
Die post-negentigerjare is ‘n ontwrigte era. Orde in ons land het in die modder versink. Ons ankers is aan flarde geruk. Wit politiek in die parlement is klinies dood. In hierdie leemte klink luidrugtigte swart stemme so asof hulle gesalfdes is om Arikaners te fusilleer. Selfgesertifiseer om soos konings op ‘n troon te sit.
Die reënboogdroom het in waansin ontaard.
Die leerstellings van die swartvolk het in ‘n apokaliptiese slagting ontaard. Droog sal jul bloed op die plaashuisvloere lȇ, soos gesprinkelde water. In die dorpe word die winkels bestorm, vensters gebreek, die inhoud geplunder en brand gestig. Die Afrika-oergees is in volle swang.
Afrikaner-soewereiniteit is verruil vir ‘n reënboog bedrog. Die lyne tussen droom en waansin het een geword. Lewe buite jou volks-verwantskap is ‘n wrede spel. Die rituele vlammedood met ‘n motorband is die straf vir swartes wat nie die nuwe era wou binnegaan nie. Selfs Afrikaanse kerke het ons volk in die gesig gespoeg met vreemde onbybelse belydenisse. Verag jou volk en verbaster om die ewige lewe te be-erwe, is die nuwe evangelie.
Na 300 jaar se Afrika barbarisme het selfs die DA en VF+ nog nie besef dat ‘n swart gemeenskap die antitese is van ‘n Westerse beskawing. Is dit dan nou nie die rede waarom Europese lande anderskleuriges uit hul lande wil deporteer? Integrasie het oral in die wȇreld misluk. In ‘n oomblik van helderheid is weereens besef wie is binne en wie is buite op alle vlakke van menswees. Grense verseker ‘n eie tuiste, fisies, geestelik en polities. Wie nou in vyandige politieke beheer van ons land Suid Afrika gekom het, se opposisie is voorwaar nie instaat om die Afrikanervolk se ARK te bewaak of ten minste te bewaar nie! Die huidige politieke ontplooiing is heeltemal bo hulle politieke begripsvermoë, tenspyte van ‘n oopboek aanskouingsles vanuit die geskiedenis!
KLAAS WAARSEGGER
