1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5013409

Besoekers aanlyn

Ons het 111 gaste en een lid aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

AMAZING AFRIKAANS

Dana Snyman

As dít is waartoe intellek jou laat verval, moet afrikaners maar liewer dom bly!

En veral wegbly by die Universiteit van Stellenbosch waar hierdie gees skynbaar heers!. 

AMAZING AFRIKAANS

Die skrywer Dana Snyman het hierdie briefie wat hy gekry het, met sy lesers gedeel:

Dis vir haar amazing dat party mense so ontsteld is omdat Stellenbosch nie

meer Afrikaans gaan wees nie, sê Janita, my intellektuele vriendin.

Dit was anyway inevitable, se sy. Dis tyd dat Stellenbosch 'n global

university word.

Dis nie dat sy nie Afrikaans love nie, sê  Janita. Sy love Afrikaans, sê  sy.

Afrikaans is hierdie incredibily beautiful taal met die amazingste poetry, sê

sy.

Jy kan hierdie beautifull dinge in Afrikaans sê  wat jy nie in Engels kan sê

nie, sê  sy.

So, why all the fuss? Solank ons Afrikaans praat, sal die taal survive, sê  sy

Dit blyk algemeen te wees dat die studente van Stellenbosch op hierdie verfoeilike wyse met hulle taal omgaan. Dit pas by die liberalis wie se lewens-en-wêreldbeskouing net só besmet is met invloed van buite wat  sy Afrikanerkarakter besoedel en hom of haar in opstand bring teen die bestaande orde.

Universiteite het tot ‘n groot mate agente van verandering geword waar die “wêreldgees” sterk figureer om die Christelik-Nasionale onderbou van die Afrikanerkind te erodeer!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie