1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9806205

Besoekers aanlyn

Ons het 80 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

DIE WêRELDWYE ISLAMGEVAAR ( 2)

As vervolg op die artikel teen die Islam ideologie wil ek die geagte leser wys wat die Koran oor die oorheersing te sê het en welke fases daar is om tot islamisering vanaf oorspronklik Christelike nasies te beweeg.

1.DAR EL ISLAM (Land van die Vrede) wat inhou: in hierdie lande geld alleen die Sjaria en word die Christelike minderheid óf meerderheid onderdruk. ‘n Goeie voorbeeld is Irak en Iran waar 'klompies Moslems die diens uitmaak.

2.DAR EL HARB (Land van die Oorlog). In hierdie lande heers die ongelowiges (moet gelees word: dié wat nie in Allah glo nie).

 

3.DAR EL SOEHL (Land van die Wapestilstand). Hier ís die Islam nog in die minderheid en moet hul voorlopig aanpas maar iedere Moslem wat in die land woon moet baie moeite doen om die Islam te laat triomfeer. Hulle moet probeer om hulle aparte Kerkhowe, Koranskole en Moskeë te stig. Baie lande is in hierdie 3e fase soos Frankryk, Engeland en Duitsland.  Nederland en België is nog nie onder soveel druk nie maar dit is 'n kwessie van tyd. Bekend is dat hulle steun kry van sosialiste en kommuniste.

Miskien is daar kritiese lesers wat meen dat daar ook gematigde Moslems is. U het reg maar so ‘n Moslem word nie as ‘n ware Moslem deur sy eie volk beskou nie. Hy het die status van ‘n heiden net soos die mense wat in God glo. Net soos die mense wat nie in Allah glo nie kry hulle die status van Dhimmi. Dit wil sê: hulle moet die Moslem dien en is verplig om Dhimmi-belasting te betaal.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie