1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4592941

Besoekers aanlyn

Ons het 63 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

SAAMTREK OOR PLAASMOORDE DEUR DIE MEDIA DOODGESMOOR

PlaasmoordeMEDIAVERKLARING

Die bedenklike rol van die media om die verset van die Afrikaner uit die nasionale nuuskanale te hou, gaan nie die krag en betekenis daarvan wegneem nie. Die emosie van die Afrikanervolk loop oor en gesamentlike optrede sal nie meer kan uitbly tenspyte van al die verdelingspogings van die vyande van die Afrikanervolk nie.

Die voorspelling van mnr. Jaap Marais dat die Afrikanervolk ongeag hulle verskille en verdeeldheid, bymekaar gedwing gaan word, of hulle bymekaar wil wees of nie, is besig om beslag te kry! Dit is onvermydelik dat gemeenskaplike belang soos die moordaanslae op ons blanke boere en ander in stede, dorpe en die platteland, ons tot gesamentlike verset sal dwing!

 

Terwyl elke optog en selfs ongekwalifiseerde gerugte van optogte of saamtrek van swartes wye dekking van die media geniet met die doel om ‘n vreessigose onder ons blankes te skep, word vanoggend se vertoon van verset teen die moorde van swartes op blankes wat net nie ophou nie, maar hand oor hand toeneem, eenvoudig ge-ignoreer deur die hoofstroom media.

Die vertoon van swartdrag, wat tradisioneel met rou assosieer word en saamval met die okultiese viering van haloween, het waarskynlik sommige mense daarvan weerhou om fisies deel te neem aan die optogte. Dat die samehorigheid in gees en gebed egter landwyd is, is ongetwyfeld en waarskynlik die begin van konsolidasie van die Afrikanervolk van samehorigheid waarvoor ons vyande die grootste vrees koester.

Die AVP steun hierdie spontane reaksie van eensgesindheid van ons volksgenote oor ‘n saak van gemeenskaplike belang wat nou reeds lank agterweë gebly het asgevolg van die planmatige verdeeldheid waaraan ons steeds onderwerp word, en voorspel ‘n voortsetting van toenemende eensgesindheid, ook op ander terreine. ‘n Totale onttrekking aan die huidige bestel sodat die ineenstorting daarvan onder die wanstaltige bestuur van die swartes, tenspyte van die leiding van hulle imperiale manipuleerders, tot wasdom kan kom, sal die sterkste vorm van verset wees wat ons kundig en met die grootste moontlike resultaat kan benut.

Vir dié van u wat nie fisies kon deelneem nie en wat nou hier lees, versoek ons dat u in verootmoediging voor GOD-DRIE-ENIG ons Skepper en Verlosser sal intree vir ons volk deur ons afvalligheid en ongehoorsaamheid aan Hom te bely en by Hom verlossing en bevryding sal vra vir ons volk van wie Hy die Skepper en Leidsman is. Soos by Bloedrivier die dank vir die oorwinning aan Hom sal toekom!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie