1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4684838

Besoekers aanlyn

Ons het 38 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

NAAMSVERANDERING VAN STEDE EN DORPE IN PROVINSIES

Die naamsveranderings wat daarop gemik is om Afrikaners te laat aanvaar dat Suid Afrika nie meer ons land is nie, word vir u gelys met die ou bekende name van dorpe, stede, strate, damme, ens. Die bedoeling is dat ons sal ophou om die nuwe name te gebruik deur onder mekaar en oral waar ons beweeg, weer die ou name te begin gebruik. Sodoende bevestig ons ons reg en bewys ons die verwerping van die onreg wat hier plaasgevind het. Sonder opmarse of betogings of geweld, begin ons ‘n veldtog wat ons vyande nie kan keer nie en wat ‘n enorme stok in die speke van hulle paddastrategie gaan wees!

Laai die lyste af en dra en ry dit met u saam, waar u ookal gaan. Gebruik dit en ervaar die gemoedstemming van geleidelike oorwinning oor die onomkeerbaarheid vande Klerk se abdikasie sonder mandaat! Ons voorbereiding in die stryd om vryheid wat broodnodig is vir wanneer die geleentheid hom voordoen en ons samewerking gaan vra!

 

PROVINSIE GAUTENG  
Museums NUWE NAME  
Transvaal Museum → Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum  
Nedersettings    
Pretoria → Tshwane (voorgestel, nog nie deurgevoer nie, kyk ook Pretoria-Tshwanenaamverandering)  
Sophiatown → Triomf (1955) → Sophiatown[19][20] (2006)  
Doornkloof → Irene (1889) → Lyttelton (1962) → Verwoerdburg (1967) → Centurion (1994)[21]  
Kempten (1903) → Kemptonpark  
Fietas → Pageview (1943)[22]  
Lughawens  
Brodge → Brank[8] (2009) (Amptelik gelys, maar ligging onbekend - gelyste ligging is in die Atlantiese Oseaan)  
Jan Smuts-lughawe → Johannesburg- Internasionale Lughawe (1994) → O.R. Tambo Internasionale Lughawe (2006)[23][24]  
Stadions  
Centurionpark → SuperSport-park  
Ellispark-stadion → Coca-Cola-park (2008), (Maar Ellispark word baie nog gebruik)  
Milpark-stadion → Bidvest-stadion  
Soccer City → FNB-stadion  
Hospitale  
Baragwanath-hospitaal → Chris Hani Baragwanath-hospitaal (1997)  
Ga-Rankuwa Hospitaal → Dr. George Mukhari-hospitaal[25]  
Marifront Ginekologiese Hospitaal → Pretoria Ginekologiese-hospitaal[25]  
Pedimed Hospitaal → Moot Algemene-hospitaal[25]  
Pretoria Algemene Hospitaal → H.F. Verwoerd-hospitaal[26] (1967) → Pretoria-Akademiese-hospitaal[27] → Steve Biko-hospitaal (2008)[28]  
Militêre basis  
Roberts Heights (1905) → Voortrekkerhoogte (1939) → Thaba Tshwane (1998)[29]  
Strukture  
JG Strijdom-toring → Hillbrow-toring → Telkom Joburg Tower[30] (2005)  
Albert Hertzog-toring → Brixton-toring → Sentech-toring[31]  
Strate/paaie  
Johannesburg  
E.B. Cloete wisselaar → Abdullah Mohamed Omar wisselaar (2004)  
D.F. Malan rylaan → Beyers Naudé rylaan (2007)  
Hans Strijdom rylaan → Malibongwe rylaan (2007)  
Hendrik Verwoerd rylaan → Bram Fischer rylaan (2007)  
Harrow weg → Joe Slovo-rylaan (2007)  
Skougronde weg → Enoch Sontonga weg (2007)  
R24 weg → Albertina Sisulu weg (2013)  
Pretoria  
Walker-/Charlesstraat → Justice Mahomed-straat (2012)  
Proesstraat → Johannes Ramokhoase-straat (2012)  
Duncanweg → Jan Shoba-weg (2012)  
Genl. Louis Botha-rylaan → January Masilela-rylaan (2012)  
Esselenstraat → Robert Sobukwe-straat (2012)  
Vermeulenstraat → Madibastraat (2012)  
Schubartstraat → Sophie de Bruyn-straat (2012)  
Potgieterstraat → Kgosi Mampuru-straat (2012)  
Prinsloostraat → Sisulustraat (2012)  
Skinnerstraat → Nana Sita-straat (2012)  
Jacob Maré-straat → Jeff Masemola-straat (2012)  
Koningin Wilhelmina-weg → Florence Ribeiro-weg (2012)  
Van der Walt-straat → Lillian Ngoy- straat (2012)  
Andriesstraat → Thabo Sehume-straat (2012)  
DF Malan-rylaan → Eskia Mphahlele-rylaan (2012)  
Hans Strijdom-rylaan → Solomon Mahlangu-rylaan (2012)  
Mitchellstraat → Charlotte Maxeke-straat (2012)  
Schoemanstraat → Francis Baard-straat (2012)  
Zambezirylaan → Sefako Makgatho-rylaan (2012)  
Hendrik Verwoerd-rylaan → Johan Heyns-rylaan (2012)  
Beatrix/Mears/Voortrekkerstraat → Steve Biko-straat (2012)  
Kerkstraat vanaf Nelson Mandela-rylaan na die ooste → Stanza Bopape-straat (2012)  
Kerkstraat vanaf Nelson Mandela-rylaan na Kerkplein → ) Helen Joseph-straat (2012  
Kerkstraat vanaf Kerkplein na die R511 → WF Nkomo-straat (2012)  
Kerkstraat vanaf die R511 na die weste → Elias Motsoaledi-straat (2012)  
Michael Brink-weg → Nico Smith-weg (2012)  
Leah Mangope-weg → Peter Magano-weg (2012)  
Lucas Mangope-straat → Molefe Makinta-straat (2012)[34]  
Huise  
Libertas → ) Mahlamba Ndlopfu (Libertas is die Pretoriase huis van die president van Suid-Afrika  
Vermaaklikheidsbuurt/winkelsentrum  
Randburg-waterfront → Brightwater Commons  
Sandton-plein → Nelson Mandela-plein (31 Maart 2004)    
Tuine  
Witwatersrand Nasionale Botaniese Tuin → Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin  
Tronke  
Johannesburg Korrektiewe Sentrum → ? (Tender vir voorstelle is aan die gang)[12]  
Pretoria Sentraal Korrektiewe Sentrum → Kgosi Mampuru II Korrektiewe Sentrum[35]  
Leeuwkop Korrektiewe Sentrum → ? (Tender vir voorstelle is aan die gang)[12]  
PROVINSIE LIMPOPO  
STAD/DORP NUWE NAME  
Bochum Senwabarwana  
Burgersfort Koning Thulare-stad[6]  
Dendron Mogwadi  
Duiwelskloof Modjadjiskloof[7]  
Ebersnake Edludluma[8] (2005)  
Ellisras Lephalale (2002)  
Louis Trichardt Makhado (2003) → Louis Trichardt (2007)  
Makhado Dzanani[8] (2003)  
Messina Musina (2003)  
Mooiplaas Ebuhleni[8] (2009)  
Naboomspruit Mookgophong (2006)  
Nylstroom Modimolle  
Pietersburg Polokwane (2003) Polokwane (2003)  
Vredenburg Pieter Potgietersrust (1858) → Potgietersrust (1904) → Potgietersrus (1954) → Mokopane[9] (2003)  
Soekmekaar Morebeng[10]  
Vaalwater Mabatlane (2006) → Vaalwater (2007)  
Warmbad (Warmbaths) Bela-Bela  
Lughawens  
Lugmagbasis Louis Trichardt Lugmagbasis Makhado (2003) (Die stad se naam is terug verander na Louis Trichardt, maar die lugmagbasis word steeds Makhado genoem.)  
Pietersburg-lughawe Polokwane Internasionale Lughawe  
Riviere  
Bloedrivier → Mulaudzi (voorgestel)  
Brandboontjiesrivier → Mosukudtzi (voorgestel)  
Dwarsrivier → Mononono (voorgestel)  
Houtrivier → Mogwadi (voorgestel)  
Koedoesrivier → Modketzi (voorgestel)  
Olifantsrivier → Lepelle (voorgestel)  
Strate  
Nylstroom (Modimolle)[11]  
Kerkstraat → Chief Albert Luthuli-straat  
Tamsen-straat → Chris Hani-straat  
Collins-straat → Elias Motsoaledi-straat  
Paul Kruger-straat → Ahmed Kathadra-straat  
Stadions    
Pietersburg-stadion → Polokwane-stadion (voorgestel)  
Tronke  
Nylstroom Korrektiewe Sentrum → ?(Tender vir voorstelle is aan die gang)[12]  
Damme  
Houtrivierdam → Mogwadidam  
PROVINSIE MPUMALANGA[13]  
Nedersettings[14]  
Ackerville → Thomas Mahlanguville (voorgestel)  
Almansdrift → Mbhongo  
Athurstone → Buyisonto[8] (2008)  
Badplaas → eManzana[15][8] (2009)  
Belfast → eMakhazeni[15][8] (2009)  
Boesmanskraal → Empangeleni (voorgestel)  
Boesmanspruit → Waterval (voorgestel)  
Buffelshoek → Bolla Tau[8] (2008)  
Diepgezet → Dibaba[8] (2006)  
Dingledayle → Chochocho[8] (2008)  
Edinburgh → Akani[8] (2005)  
Eerstehoek → Ekulindeni (voorgestel)  
Enkeldoorn → Loratong[15] (voorgestel)  
Ga-Maria → Ditlhokwe[8] (2009)  
Goederede → Bhundu[8] (2009)  
Hectorspruit → Emjejane[8] (2005)  
Jeppe's Reef → Embhojeni[8] (2003)  
Kafferskraal → Ezimbuthumeni (voorgestel)  
Kafferskraalkop → Endlulamithini (voorgestel)  
Kriel → Kwanala (voorgestel)  
kwaMambuka Village → eMambuka Village[8] (2009)  
Louis' Creek → Ekhandizwe[8] (2006)  
Lydenburg → Mashishing (2006)  
Machadodorp → eNtokozweni[15] (2009)  
Malelane → Malalane (2007)  
McHattiesburg → Balfour (1905)  
Nasareth → Middelburg (1872)  
Nelspruit → ) Mbombela[15][16] (Oktober 2009  
Paayzypan → Ditlhagane[8] (2004)  
Pankop → Masobye[15] (voorgestel)  
Piet Retief → emKhondo[17] (29 Januarie 2010)  
Roburnia → Amsterdam (1866)  
Schoemansdal → Kamatsamo (2005)  
Skilpadfontein → Marapyane  
Standerton → Sakhile (voorgestel)  
Steynsdorp → eMlondozi[15] (voorgestel)  
Tweefontein → Phumula  
Vaalbank → Libangeni (voorgestel, nog nie deurgevoer nie)  
Vlaklaagte No. 2 → Buhlebesizwe[8] (2006)  
Witbank → eMalahleni[8] (2006)  
Waterval Boven → Emgwenya[15][8] (2009)  
Wolwekraal → Borolo[15][8] (2009)  
Berge[wysig | wysig bron]  
Dikgwale → Digwale[8] (2004)  
Riviere  
Blyderivier → Motlatsi  
Slabhojet → Mhlambanyatsi-rivier|Mhlambanyatsi  
Truer → Sefogane  
Krokodilrivier → Umgwenya (voorgestel)  
Louis' Creek → Ekhandizwe (voorgestel)  
Damme  
Renosterkopdam → Mkhombodam[18]  
Vyeboomdam → Shelangubodam  
Tronke  
Barberton Korrektiewe Sentrum→ ] ?(Tender vir voorstelle is aan die gang)[12  
PROVINSIE NOORDWES  
 
Nedersettings  
Coetzee-Rust → Zeerust  
Hartbeesfontein/Hartebeesfontien → Lethabong (voorgestel)*  
Jakkalsdraai → Dipodi[8] (2009)  
Mafeking → Mafikeng[65] → Mahikeng (2010)[66]  
Potchefstroom → Tlokwe[67] (voorgestel, nog nie deurgevoer nie)  
Schoemansville → Hartbeespoort  
Treurfontein → Coligny (1923)  
Stadions  
Sedgarspark/Noordwes-krieketstadion → Senwespark  
Strate  
Potchefstroom  
Bothastraat → Chris Hani-rylaan  
Curlewisstraat → Ikagengweg  
Gouwsstraat → Sol Plaatje-laan  
Greylingstraat → OR Tambo-weg  
Kerkstraat → Walter Sisulu-laan  
Krugerstraat → Beyers Naudé-laan  
Lombardstraat → James Moroka-laan  
Mooirivierrylaan → Govan Mbeki-rylaan  
Pietersenstraat → Promosaweg  
Poortman-, Potgieter- en Holtzhausenstrate → Nelson Mandela-rylaan  
Stasieweg → Piet Bosman-straat  
Tomstraat → Steve Biko-laan  
Van der Hoff-weg → Thabo Mbeki-rylaan  
Van Riebeeckstraat → Peter Mokaba-laan  
Von Wiellighstraat → Albert Luthuli-rylaan  
Geboue  
Potchefstroom  
Die Andries Hendrik Potgieter Banketsale → Die Madiba Banketsale  
PROVINSIE VRYSTAAT  
Nedersettings  
Bloemfontein → Mangaung of Thabure[37] (voorgestel, nog nie deurgevoer nie)  
Clocolan → Hlohloloane/Hlohlolwane (voorgestel)  
Ficksburg → Joalabeholo (voorgestel)  
Fouriesburg → Fothane (voorgestel)  
Harrismith → Mengkhoaneng of Intabazwe[38](voorgestel)  
Kroonstad → Maokeng[39][40][41] (voorgestel)  
Ladybrand → Mabolela (voorgestel)  
Odendaalsrus → Mahobe[40][41] (voorgestel)  
Petrus Steyn → Mamafubedu[40][41] (voorgestel)  
Philippolis → Adam Kok[42] (voorgestel)  
Senekal → Kuretlele (voorgestel)  
Singer's Post → Amsterdam → Reitz  
Ventersburgweg → Hennenman Stasie (1927) → Hennenman  
Vergenoeg → Phomolong  
Witsieshoek → Phuthaditjhaba  
Lughawens  
JBM Hertzog lughawe → Bloemfontein Internasionale Lughawe → Bram Fischer Internasionale Lughawe[40][41] (sedert 13 Desember 2012)  
Stadions  
Vrystaatstadion → Vodacompark → Vrystaatstadion  
Springbokpark → Goodyear-park → OUTsurance-ovaal  
Hospitale en Gemeenskapsgesondheidsentrums  
Bethlehem Hospitaal → Dihlabeng Hospitaal[43]  
Bothaville Hospitaal → Nala Hospitaal[43]  
Clocolan Hospitaal → John Daniel Newsberry-hospitaal[43]  
Ficksburg Hospitaal → Phuthuloha Hospitaal[43]  
Frankfort Hospitaal → Mafube Hospitaal[43]  
Goldfields-hospitaal → Bongani Hospitaal[43]  
Harrismith Hospitaal → Thebe Hospitaal[43]  
Heilbron Hospitaal → Tokollo Hospitaal[43]  
Hoopstad Hospitaal → Mohau Hospitaal[43]  
Jagersfontein Hospitaal → Diamant-hospitaal[43]  
Kroonstad GGS → Lesedi GGS  
Ladybrand Hospitaal → Mantsopa Hospitaal[43]  
Manapo Hospitaal → Mofumahadi Manapo Mopeli-hospitaal[43]  
Marquard GGS → Mamello GGS[43]  
Moroka Hospitaal → Dr. J.S. Moroka-hospitaal[43]  
Odendaalsrus Hospitaal → ] Thusanong Hospitaal[43  
Oranje-hospitaal → Vrystaat Psigiatriese Kompleks[43]  
Petrusburg GGS → Bophelong GGS[43]  
Reitz Hospitaal → ] Nketoana Hospitaal[43  
Sasolburg Hospitaal → Metsimaholo Hospitaal[43]  
Senekal Hospitaal → Itemoheng Hospitaal[43]  
Smithfield Hospitaal → Stoffel Coetzee-hospitaal[43]  
Trompsburg Hospitaal → Albert Nzula-hospitaal[41] (voorgestel)  
Universitas Hospitaal → Albertina Sisulu Akademiese Hospitaal[41] (voorgestel)  
Ventersburg GGS → Hope-GGS[43]  
Virginia Hospitaal → Katleho Hospitaal[43]  
Vrede Hospitaal → Phumelela Hospitaal[43]  
Vredefort GGS → Kananelo GGS[43]  
Zastron Hospitaal → Embekweni Hospitaal[43]  
Strukture    
Lebohang-gebou → Caleb Motshabi-gebou[40] (voorgestel)  
Chris De Wet-gebou → Gabriel Dichabe-gebou  
Strate/paaie  
Bloemfontein  
Voortrekkerstraat → Nelson Mandela-rylaan (2001)  
Maitlandstraat → Charlotte Maxekestraat[40] (2012)  
Paul Kruger-straat → OR Tambostraat (2012)  
Eeufeesweg → Kenneth Kaundaweg[40] (2012)  
Botshabelo-hoofweg → Jazzman Mokgothu-hoofweg[44] (2012)  
Andries Pretorius-straat → Raymond Mlabastraat (2012)  
Bankovs-boulevard → Elias Motsoaledistraat (2012)  
Haldon Weg → Walter Sisulu Weg (2012)  
Curie Rylaan → Govan Mbeki-rylaan (2012)  
N8-rystrook(al die pad tot in Kimberley)→ Koning Moshoehoe Ontwikkelingsrygang[40] (voorgestel)  
Riviere  
Oranjerivier → Garieprivier (voorgestel)  
Sandrivier → Tikoerivier (voorgestel)  
Vetrivier → Tikoanerivier (voorgestel)  
Damme    
Hendrik Verwoerddam → Gariepdam (die dam grens ook aan die Oos-Kaap)  
P.K. le Rouxdam → Vanderkloofdam (die dam grens ook aan die Noord-Kaap)  
Saulspoortdam → Sol Plaatjedam  
Tronke    
Kroonstad Korrektiewe Sentrum→ ?(Tender vir voorstelle is aan die gang)[12]  
PROVINSIE NOORDWES  
 
Nedersettings  
Coetzee-Rust → Zeerust  
Hartbeesfontein/Hartebeesfontien → Lethabong (voorgestel)*  
Jakkalsdraai → Dipodi[8] (2009)  
Mafeking → Mafikeng[65] → Mahikeng (2010)[66]  
Potchefstroom → Tlokwe[67] (voorgestel, nog nie deurgevoer nie)  
Schoemansville → Hartbeespoort  
Treurfontein → Coligny (1923)  
Stadions  
Sedgarspark/Noordwes-krieketstadion → Senwespark  
Strate  
Potchefstroom  
Bothastraat → Chris Hani-rylaan  
Curlewisstraat → Ikagengweg  
Gouwsstraat → Sol Plaatje-laan  
Greylingstraat → OR Tambo-weg  
Kerkstraat → Walter Sisulu-laan  
Krugerstraat → Beyers Naudé-laan  
Lombardstraat → James Moroka-laan  
Mooirivierrylaan → Govan Mbeki-rylaan  
Pietersenstraat → Promosaweg  
Poortman-, Potgieter- en Holtzhausenstrate → Nelson Mandela-rylaan  
Stasieweg → Piet Bosman-straat  
Tomstraat → Steve Biko-laan  
Van der Hoff-weg → Thabo Mbeki-rylaan  
Van Riebeeckstraat → Peter Mokaba-laan  
Von Wiellighstraat → Albert Luthuli-rylaan  
Geboue  
Potchefstroom  
Die Andries Hendrik Potgieter Banketsale → Die Madiba Banketsale  
PROVINSIE KWAZULU-NATAL  
 
Nedersettings  
Amanzimtoti → aManzamtoti of eManzamtoti (voorgestel)  
Congella → KwaKhangela (voorgestel)  
Devonport → Scottburgh  
Gingindlovu → KwaGingindlovu (voorgestel)  
Ladysmith → Emnambithi-Ladysmith (voorgestel)  
Mandini → eMandeni (voorgestel)  
Matshamnyama → eMatshamnyama[8] (2006)  
Mboloba → eMboloba[8] (2006)  
Mbongitwini → eZimbokodweni (voorgestel)  
Mkhwakhweni → eMkhwakhweni[8] (2006)  
Mkuze → eMkuze (voorgestel)  
Mlalaas → eMlalazi[8] (2009)  
Mooi River Drift → Weston (1886) → Lawrenceville → Mooirivier/Mooi River (1921)  
Mtunzini → eMthunzini (voorgestel)  
North Barrow → Ilfracombe  
Port Natal → d'Urban → Durban → eThekwini of KwaKhangela[58] (voorgestel)  
Stanger → KwaDukuza[59] (2006)  
Steynsdorp → eMlondozi[8] (2009)  
South Barrow → Umkomaas → uMkhomazi (voorgestel)  
Stuartstown → Ixopo  
Tongaat → uThongathi (voorgestel)  
uMgeni → uMngeni (voorgestel)  
Umhlanga → uMhlanga (voorgestel)  
Umzinto → eMuziwezinto (voorgestel)  
Lughawens  
Louis Botha-lughawe → Durban- Internasionale Lughawe (1994/95) → Koning Shaka Internasionale Lughawe , KSIA/KSIL (2009/10, Koning Shaka-lughawe is 'n lughawe wat in 2010 voltooi is.)  
Sir Theopulius Shepston-lughawe → Pietermaritzburg-lughawe  
Spoorlyne  
Golela → eGolela[8] (2006)  
Strate  
Durban[60][61]  
Argyleweg → Sandile Thusi-weg  
Essenwoodweg → Dlaminiweg  
Marriottweg → Gladys Mazibuko-weg  
Pointweg → Mahatma Ghandiweg (2007)  
Stangerstraat → Stalwart Simelane-straat  
St Andrews-straat → Diakonia-rylaan  
Stadions  
Kings Park-sokkerstadion → Moses Mabidha-stadion (2006)  
Riviere  
Mhlanganisi → eMhlanganweni[8] (2006)  
Tugela → uThukela (voorgestel)  
Damme  
Chelmsforddam → Ntshingwayodam[62][63] (2000)  
Tronke  
Durban Westville Korrektiewe Sentrum → ?(Tender vir voorstelle is aan die gang)[12]  
Pietermaritzburg Korrektiewe Sentrum → ?(Tender vir voorstelle is aan die gang)[12]  
Natuurreservate  
Groter St. Lucia-Vleilandpark → iSimangaliso-vleilandpark[64]  
PROVINSIE NOORDKAAP  
 
Nedersettings  
Grootfontein → Campbell (1813)  
Harmsfontein → Carnarvon (1874)  
Hebron → Windsorton  
Klip Drift → Parkerton → Barkly-Wes → Nieuw Boshof → Barkly-Wes  
New Rush → Kimberley (1873)  
Prieschap → Prieska  
Springbokfontein → Springbok  
Victoria → Victoria-Wes (1855)  
Amandelboom → Williston (1883)[100]  
Strate  
Upington[101]  
Lemoenweg (van die ingang van Keimoes se kant af, oor Le Rouxstraat en Malherbestraat tot waar dit die N14 bereik) → Dr. Nelson Mandelarylaan  
Ou Keimoesweg (deur Hillstraat tot in Schöderstraat tot by Absa-bank) → Upington26-laan (Voorgestel)  
Swartmodderweg → Anton Lubowski-straat (Voorgestel)  
Rondomstraat → Aubrey Beukesstraat (Voorgestel)  
Damme  
P.K. le Roux Dam → Vanderkloofdam (die dam grens ook aan die Vrystaat)  
     
PROVINSIE OOS-KAAP  
 
Nedersettings  
Bisho → Bhisho[46] (2004)  
Butterworth → Gcuwa  
Cala → Kala  
Cintsa → Chintsa[47] (2004)  
Elliot → Khowa[48](2016)  
Engcobo → Ngcobo[49] (2004)  
Grahamstown/Grahamstad → Rhini/iRhini (voorgestel)[50]  
Gulu → Gxulu (voorgestel)  
Haga Haga → Haka Haka (voorgestel)  
Idutywa → Dutywa[51] (2004)  
Kentane → Centane[52] (2004)  
King William's Town → Qonce (voorgestel, nog nie deurgevoer nie)  
Lady Frere → Cacadu[48](2016)  
Lovedale → Alice → Dike (voorgestel)  
Maraisburg → Hofmeyr (1911)  
Mount Ayliff → eMaXesibeni[48](2016)  
Mount Frere → KwaBhaca[48](2016)  
Nahoon → Nxarhuni (voorgestel)  
Nqanqaru Drift → Maclear (1882)  
Port Elizabeth → eBhayi / Nelson Mandelabaai[53][54] (voorgestel, nog nie deurgevoer nie)  
Port Frances → Port Alfred[55]  
Port Rex → Oos-Londen → eMonti, Monti of Gompo (voorgestel, nog nie deurgevoer nie)  
Rossville → Rhodes  
Queensdale → Ezibeleni (voor 1994)  
Queenstown → Komani of Nonesi (voorgestel) → Komani[48](2016)  
Somerset → Somerset-Oos (1855)  
Umtata → Mthatha[56] (2004)  
Stadions  
Boet Erasmus-stadion → Oostelike Provinsie-rugbyvoetbalstadion  
Lughawens  
Ben Shoeman-lughawe → Oos-Londen-lughawe  
H.F. Verwoerd-lughawe → Port Elizabeth-lughawe  
Riviere    
Bongolo → Bonkolo[8] (2005)  
Wit-Kei → Cacadurivier[8] (2005)  
Cefane → Chefana[8] (2005)  
Damme  
Hendrik Verwoerddam → Gariepdam (die dam grens ook aan die Vrystaat)  
Paul Sauerdam → Kougadam (1995)  
Vanryneveld's Pasdam → Nqwebadam  
Ncoradam → Ncorhadam  
Tronke  
St. Albans Korrektiewe Sentrum→ ?(Tender vir voorstelle is aan die gang)[12]  
Oos-Londen Korrektiewe Sentrum→ ? (Tender vir voorstelle is aan die gang)[12]  
Brûe  
John Vorster Brug → Steve Biko Brug[57]  
Pleine  
Queenstown  
Die heksagoon → Chris Hani-heksagoon (2011)  
PROVINSIE WES-KAAP  
 
Nedersettings  
Aguada de São Brás → Mosselbaai (1601) → Aliwal-Suid (1846) → Mosselbaai  
Albertsburg → Prins Albert (1845)  
Bahia Formosa → Plettenbergbaai (1779)  
Beaufort → Beaufort-Wes (1869)  
Buffelsrivier → Nassau → Laingsburg  
Driekoppen → Mowbray  
George Town → George → Outeniqua[68] (voorgestel)  
Hermanuspietersfontein → Hermanus  
Kaapstad → //Hui !Gaeb[69] (voorgestel)  
Olifantshoek → Franschhoek  
Pampoenkraal → Durbanville  
Papendorp → Woodstock  
Piquetberg → Piketberg  
Roodewal → Ashton (1887)  
Twisfontein → Vredenburg  
Waenhuiskrans → Arniston (1815)  
Xairu → Zuurbraak → Suurbraak (1961)[70]  
Strate  
Stad Kaapstad[71]  
Helen Suzman Boulevard (naamsverandering in November 2011)  
Kaapstad  
Oostelike Boulevard → Nelson Mandela-boulevard[72]  
Tafelbaai-boulevard → FW de Klerk-boulevard[73]  
Coen Steytlerlaan → Walter Sisulu-laan[74]  
Groenpunt  
Westelike Boulevard → Helen Suzman-boulevard[75]  
Bellville  
Hendrik Verwoerdrylaan → Beyers Naudérylaan[76]  
Parklands (Flamingovlei)  
Harrierstraat → Bloukraanstraat[77]  
Lansdowne  
Lansdowneweg vanaf Wetton- na Turfhallweg → bly Lansdowneweg[78]  
Lansdowneweg vanaf Turfhall- na Palmyraweg → Imam Haron-weg[79]  
Lansdowneweg vanaf Wetton- na Swartklipweg → Govan Mbeki-rylaan[80]  
Lansdowneweg vanaf Swartklip- na Baden Powell-weg → Jeff Masemola-rylaan[81]  
Parow  
Modderdamweg → Robert Sobukwe-weg[82]  
Gugulethu  
NY1 → Steve Bikorylaan[83]  
Voetbrûe  
Langa/Bonteheuwe  
Die naamlose voetbrug tussen Langa en Bonteheuwe → Bonte-Langa-voetbrug [84]  
Nelson Mandela-boulevard (N2)  
Naamlose voetbrug → Father John Oliver-voetbrug[85]  
Naamlose voetbrug → Father Basil van Rensburg-voetbrug[86]  
Naamlose voetbrug → Taliep Pietersen-voetbrug[87]  
Naamlose voetbrug → Tuan Guru-voetbrug[88]  
Naamlose voetbrug → Dawid Kruiper-voetbrug[89]  
Naamlose voetbrug → |a!kunta-voetbrug[90]  
Rhodesrylaan (M3)  
Naamlose voetbrug → Ingrid Jonker-voetbrug[91]  
Lughawens  
P.W. Botha-lughawe → George-lughawe (1994/95)  
D.F. Malan-lughawe → Kaapstad Internasionale Lughawe[92] (1994/95)  
Teater Sentrums  
Nico Malan Teater Sentrum → Artscape Teater Sentrum (2001) [93]  
Burgersentrums  
Wynberg  
Wittebome-burgersentrum → Wynberg-burgersentrum[94]  
Athlone  
Athlone-burgersentrum → Coline Williams-burgersentrum[95]  
Eilande  
Eyland Cornelia → Robbeneiland[96]  
Riviere  
Fleuve Large → Breederivier[97]  
Tronke  
Pollsmoor Korrektiewe Sentrum → ? (Tender vir voorstelle is aan die gang)[12]  
Victor Verster-gevangenis → Drakenstein-gevangenis[98]  
Damme  
Hotnotsdrif → Grootfonteindrif  
Natuurreservate  
Kaapse Skiereiland Nasionale Park → Tafelberg Nasionale Park (2004)[99]  
     

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie