1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4447966

Besoekers aanlyn

Ons het 72 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

SWARTES SE AANMATIGING VAN GESAG ‘N VERTOON VAN ONVERSKUILBARE RASSISME!

Mzwandile Masina Mayor EkurhuleniDaar is ‘n toenemende getal swart “gesagsdraers”, van die hoof tot die voetsoolamptenaar wat verklarings los en vas uitreik in een of ander vorm van bedreiging van die blankes van Suid Afrika.

Dit was ‘n swart werknemer wat aan ‘n mede swarte wat gedreig het om sy eienaar se plek af te brand in ‘n argument oor gebrek aan prestasie, gesê het, “Jy dink jy kan die vuur doodmaak as jy parafien gooi?”

Dit het tyd geword dat amptenare soos Mzwandile Masina wat “aanhou parafien gooi”, moet hoor dat hulle verskuilde rassisme van oënskynlike verdraagsaamheid van die witman oral soos vetkolle uitslaan vir almal om te sien!

Die witman het géén behoefte om deel te hê aan ‘n stelsel waar alles wat hy oor eeue opgebou het uit die wildernis van Afrika tot een van die mees suksesvolle eerstewêreldlande en verseker die beste in Afrika, tot die afbreek na rommelstatus waartoe die swart regime met hulle beste vermoeëns in 22 jaar geslaag het nie! Ons is nie besig om vertroue te verkry nie, die geskiedenis het ons selfvertroue bewys in wat ons totstand gebring het, in teenstelling met die gemors onder julle beheer met misplaaste selfvertroue in julle onvermoë en ongevraagde bedekte bedreigings!

WATCH: EKURHULENI MAYOR ISSUES WARNING TO WHITE SOUTH AFRICANS (eNCA - ‎11‎ ‎April‎ ‎2017)

JOHANNESBURG - Ekurhuleni Mayor Mzwandile Masina has issued an ominous warning to white South Africans and the Save SA campaign.

Masina says if they don't participate in nation building, things might get tough for them. He was speaking at the Chris Hani lecture on Monday night. "This thing of being shown a middle finger by white people because they've gained confidence must come to an end," said Masina.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie