1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7449471

Besoekers aanlyn

Ons het 70 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

ONS HERDENK VANDAG EEN VAN DIE BESTE AFRIKANERLEIERS NA DR. VERWOERD

Jaap MaraisDaar was al baie gesê dat hy die beste Eerste Minister was wat Suid Afrika nooit gehad het nie. Wat onteenseglik waar is in terugskouing, is dat as die Afrikanervolk na Jaap Marais wou luister, ons nie vandag in hierdie benouing sou verkeer het nie. Die menigte geskrifte wat hy nagelaat het, getuig vandag nog daarvan en sal nog tot diep in die geskiedenis weerklink!

Sy politiek was beginselvas, sy integriteit onkreukbaar en sy politieke leiding koersvas. Insig en moed het by hom nie ontbreek nie. Die AVP het die gouedraad van Nasionalisme wat Jaap Marais opgetel het toe John Vorster dit minagtend in 1968 neergesmyt het, in 2008 weer opgetel waar die HNP dit, na mnr. Willie Marais se dood laat val het, en ons sal dit voortdra en oordra aan die nageslag sodat dit, so die Here wil, nooit verlore sal gaan nie.

Danie Varkevisser

 

AVP Leier.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie