Afrikaner

AANDAG: LEX LIBERTAS

Klaas WaarseggerDat ‘n aksie geloods is in die nuwe Suid-Afrika ter uitwissing en uitdrywing van die witman, is geen geheim nie. ‘n Grondroof grondwet is juis daar gestel om blank Suid-Afrika te transformeer tot een groot Bantoestan. Grondonteiening het dus reeds plaasgevind in 1994. Om te probeer smous met selfbeskikkig binne die konteks van ‘n Bantoestan, is galgehumor. As die nuwe Suid-Afrika in duie stort, plaas dit ook die witman midde in die dilemma. Die essensie van ons Afrikaner-strewe is staatkundige selfbeskikking, met ander woorde selfregering en nie swart verswelging.

 

Enige postolaat wat die Afrikaner ontken van sy grondgebied, het geen historiese geldigheid. Een mens een stem, wat nie gekoppel is aan ‘n eie vaderland, sal die 3000 wit kruise laat aangroei tot 3,5 miljoen in die toekoms. Die swartmens etiek sal daarvoor sorg. Dit is juis in ‘n rassemoeras waar die predatore jou verslind, soos nou gedemonstreer in die nuwe Suid-Afrika.

 

Die 1994 konstitusie kon nie die Afrikaner red van swart moraliteit. Lieg, bedrieg en geweld is hul politieke strategie. Korrupsie is nou normaliteit en word beloon met ministerskap, persoonlike verantwoordelikheid is vervang met witmensblaam. ‘n Konstitusie kan nooit eerlikheid of beskawings-mentaliteit verskaf aan oneerlike mense nie. Ons word daagliks gekonfronteer met ‘n patalogie se haat vir die witman, en Westerse beskawing vanuit regerings-owerheid. Die veelvolkige politieke bestel

het juis die Afrikaner gedompel in ‘n menslke moeras.

 

‘n Federasie of konfederasie is praatjies vir die vaak. Om uiteenlopende menshede saam te pers in ‘n veelrassige bestel, vereis dwang en geweld soos ons dit tans ervaar. Apartheid is die enigste uitweg ter beskerming van vryheid, oorlewing en eie lewensruimte vir die Afrikaner om parasitisme (BBBEE) en Afrikaner uitwissing te vermy. Multikulturele samelewings is ‘n banaliteit vir die kwaad. Die vernietiging van ‘n volk ontstaan gewoonlik deur uitvaagsels soos de Klerk en sy dissipels uit eie Geledere en huidige gekontamineerde postmoderne politieke navolgers vanuit die “volkstaat” dampkring.

KLAAS WAARSEGGER