1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4494666

Besoekers aanlyn

Ons het 121 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DIE ENIGSTE MANIER OM SUID AFRIKA TE RED (Melanie Verwoerd News24 - ‎12‎ ‎April‎ ‎2017)

Melanie Verwoerd 2Voordat u blootgestel word aan Melanie Verward, (oeps!) se “ongelooflike politieke insig” wat sy voorstel as die enigste redding vir die huidige Suid Afrika, waarmee die liberale huisvesting waarvan sy deel was, met ywer saam met die ANC die suksesvolle ou Suid Afrika ten alle koste wou vervang, net enkele opmerkings van die AVP in reaksie op haar aangebode oplossing.

Haar stelling dat Suid Afrika gered moet word, beteken dat sy openlik erken dat Suid Afrika besig is om tot niet te gaan! Dat daar tweedens, volgens haar net een enigste metode is wat tot Suid Afrika se redding kan lei, dui op die kompleksiteit asook die dringendheid van die bedreiging wat Suid Afrika in puin kan lê.

Verder is die “briljante” gevolgtrekking van Melanie, dat die enigste oplossing is dat almal by die ANC moet aansluit.

 

Volgens Wikipedia en ander bronne op die internet is Melanie op 18 April 1967 in Pretoria gebore as Melanie van Niekerk. Omdat sy een of ander aversie vir haar biologiese vader ontwikkel het, het sy op jeugdige ouderdom haar van na Fourie laat verander. Ongetwyfeld ‘n uiterste vorm van afkeer, wat ook aanduidend is van ‘n bepaalde persoonlikheid.

Melanie se probleem, behalwe vir die negatiewe ervaring met haar vader, wat waarskynlik die fondasie gelê het vir haar aversie met die bestaande orde, was bepaald nie besweer deur haar blootstelling aan die liberale kleinseun van dr. H.F. Verwoerd by die Stellenbosch Universiteit nie. Wilhelm Verwoerd met wie sy later getroud is, se bydrae tot haar karaktervorming sou eerder haar liberale inklinasie verskerp en deur die antinasionale gees wat in Stellenbosch Universiteit geheers en daar geadem is, verder versterk het soos wat uit haar politieke siening duidelik blyk!

Hoe dit ookal sy, met genoeg intelligensie om op universiteit ‘n graad te verwerf in teologie, filosofie, sielkunde en ‘n meestersgraad in die onderwerp van die teologie van feminisme, is dit moeilik om te begryp dat die sigbare feitlikheid van onversoenbaarheid van sekere kultuurverskille, verskillende vorme van regeer, bestuur en beheer verg,  dit vir Melanie en liberaliste soos sy, ondeurgrondbaar is! Dit vat net nêrens in hulle denkpatrone grond nie!

Selfs nadat sy die erkenning maak dat Suid Afrika só verval het dat daar dringend redding nodig is, word Zuma die sondebok, Ramaphosa die aller uitkoms en aansluiting van een en almal by die ANC om dié aller uitkoms met stemming te bewerkstellig, die énigste oplossing!

Wilhelm Verwoerd 2Die invloed van haar en Wilhelm Verwoerd se verblyf in Oxford Brittanje na hulle huwelik, was waarskynlik ook nie sonder gevolge nie. In teenstelling met sy Oupa dr. H.F. Verwoerd wat ‘n Rhodesbeurs van die hand gewys het in sy studiejare, is Wilhelm Verwoerd in 1989 met ‘n Rhodes studiebeurs na Engeland. Dit was tydens hierdie tydperk wat Melanie kontak en interaksie met Suid Afrikaanse uitgewekenes, veral ANC lede gehad het vanwaar die “strugle” teen apartheid gevoer is.

Met Wilhelm se filosofie van: “What's needed to achieve harmony and integration, according to Wilhelm Verwoerd, is acquiring "practical wisdom" that allows us all to become peacemakers”,was Melanie se reeds verwronge lewens-en-wêreldbeskouing, verder verwring tot buite bereik van normale be-oordeling van voor-die-handliggende oplossings.

As die beproefde suksesvolle oplossings, wat terloops ook gerig was op die opheffing van veral die swart ras, net eenvoudig verwerp word deur juis diegene wat naby aan die intellektuele reuse wat dit deurdink, verfyn en met oorleg toegepas het, beweeg en verkeer het, is die mag van propaganda in Suid Afrika duidelik heeltemal onderskat!

Om te sien hoe die beleid wat jy ondersteun het ‘n land te gronde rig, daaroor kommer uitspreek en dan kom met ‘n voorstel om dieselfde mislukte beleid, net onder ‘n ander bedenklike swart leier se beheer te laat voortgaan, is kranksinnig! Daarin setel géén oplossing vir die Afrikanervolk nie en is Melanie se oproep dus misplaas en haar oordeel verward.

Indien sy in die openbare domein wil voortgaan behoort sy weer haar van te verander. Daar is heelwat moontlikhede waarna sy kan kyk wat sal pas. Die AVP beveel die volgende enkeles aan: de Klerk, du Preez, Buys, Croucamp, Krog, van Zyl Slabbert, Viljoen, Esterhuyse, Zille, Mandela, Maimane en selfs Malema sal pas. Die statuur van die Verwoerdnaam verswelg die kleinlikheid van die gebruik daarvan vir Melanie se wanstaltige politieke denke só volledig dat beide sy en Wilhelm totaal daarin opgaan soos mis wat voor die son verdwyn!

THE ONLY WAY TO SAVE SOUTH AFRICA

Editor’s note: The opinions in this article are the author’s, as published by our content partner, and do not represent the views of MSN or Microsoft.

It might seem counter-intuitive, but joining the ANC is the only way those who are serious about change in this country might be able to do so, writes Melanie Verwoerd.

On Friday we saw an extraordinary outpouring of emotion against President Zuma and his cronies. Marches of this size have certainly not been seen since the fall of apartheid. But will it do anything? Sadly, it won’t.

I am sure the ANC leadership took note of it and they might even have been uncomfortable watching it on TV, but the spin machine quickly kicked into gear. The same night the government said that only 60 000 people took part in the various forms of protests country-wide.

Seriously? The people who calculated that figure must have been smoking some of the newly legalised dagga.

The ANC leadership (noticeably those who support President Zuma) also kept on suggesting that it was largely a white, middle class event, sponsored by white monopoly capital. What ever the real numbers and racial make-up were, it was clear that the ANC (in true Trump style) was not going to take any of this seriously. As Jessie Duarte put it outside Luthuli House, “the ANC has not agreed to change the leadership and we will not let anyone from outside tell us who to elect as our leaders”.

So is there still anything we as ordinary citizens can do? I believe there is and it involves R20 and doing something many people never would have considered. Let me explain.

Many who want change now focus their hopes on the vote of no confidence in Parliament. As I wrote last week, there is almost zero chance of that motion passing. Even if the Constitutional Court rules in favour of the UDM, my understanding is that it will still leave the decision on whether a secret ballot should be allowed on the day to the discretion of the Speaker.

Given the pressure she will be under from the broader ANC, it is highly unlikely that she will agree to a secret ballot. As also explained last week, even on the off-chance that it passed with 70+ ANC MPs voting with the opposition, it could create a worse scenario than the one we have, negatively impacting the balance of powers in the ANC and risking a very dangerous outcome when a new president is elected.

After the ANC press conference last Monday, it is as clear as daylight that the Zuma faction still has the upper hand in the NWC and NEC. Even though the Zuma faction might be under more pressure than before, they are still in control.

So, one can safely assume that if the vote of no confidence passes, the new ANC presidential nomination will come from the Zuma camp. The only way an anti-Zuma candidate could win was if someone from the ANC is nominated by one of the opposition parties and a united opposition together with at least 70 ANC MPs voted for this candidate. (There is also a tiny possibility that if 120+ ANC MPs abstain during the presidential vote at the next ANC electoral conference later this year.

And so here it is: The best form of civil protest for those who are serious about change in this country is to join the ANC. I know that many people reading these words will choke on their coffee in disgust and be tempted to move to the next article, but hear me out.

It is purely a numbers’ game. The next president of the ANC (and presumably the country) will be determined by the individual votes cast by the delegates at the next ANC electoral conference. The number of these delegates (who hold our future in their hands) will in turn be determined by the membership numbers in the different provinces. Although delegates will have individual votes the practice has been for them to vote as per agreement or mandate from their provinces.

If the ANC presidential race ends up with only Cyril Ramaphosa and Nkosazana Dlamini- Zuma competing, one can safely assume that Dlamini-Zuma would get the support of the Premier League (North-West, Mpumalanga and the Free State) as well as the Women’s, Youth and Veteran’s Leagues.

Based on the Mangaung conference figures, if she then gets all of the votes from KZN, Ramaphosa would be about 28 votes short, assuming he can secure all the other provinces (which is certainly p

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie