HOU SY WEG

Gepubliseer op 14 Augustus 2022 | Geskryf deur Hannes Ollewagen | Print | Email | Trefslae: 13

BybelPs. 37:1-40 “Kof. Wag op die Here en hou sy weg, en Hy sal jou verhoog, om die aarde te besit; jy sal met welgevalle neersien op die uitroeiing van die goddelose mense.” (:34).

Geliefdes, in hierdie dae kan ons kwalik genoeg daaraan herinner word om te fokus op die weg waarlangs ons moet wandel.  Daar is nie alleen dwaalweë in oorvloed nie, maar daar is ook oorgenoeg dwaalleeraars wat mense aanmoedig om die weg van die waarheid te verlaat en langs die dwaalweë van vleeslike begeerlikheid en ongebondheid te wandel.  En dan is daar natuurllik ‘n geweldige tekort aan leraars wat na die wil van die HERE vir mense daarop wys wanneer hulle van Sy weë afdwaal om hulle sodoende weer te help om die rigting te vind om in Sy weg te wandel.

Lees verder...

Kategorie: Afrikaner

“APARTHEID”- THE BIGGEST BRITISH LIE EVER ATTRIBUTED TO VERWOERD (Radio Free South Africa)

Gepubliseer op 11 Augustus 2022 | Geskryf deur REDAKSIE | Print | Email | Trefslae: 36

Die onderstaande artikel het op die AVP se lessenaar beland: Ons plaas dit met dank net soos wat dit ontvang is vir die waarde vir Reg teenoor die Onreg wat nie net die Britte nie maar ook elke land wat dit geglo het en Suid Afrika se Afrikanervolk en in besonder dr. H.F. Verwoerd verguis en belaster het oor ‘n onderwerp waarvan hulle niks geweet het en veral ook moedswillig nie wou weet nie!

“APARTHEID”- THE BIGGEST BRITISH LIE EVER ATTRIBUTED TO VERWOERD Radio Free South Africa

Posted By: Admin March 3, 2016

Apartheid the biggest lie of Brittain

“Apartheid”– that evil term the British press so gleefully attributed to Hendrik Verwoerd as the “father/architect of “Apartheid” – and that “system” Jacob Zuma and his “poor disadvanteged” blacks so much blame whites in South Africa for -in fact was a creation and brain child of these SAME British pestilences to shift the blame of their own evil creation  onto a very innocent ,intelligent man – and  an excellent leader.

Let us explain:

Lees verder...

Kategorie: Afrikaner

BRING BYMEKAAR WAT UIT INNERLIKE OORTUIGING BYMEKAAR HOORT

Gepubliseer op 10 Augustus 2022 | Geskryf deur Danie Varkevisser | Print | Email | Trefslae: 34

df malanWat presies beteken hierdie stelling van dr. D.F.Malan? Waaroor moet daar innerlike oortuiging wees? Sekerlik beteken dit dat enigiets waaroor daar verskil bestaan, nie deel van hierdie oorweging kan wees nie. Innerlik verteenwoordig tog immers dat daar géén twyfel sal bestaan oor dit waarvan jy oortuig is nie!

By nadere ondersoek van wat dr. Malan daarmee bedoel het, is dit duidelik dat dit die oortuiging is dat hierdie land óns Afrikanervolk se land is. Vir die behoud daarvan was en is vandag nog, volkseenheid ‘n noodsaaklikheid.

Lees verder...

Kategorie: Afrikaner

Willem Tobias Marais

Gepubliseer op 10 Augustus 2022 | Geskryf deur Danie Varkevisser | Print | Email | Trefslae: 38

Willem Tobias Marais

Ons dink vandag in ‘n huldeblyk terug aan ‘n Afrikanerleier wat in sy beskeidenheid nooit werklik die erkenning gekry het wat die Afrikanervolk onder ander omstandigheid aan hom sou gegee het nie.

Een van die enigste Afrikanerleiers waarvan ek weet wat ten spyte van sy opgang in die ekonomiese wêreld, nooit sy Afrikanerskap, sy diensbaarheid aan sy volk, sy afhanklikheid en dankbaarheid teenoor sy hemelse Vader en sy verantwoordelikheid teenoor nasionalisme prysgegee het nie.

Ek het hom leer ken in 1963 en was daar nie ‘n lewensterrein waarop hy nie instaat was om ‘n lewende en navolgenswaardige voorbeeld vir elke Afrikaner gewees het nie.

Wat die AVP betref is Willie Marais die laaste HNP leier wat in navolging die voortsetting van alles wat dr. Hertzog en Mnr. Jaap Marais in 1969 by Genl. Hertzog, dr. Malan, adv. Hans Strydom en dr. Verwoerd oorgeneem en instand gehou het!

 

Danie Varkevisser

Afrikaner Volksparty

Kategorie: Afrikaner

SWITSERLAND SE GEHEIME BANKSTELSEL EN DIE WEF SE “GROOT HERSTEL”: EERSTE IN “JY SAL NIKS BESIT NIE EN JY SAL GELUKKIG WEES”?

Gepubliseer op 08 Augustus 2022 | Geskryf deur REDAKSIE | Print | Email | Trefslae: 64

Deur Peter Koenig Global Research, 17 Julie 2022

Switserland se geheime bankstelsel

Daar is al dikwels gesê, Washington is die maag van die dier en Switserland is die kop van die dier. As 'n verskeidenheid dimensies in ag geneem word, is dit waarskynlik nie ver van die waarheid nie.

Switserland is die tuiste van 'n aantal hoogs twyfelagtige instellings en organisasies.

Switserland se geheime bankstelsel 2

Neem die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) – die nie-verkose NRO, met sy nie-verkose meester, Klaus Schwab, gebaseer in Cologny, 'n voorstad van Genève. Hierdie onverkose maar stinkryke liggaam van "liggame", met belastingvrye status, gee voor om te besluit oor ons toekoms, die toekoms van die wêreld, en letterlik, die toekoms van die mensdom.

Lees verder...

Kategorie: Afrikaner

RAAK NIE GEWEND AAN DIE WEG VAN DIE HEIDENE NIE

Gepubliseer op 07 Augustus 2022 | Geskryf deur Hannes Ollewagen | Print | Email | Trefslae: 26

BybelJer. 10:1-16  “So sê die HERE: Maak julle nie gewend aan die weg van die heidene nie, en skrik nie vir die tekens van die hemel, omdat die heidene daarvoor skrik nie. Want die insetting van die volke is nietigheid;…” (:2&3).

Geliefdes, hoe nodig is hierdie duidelike vermaning uit die Woord van die HERE nie vir ons vandag nie – “Maak julle nie gewend aan die weg van die heidene nie.” Ja, hoe maklik gebeur so iets nie. Ons sien dit in ons eie geledere.

Lees verder...

Kategorie: Afrikaner

POLITIEK VAN DIE DOMMES

Gepubliseer op 04 Augustus 2022 | Geskryf deur Klaas Waarsegger | Print | Email | Trefslae: 96

Klaas WaarseggerOm die parlementêre politiek beter te verstaan in die nuwe Suid-Afrika is dit nodig om eerstens weer ‘n definisie te gee: “Dit is die kuns om ‘n problem verkeerd te diagnoseer, die verkeerde aksie te neem wat die problem vergroot, en dan die blaam te plaas op diegene wat die sotheid korrek voorspel het”. 

Lees verder...

Kategorie: Afrikaner
  1. WGO KONDIG MONKEYPOX (AAPPOKKE) WÊRELD NOODTOESTAND AAN:
  2. COVID-19 IS DIE GROOTSTE SIELKUNDIGE OPERASIE IN MENSLIKE GESKIEDENIS
  3. DIE SLEUTEL TOT VRYMAKING
  4. HY SIEN TOG ALLES

Bladsy 1 van 451

BeginVorige12345678910VolgendeEinde