1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6657678

Besoekers aanlyn

Ons het 27 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Media

WIE EN WAT IS DIE SUID AFRIKAANSE RESERWE BANK?

altWanneer hierdie artikel gelees word sal dit goed wees om in gedagte te hou dat met die jag op Muamar Gadafi, het hy sy land regeer sonder die bestaan van ‘n reserwe bank. Terwyl hy op vlug was en selfs voordat hy vermoor is, was die eerste oefening van die geldmag om ‘n reserwe bank in Libië te vestig! 

A WHISTLE-BLOWER HAS REVEALED THE TRUTH ABOUT THE SOUTH AFRICAN RESERVE BANK.

"Inside the South African Reserve Bank - It's Origins and Secrets Exposed" is a fascinating and must-read book.

Most people have no idea what the purpose of the Reserve Bank is. It's high time they learned the truth. Author, Stephen Goodson, paints the South African Reserve Bank as an insidious institution full of back-handing, back-stabbing, corrupt, power hungry psychopaths... (pretty much like any other bank!)

 Goodson is a former Director of the Reserve Bank and, according to his book:

 

1.            It is absolutely clear that the Board of the Reserve Bank has absolutely no idea how the money creation process works. In other words, they do not actually understand that, when a commercial bank creates a loan or an overdraft, the customer spends the money into existence. In other words, a bank loan creates brand new money.

 

2.            The scandal of Gill Marcus, the former Governor of the SARB, is both alarming and disturbing. After selling sandwiches in London, she studied economics and went to work for our Reserve Bank. She was so awful, that she was instructed to clear her desk in 2004 and leave the building. She was fired. However after secretly following Tito Mboweni around, she created a black-list of all his ill-deeds. Later, she reappeared as Governor of SARB under mysterious circumstances.

3.            Gill Marcus immediately removed the requirement that all Reserve Bank meetings were to be transcribed and recorded. She shredded documents and changed the voting rights of shareholders. Then she introduced changes that would phase out the "old guard" and amended the rules to allow only herself to appoint new candidates. Finally, she was behind a monumental scandal whereby she secretly allowed a Swedish company to print South Africa's banknotes, while the local printing facility stood idle. This was a disaster. R800,000m worth of bank notes were put into circulation that did not even come close to meeting the required printing standards. Shortly afterwards, R360million worth of banknotes had to be destroyed because they were "accidentally" printed with the same serial numbers. Since then, for secrecy reasons, the same company is still responsible for producing many of South Africa's banknotes.

4.            Kruger Rands have been found to be 5% short of the stated gold content. SilverDoctors.com stated that this was likely to be a skimming operation by the South African Reserve Bank. If you purchased Kruger Rands after 2010, we suggest that you have them tested.

5.            300 tonnes of gold valued at over R300billion was stolen from the SARB, with the help of insiders as part of a bigger looting exercise valued at a massive R2.25 trillion.

6.            A third of our foreign currency reserves are looked after by a single bank: JP Morgan, a bank who's reputation and skulduggery goes sickeningly deep.

7.            90% of our gold reserves are kept at the Bank of England. When Germany ask the Federal Reserve bank of the US for their gold back, they only returned a very small portion of what was agreed - and it turned out that the gold returned was fake. The story seems almost too incredible to be true, could it be the same with our gold reserves? This is just another day at the office for the banksters. The question is... where is South Africa's gold now? Not in the hands of the people that mine it, that's for sure.

Stephen Goodson left SARB under claims that he was a "holocaust denier" with bad press associated with him. He dedicates an entire chapter on this topic in his book, which does not interest NewERA at all. We are far more interested in the research and insight behind the banking system. It is greatly sad that such a topic is brought up, as we feel it is completely unnecessary and inconsequential to the real message behind the book.

According to Goodson, and NewERA completely agrees with him, the solution to this problem, at least in part, is the creation of a People's Bank. This bank does not allow money to be created out of nothing by a bank then loaned to the government at interest. Instead, the government issues its own currency based on our ability and requirements to develop.

 

This kind of bank is not new. It has been created several times in the past with incredible success. However, each time such a bank was created, either the bank was mysteriously closed down, or its country was bombed. When a conventional Central Banking system is put in place, economic hell soon follows.

Until the people of South Africa understand the history and lies behind the banking system, and have the humility to admit that we have been misinformed by a skewed economic education system, then we will never see economic freedom.

Order the book on Amazon, but don't expect delivery from our current postal system. Rather contact the author directly here: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.">Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

THE NEW ECONOMIC RIGHTS ALLIANCE

 

Die SA Reserwebank

Die Joodse houvas op die Suid-Afrikaanse maar ook wêreld-ekonomie kan daarby slegs verstaan word as die rol wat die Suid-Afrikaanse Reserwebank, maar ook sogenaamde reserwebanke van ander lande ten behoewe van hierdie houvas speel, in gedagte gehou word.

Toesprake in 1920 in die Parlement oor die wet (nommer 31 van 1920) mag moontlik lig werp op die bepaalde omstandighede waarin die instelling geskep is. Die belangrikste om te onthou is egter dat die wet aangeneem is in die tyd van die regering van Jan Smuts, 'n  sioniste-apologeet.

J.A. Lombaard, J.J. Stadler en P.J. Haasbroek gee maar karige besonderhede in hul boek, Die ekonomiese stelsel van Suid-Afrika (H.A.U.M, 2de druk, 1987) oor die omstandighede van die stigting. Lombaard was skynbaar vurig anti-kommunisties. Maar 'n Vrymesselaar.

In die boek (bl. 245) word verklaar: “Hoewel die bank ingevolge 'n spesiale wet van die Parlement (Wet 31 van 1920) gestig is, het die bank juridies in private besit gebly. Hy word bestuur deur 'n raad van (twaalf) direkteure, waarvan egter net ses deur die aandeelhouers verkies word, terwyl die president, drie vise-presidente en (twee) ander direkteure deur die Regering aangestel word.

“Die Bank het reeds sedert sy ontstaan die gewone operasionele funksies van 'n sentrale bank vervul, naamlik om op tree as:

(i) die bewaarder van die kontantreserwes van die gewone banke;

(ii) lener 'in laaste instansie' aan die staat en die bankstelsel (wanneer laasgenoemdes nie op ander maniere noodsaaklike fondse kan bekom nie) deur onder meer die herverdiskontering van wissels;

(iiii) 'n 'klaringshuis' waar banke onderling hul eise op mekaar kan verreken en die netto debiete aan mekaar kan vereffen;

(iv) die alleenuitgewer van banknote in standaarddenominasies om in die behoefte van die publiek aan kontant te voorsien;

(v) die bewaarder van die ekonomie se sentrale goud- en ander buitelandse reserwes en die sentrale handelaar in die koop en verkoop van buitelandse valuta, as ook die bemarking van Suid-Afrika se goud; en

(vi) die bankier van die sentrale owerheid.”                                                             

Die bank het ook sekere gesagsfunksies aanvaar.

Wat 'n opperste vreugde moes hierdie  verwikkelinge nie vir die sioniste gewees het nie.

Die verhaal van “sentrale banke”

Algemene stellings vir 'n oomblik egter eers ter syde, laat daar aandag gegee word aan die verhaal van sogenaamde sentrale banke vir Westerse state soos Suid-Afrika wás, hierdie verhaal wat in aller erns in 1694 begin toe die Bank van Engeland deur ene William Paterson en sy vriende gestig is.

W.  Cleon Skousen skryf in sy boek The Naked Capitalist  (gepubliseer deur Skousen self, 1970-uitgawe, bl. 12) oor hierdie gebeure onder die veelbetekenende opskrif, The private bankers decide to set up the Bank of England as a means of creating credit out of nothing. Skousen se boek is eintlik 'n resensie van die opspraakwekkende boek Tragedy and Hope van Carroll Quigley waarin Guigley, as 'n vetroueling van  die Joods-kapitalistiese sameswering, met die hele mandjie patats vorendag kom. ('n Belangrike nota: Skousen verwys in sy beskouing nooit na 'n sioniste- of Joodse sameswering nie: Hoewel dit in Skousen se boek wemel van skaduagtige Joodse karakters bedrywig in Groot Kapitaal, redeneer hy dat die sameswering meer as die Jodedom betrek.)

Laat daar egter geen onduidelikheid wees wat die oogmerke wat die oprigting van sentrale banke vir state betref was nie. Om Guigley aan te haal (bl. 324 van Tragedy and Hope):

“...(N)niks minder as om 'n wêreldstelsel van finansiële beheer in private hande daar te stel, in staat om die politieke stelsel van elke land en die ekonomie van die wêreld as 'n geheel te oorheers. Hierdie stelsel moes beheer word op feodale wyse deur die sentrale banke van die wêreld, wat in oorleg optree by wyse van geheime ooreenkomste bereik tydens gereelde private byeenkomste en konferensies.   Die Bank vir Internasionale Skikkings in Basel, Switserland was bestem om die spits van hierdie stelsel te wees, hierdie bank 'n private bank, besit en beheer deur die wêreld se sentrale banke wat self private korporasies was. Elke sentrale bank, in die hande van mense soos Montaque Norman van die Bank van Engeland, Benjamin Strong van die New York Federale Reserwe, Charles  Rist van die Bank van Frankryk, en Hjalmer Schacht van die Reichsbank, het getrag om hul regerings te oorheers met hul vermoë om tesourielenings te beheer met behulp van die manipulasie van buitelandse valuta-oordrag, om die vlak van ekonomiese aktiwiteit in 'n land te beïnvloed, en  inskiklike politici te beïnvloed deur … belonings in die sakewêreld.”

Op bladsy 325 skets Guigley die mate waarop die Bank van Engeland inderdaad die politieke toon in Brittanje aangee: “In die regering plaas die mag van die Bank van Engeland 'n taamlike beperking op politieke optrede, reeds so vroeg soos 1819, maar 'n poging in 1844 om hierdie mag te beëindig deur aanspassings aan die bank se oktrooi het misluk. In 1852 het Gladstone, toe die minister van finansies en later eerste minister, verklaar: 'Die spil waarom die hele saak draai is so: die regering moes nie die substantiewe in sake van finansies wees nie maar moes die geldmag oppermagtig en onbevraagtekenbaar laat.'

“Hierdie mag van die Bank van Engeland en sy goewerneur is erken deur die gekwalifiseerdste van waarnemers. In Januarie 1924 het Reginald McKenna, wat minister van finansies (in Amerika) was in 1915-16, as voorsitter van die raad van die Midland Bank vir aandelehouers gesê: 'Ek is bevrees dat die gewone burger nie daarvan sal hou om ingelig te word dat die banke  geld kan skep en dit inderdaad doen nie... En hulle wat die krediet van die nasie beheer, rig die beleid van regerings en hou in die holtes van hul hande die lot van die volk.' In dieselfde jaar het sir Drummond Fraser, vise-president van die Instituut van Bankiers, verklaar: 'Die goewerneur van die bank van Engeland moet die outokraat wees wat die terme voorskryf waarvolgens slegs die regering geleende geld mag bekom.'”

Guigley skryf heelwat oor sogenaamde internasionale bankdinastieë, die (Joodse) Rothschilds wat hy bestempel as een van die oudstes. Mayer Amschell Rothschild (1743-1812) het sy geldkoninkryk gebou op sy bank in Frankfurt in Duitsland, sy vyf seuns  vennote in die onderneming. Vier van die seuns is later gestuur na Wene (Salomon), Londen (Nathan), Parys (James of Jacob) en Napels (Carl).

Skousen vervat die verhaal (bl. 15, The naked capitalist): “Teen die begin van die 20ste eeu het die Amerikaanse ekonomie so dinamies geword dat die groot bankdinastieë dit toenemend moeilik gevind het om 'n beheer uit te oefen. Selfs die beheer wat hulle so versigtig geheim gehou het, is uitgedaag as 'n groot politieke kwessie  in die nasionale verkiesing...

“...Vele van die Europese bankfamilies het so ingetrou of hul weg oopgekoop in die Amerikaanse bankdinastieë dat dit onvermydelik was dat uiteindelik dieselfde  instrument vir gesentraliseerde beheer opgestel moes word in Amerika soos dié een  wat so goed  in die … Europese lande gewerk het...”

So is die Amerikaanse federale reserwebank-gedagte gebore, die instelling wat vandag in finansiële en politieke kringe sommer kortweg as Die Fed bekend staan. Die figuur wat die hoofrol gespeel het was Paul Warburg.

Aan die einde van 1910 het Warburg en senator Nelson Aldrich 'n geheime vergadering op Jekyl-eiland, eiendom van die stinkryk bankbaas J.P. Morgan in die Amerikaanse staat Georgia, gereël.   'n Voorlopige bankwet, bekend as die Aldrich-wet, is opgestel. Maar die Amerikaanse senaat het dit afgekeur, een van die groot redes die feit dat Aldrich en Morgan se vriendskap goed bekend was. Die senaat het ook nie gehou van Aldrich se verbintenisse met Walltraat en die New Yorkse geldgemeenskap nie.

Die Geldmag het daarop hul oë gevestig op 1912 se Amerikaanse presidentsverkiesing as 'n sleutelskuif vir die deurvoer van hul planne om 'n sentrale bank vir Amerika te skep en met 'n driehoekige wedloop tussen William Howard Taft, Teddy Roosevelt (Roosevelt as kandidaat van die Progressiewe Party) en Woodrow Wilson die verdeling van stemme so kon plooi dat Wilson, hul man, die wedloop kon wen. Die wies wie van die Amerikaanse Geldmag het Wilson se kandidatuur gesteun: Jacob Schiff, Bernard Baruch, Henry Morgenthau, Thomas Fortune Ryan en Adolph Ochs. Selfs Morgan, wat amptelik agter Roosevelt was, het in die geheim geld vir Wilson gestoot.

Met Wilson verkies, moes  gesorg word hy kry die regte raadgewers, met die gebore Brit en kamtige kolonel Edward Mandell House, die spil waarom die aanslag gedraai het. House sou op die ou end net in naam nie die president van Amerika wees nie. 

Op 22 Desember 1913 is die Federale Rerserwewet deur Amerikaanse huis van verteenwoordigers aanvaar met 298 stemme daarvoor en 60 daarteen. In die senaat is die wet aanvaar met 43-25-stemverdeling.

Maar wie beheer die federale reserwestelsel?

Skousen bestempel dit (bl. 21) as een van die interessantste en misterieusste samespannings in Amerika. Sedert sy stigting in 1913 het die bank alle pogings om hom te oudit afgeslaan.  Die Federale Reserwe is eintlik 12 sogenaamde nasionale banke maar die enigste van werklke betekenis die “bank” in New York, hierdie “bank” wat altyd na die pype van die werêld se internasionale bankiers dans.

Skousen verklaar dis belangrik om te besef dat die stelsel nie 'n bona fide-regeringsinstelling is nie. Tegnies word die aandele deur die 12 “nasionale” banke” gehou. Hierdie “banke” ontvang 'n jaarlikse dividend van 6 persent. Enige wins van die Federale Reserwe is veronderstel om na die Amerikaanse tesourie te gaan. Inderwaarheid stel die Amerikaanse president die sewe lede van die Federale Reserweraad aan. Hulle dien 'n termyn van 14 jaar. Pres.Lyndon B. Johnson het beken dat die Federale Reserwe Bank hom geminag het tydens sy bewindstyd en David Kennedy, die tesourier van Nixon-administrasie, is uitgevra oor die kerdietbesuiniging van die Federale Reserwe. Sy reaksie was: “Dis nie my werk om goed- of af te keur nie. Dis 'n aksie van die Federale Reserwe.” (US News and World Report, 5 Mei 1969).

Die reusagtige en geheime operasies van die Federale Reserwe geskied dus soos dr. Guigley sê die internasionale bankiers hul voorgeneem het. Hulle wou die finansiële mag van Brittanje en Amerika aanwend om die groot lande van die wêreld te dwing om te opereer “deur sentrale banke sonder politieke beheer, met al die vraagstukke van internasionale finansiering om geskik te word kragtens ooreenkomste deur sulke sentrale banke sonder inmenging deur regerings” (Guigley, bl. 326).

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie