1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4592942

Besoekers aanlyn

Ons het 63 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

VERSET TEEN PLAASMOORDE RAAK ‘N SENSITIEWE SNAAR!

Mao Sedong communistDie politiekgedrewe volksmoord op die blanke in Suid Afrika, maar grootliks gerig op die boere volgens die werkswyse van die Kommuniste soos bv. in China, moes na die optog van 30 Oktober 2017, vinnig deur die kommunistiese regime uit die politieke arena gehaal word!

"I hope beyond this march we will be calling its leaders to meet. We are saying to them let us not politicise this matter." (Minister of Agriculture‚ Forestry and Fisheries Senzeni Zokwana)

Sedert 1994, tenspyte van herhaalde vertoë, is dit diie eerste aanduiding dat die regime aandui dat hulle met die optog se leiers wil praat. Dit sal interressant wees om te sien met wie hulle in gesprek wil gaan.

As daar in aanmerking geneem word dat daar telkens wanneer die Afrikaner gesamentlike weerstand begin demonstreer, daar ‘n opvangsorganisasie na vore kom wat die weerstand moet bestuur om ten alle koste te verhoed dat die hele volk begin saamwerk aan verset en sodoende die beplande volledige onderwerping van ons volk tot ‘n einde bring, dit reeds ‘n plan B is.

As die organisasie hulle daarvan weerhou om na ons as ‘n volk te verwys, nie praat van ons vryheid nie, wyer om in die openbaar te sê dat hierdie land óns land is en derhalwe wil saamwerk met die illegitieme regime om die huidige bestel te maak werk, moet u weet dat dit ‘n verlengstuk is van die F.W. de Klerk/Broederbond, Toekomsgesprek, Volksbond, hensopper, Joineralliansie, wat met ons volk oppad is! ‘n “Weerstand” wat al die elemente van sukses besit maar in die sand in bestuur moet word om die vryheid van ons volk te verhoed!

Enige gesprek met hierdie regime wat met genoegdoening reeds 23 jaar lank sit en kyk hoedat ons volk een vir een vermoor, verkrag , vermink en verarm word, sal bloot gerig wees op die suksesvolle benadering van die koop van tyd om ons verset te verlam totdat hulle met ons klaar is!

Die AVP doen ‘n beroep op ons volksgenote om nie weer op hierdie wyse die begin van ons groeiende saamhorigheid te laat verongeluk nie! Die aanslag sal verhoog na hierdie sukses wat volgehou moet word deur daarop bedag en paraat te wees. Indien u aangeval word, wees gereed om met geweld indien nodig, u lewe en eiendom te beskerm.

Enige versoekskrifte aan hierdie regime is ‘n bevestiging van hulle aanspraak dat hulle ‘n reg op Suid Afrika het omdat ons dit van hulle sou gesteel het! Ons is aan hulle níks verskuldig nie! Hulle is inteendeel vir alles wat hulle bekom het, werk, inkomste, woonplek, geleerdheid, gesondheid ens., aan die Afrikanervolk verskuldig! Ons het niks van hulle nodig nie. Hierdie land is ons land! Tree só op sodat die hele wêreld kan kennis neem van die ongeregtigheid waaraan baie van hulle deel gehad het en nou self aan verdringing blootgestel word.

Die gety is besig om te draai sodat al die grootpratery van die Malema’s in afsienbare tyd aangespreek sal kan word, sodat hy sy plek sal ken!

South Africa

Agriculture minister urges farmers not to politicise killings

30 October 2017 - 16:12 By Lwandile Bhengu And Suthentira Govender

Opmars teen plaasmoorde

Protesters against farm murders on their way to Greenpoint in Cape Town on Monday morning. Image: Anthony Molyneaux

Minister of Agriculture‚ Forestry and Fisheries Senzeni Zokwana says the #BlackMonday farmers protests were "not an attack on government".

Speaking in Durban on Monday at the 3rd Africa-Wide Agricultural Extension conference‚ a multi-stakeholder forum aimed at implementing smart climate agricultural initiatives in light of the effects of climate change‚ he said: "I hope beyond this march we will be calling its leaders to meet. We are saying to them let us not politicise this matter."

The minster went on to say "criminals do not belong to politics‚ they belong to themselves" and urged government departments and farmers associations to work together to isolate criminals.

WATCH | #BlackMonday protests against farm murders gain momentum

Meanwhile sugar farmers in northern KZN who didn't participate in the protest‚ said they supported the campaign.

Sugarcane farmer Roy Nohari‚ a member of the Tongaat Mill Group‚ said while they were unable to get to Estcourt‚ many of their members wore black in solidarity with the campaign.

"There have been at least two murders in the farming community on the North Coast. We are constantly on the lookout for criminals and are particularly vulnerable to attacks because we are isolated."

Nohari said many of the farmers hired private security companies to protect themselves yet they still didn't feel safe.

Another KwaDukuza sugarcane farmer‚ who asked not to be named‚ said he supported the campaign and that it was not only aimed at preventing attacks on white farmers.

"We live and work very far from where the action took place today‚ but we supported the campaign because we are all at risk irrespective of your colour. It's very important to us because we all collectively are responsible for food security in this country. These rampant farm attacks are senseless and in the end it harms everybody. If we go out of business‚ who will be responsible for farming the crops and providing the livestock?"

Former farmer Madhun Sobram Sing‚ a councillor in KwaDukuza‚ gave up farming after an attack.

"Government is doing very little with the ongoing farm attacks. Food security and livelihood of farmers is threatened. To push out farmers would cost the country dearly in the long term. I left farming because the safety of my family is of paramount importance."

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie