1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5313531

Besoekers aanlyn

Ons het 51 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

‘N RIGLYN OP ONS PAD VORENTOE!

Moorde op ons Boere neem toeThomas Jefferson het by geleentheid gesê: ‘n Volk wat onge-erg is en tog verwag om vry te bly, verwag iets wat nog nooit was nie en ook nooit sal wees nie!

Die slag van Bloedrivier het op Sondagoggend, 16 Desember 1838, plaasgevind. Die oorsprong hiervoor was die onophoudelike aanvalle, verkragtings en moorde wat op ons blanke voorouers aangelê was terwyl die Engelse regering van die dag, waaronder die Afrikaner verkneg was, eerder aandadig as behulpsaam was!

Dit is nou 180 jaar sedert 16 Desember 1938 en die toestand wat Bloedrivier vooraf gegaan het bestaan nou weer!

Presidente Steyn en KrugerDieselfde sluheid, dieselfde barbaarsheid, dieselfde moorddadigheid dieselfde wreedheid! By die onwettige owerheid........dieselfde onge-ergdheid as die Britte oor die onreg ons aangedoen, dieselfde aandadigheid!

En by ons......dieselfde verraad, dieselfde verdeeldheid, dieselfde verwagting om vry te wees!....... Daar is egter iets wat hier bygesê moet word ! In teenstelling met ons voorsate, 'n bykans totale gebrek aan geloof tenspyte daarvan dat dit steeds dieselfde onveranderlike God is wat ons dien!

Daar is wéér ‘n oorlog teen ons aan die gang! Dit is egter huidig nog ‘n eensydige oorlog! Dit noodsaak nietemin ‘n hegter band van begrip en vertroue   in ons verskeurde en verdeelde geledere terwille van ons veiligheid en oorlewing, want diè oorlog se oogmerk is onderwerping,......so nie, etniese suiwering!!!,… begryp ons dit. Volksuitwissing!

Aan ons Volk as rigsnoer vir die toekoms van Ou President Paul Kruger:

Ons vadere se ensiklopedië was die 66 boeke van die Bybel. Hulle universiteit die praktiese wye natuur met sy waarheid en hulle Rektor, die grote Skepper self! Hulle ongeskrewe motto was: "Luister aandagtig, gelowig, vertrouend en doen"

Hulle het die opdrag van hulle tyd uitgevoer soos hulle dit begryp het. Ons het dieselfde biblioteek, skool en leermeester as in Paul Kruger se tyd! Laat ons die opdrag van ons geslag prakties uitvoer ; want,..... Elkeen wat dan na hierdie woorde van my luister en dit doen, hom sal ek vergelyk met 'n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het, leer ons uit ons Vader se Lewende Woord wat ook steeds onveranderd is.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Geloftefees 2018

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie