Die uitgerekte sage by Kovsies oor die sogenaamde Reitz-video, waar Blanke studente vir jare verneder moes word oor ‘n onskuldige stukkie studentepret, en die onlangse gebeure by ‘n swemgala, waar laasgenoemde afgestel is omdat daar glo te min Swartes was wat kon swem, bring die saak van rasse en rasseverskille weer op die voorgrond.
Ras en rassevoorkeur moet glo verdwyn, word beweer. Maar klaarblyklik net as Swartes die “slagoffers” is. As Blankes
Maar wat is die waarheid oor ras? Ras is ‘n feit. En rasse verskil. Party
Dit is al meermale gesê: Die kommunistiese skeldterm “rassisme” is juis daargestel om die Blanke af te skrik van enige betuiging van rasbewustheid. So word die revolusionêre drang na uitwissing van rassegrense in ‘n gunstige konteks geplaas. Ons word vertel dat niks meer verskriklik en vernederend
Binne ‘n geïntegreerde samelewing word mense wysgemaak dat ‘n nuwe “nasie” daargestel sal word waarin mense van verskillende rasse, kulture en gelowe sal saamkom om hulle te bevry van hulle “vooroordele” oor ras, kultuur en geloof. En net om seker te maak dat hulle dit sal glo, word wette daargestel om dit af te forseer. Hierdie wette ontken daardie verskille. Dit gaan gepaard met ‘n belydenis wat stel dat geloof in sulke verskille inderwaarheid kettery is en was en stel ‘n strafsanksie daar dat voortgesette geloof in daardie verskille misdadige gedrag daarstel.
Die waarheid is dat die grootste konflik juis voorkom in daardie state waar integrasie afgedwing is. Nie net is Afrika daarvan ‘n aanskouingsles nie, maar ook onder andere die voormalige Joegoe Slawië, Sri Lanka, die USSR, Pakistan, Noord-Ierland, Israel, Quebec, Spanje, België, ensomeer. Die “goedgelowige” liberaliste is gewoonlik die mense wat die idee moet propageer. En agter die liberalis skuil die geldmagte wat dikwels self nie in hierdie gelykstellings ideologie glo nie, maar weet dat sy hoofdoelwit, naamlik die inpalming van ‘n staat se rykdomme, nie geopenbaar mag word nie. Sonder uitsondering val sulke kunsmatige state gewelddadig uiteen en word die “demokrasie” ‘n eenpartystaat.
Robert Mugabe het in 1980 pas nadat hy aan bewind gekom het beloof dat:
“… there is a place for everyone in this country… Let us deepen our sense of belonging and engender a common interest that knows no race, colour or creed”.
Die Blankes het die voormalige terroris skielik as “geartikuleerd, versoenend en redelik” beskou. Hy het bygevoeg:
“If yesterday I fought you as an enemy, today you have become a friend and ally with the same national interest, loyalty, rights and duties as myself. If yesterday you hated me, you cannot avoid the love that binds you to me and me to you”.
Mugabe het trouens, anders as wat hier die geval was, beloof om ‘n streep deur die verlede te trek.
Talle Blankes in ons land beskou die Kommunis Mandela vandag as die groot vredemaker. Maar daar word vergeet dat hy nooit sy terreurdade en -ideale afgesweer het nie. Dat hy in sy grondwet geskryf het dat die Afrikaner se verlede boos is en ons eiendom onteien moet word. Die ware Mandela verskil niks van Mugabe nie. Dat hy nou, terwyl hy steeds leef, geen problem het met dit wat met die Blankes in ons land gebeur nie, is afdoende bewys dat hy hom volkome daarmee vereenselwig.
Twintig jaar na sy bewindsoorname het Mugabe sy volgelinge aangemoedig:
“to strike fear in the hearts of the white man, our real enemy”.
Die Blankes van Zimbabwe, ongeag hulle karige getalle weens hulle uitvlug uit die land, en ongeag die feit dat hulle heeltemal ontman was en gestroop was van enige mag en invloed, was steeds die vyand:
“They are trying to sabotage the economy in their fight against the government”,
het Mugabe die Swartes aangehits.
Waarom sal dit in Suid-Afrika anders gesteld wees? Waarom sal die Swartes van hierdie land skielik “redelik en versoenend” wees, as hulle leiers “Kill the Boer” as “erfenis” wil bewaar? Net omdat die liberalis jou dit probeer wysmaak? Die waarheid van ons land is dat dit geen jota of tittel verskil van
Ons het sedert 1994 dikwels gepraat van Bezuidenhout se wa. Bedoelende dat ‘n onbenullige insident (soos in 1880) dalk die vonk in die kruitvat
Transformasie, oftewel revolusie, moet die laaste spore van Afrikaner- en Blankeskap op alle kampusse uitwis. Soos op elke ander terrein. Dat geen insident blykbaar tot dusver tot enige noemenswaardige verset in Afrikanergeledere aanleiding gegee het nie, spreek van ‘n volk wat vasgevang is in ‘n vernietigende skuldgevoel. So word ons medewerkers aan ons eie verontregting en onderdrukking.
Daar is talle volksgenote wat ‘n toenemende onrus in ons harte ervaar. ‘n Onrus wat kwalik meer in bedwang gehou
Die waarheid is dat ons ‘n roeping het wat deur God self bestem is, naamlik om as afsonderlike Blanke volk hier vir ons kinders ‘n erfenis na te laat. Die werklikheid is dat liberalis en barbaar ons wil verhoed om ons roeping te vervul. Die liberale meelopers onder ons sal nooit verstaan dat die Blanke nooit swart genoeg vir ‘n Swarte
“Moet nooit met die swartman verbroeder nie.... want hulle sal jou verteer en vernietig”.
Die waarheid en die werklikheid van ras, lê, om by GA Watermeyer aan te sluit, “agter die woorde en die wette” wat hulle sê.