Hierdie onderstaande onbevestigde berig het ek ontvang en hoewel ek nie die oorsprong of die datum kon vasstel nie, verwys ek tog daarna omdat dit nugter en feitelik korrek, goed inpas by wat ek te sê het.
Affirmative Action
"South Africa is the only country in the world where affirmative action is in the favour of the majority who has complete political control. The fact that the political majority requires affirmative action to protect them against a 9% minority group is testament to a complete failure on their part to build their own wealth making structures, such that their only solution is to take it from others."
London Times
Daar is al veel gesê en oor baie jare bittere stryd gevoer tussen Nasionalis en Liberalis oor welke oplossing aangewend behoort te word vir die Suid-Afrikaanse rassevraagstuk. Beide kante se oplossings het dan ook al deur die geskiedenis ’n beurt gehad om bewys te lewer van die sukses of mislukking wat behaal sou word indien die een of die ander se oplossing implementeer sou word.
Die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK) het onlangs aangekondig dat hulle ‘n projek loods om vyf miljoen rand in te samel vir die beoogde volksverkiesing later vanjaar. Die AVP het reeds verskeie male gewys op die futiliteit van hierdie verkiesing en wat daaruit gaan voortvloei en ook dat dit neerkom op ‘n versaking van Afrikanernasionalisme. Wat die VVK beoog, trek ‘n streep deur die Blanke en die Afrikaner se aanspraak op wat voorheen bekend was as Blank Suid-Afrika. Die volksraad wat deur die VVK se verkiesing verkies gaan word stel in die vooruitsig om met die huidige SA-regering te onderhandel oor ‘n eie staat vir die Afrikaner.
Apartheid word deur die internasionale reg veroordeel as ‘n misdryf teen die mensdom. Dit word ook gesien as 'n miskenning van die reg op selfbeskikking, terwyl selfbeskikking weer ‘n internasionaal erkende reg is. Dit word gedoen ten spyte van uitsprake van vroeëre regerings van Suid-Afrika dat apartheid juis uitdrukking gee aan die reg op selfbeskikking van volkere. In 1976 nog het die Minister van Buitelandse Sake, Hilgard Muller, soos volg verklaar:
" Our objective is self-determination for all the peoples in
By Ralph Forbes
The president of the United States was recently humiliated in the White House—a symbol of American sovereignty—by Israel’s prime minister for 10 minutes on national and international TV. Benjamin Netanyahu chewed Obama out in the Oval Office, while “the most powerful man on Earth” cowered and dared not defend the honor and dignity of his office.
Obama, it seemed, could barely hold back the tears while the foreign leader who many define as a global bully lectured Obama about “the facts on the ground.”
In Beeld van 2 Junie 2011 verskyn die sekerste erkenning van verraad uit die mond van die verraaier self en wil dit voorkom of de Klerk se gewete hom begin inhaal sodat ‘n vorm van belydenis hom begin dring!
Soos wel bekend is daar vele geloof benaderings wat van mekaar onderskei
Globalisme is vandag die norm, eerder as die uitsondering. Dit het die wêreld stormerhand oorgeneem en is die wêreld geglobaliseer. Tog besef meeste van ons nie wat daarmee ten doel gestel word nie. Sommige sien globalisme as ‘n verskynsel wat die wêreld geïnternasionaliseer het terwyl ander dit net as ‘n uitbreiding van wêreldhandel sien. Dit vind nie net plaas op ekonomiese en finansiële gebied nie, maar ook wat betref die kulturele.
Finansiële globalisering het te make met die ontploffing wat plaasgevind het in die finansiële wêreld. Die internasionale handel het in so ‘n mate toegeneem dat niemand meer daarmee
By Dean Henderson
(Part one of a four-part series)
The Four Horsemen of Banking (Bank of America, JP Morgan Chase, Citigroup and Wells Fargo) own the Four Horsemen of Oil (Exxon Mobil, Royal Dutch/Shell, BP Amoco and Chevron Texaco); in tandem with Deutsche Bank, BNP, Barclays and other European old money behemoths. But their monopoly over the global economy does not end at the edge of the oil patch.