, the responsible minister, acknowledged that most cases are due to negligence, inability of personnel, human failures and systems that collapse.

What is even more worrying is that training hospitals register the highest cases and this is where prospective doctors are trained. These cases often lead to civil claims against the hospitals and the state.

Read the original article in Afrikaans on Die Vryburger

South Africa Today – South Africa News

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie