Afrikaner

OM JOU ANKERS TE LAAT OPTREK IS OM JOU BLOOT TE STEL AAN DIE GOLWE EN GIERE VAN DIE WINDE VAN VERANDERING!

Dr. H.F.Verwoerd en dr. D.F.Malan“Dr Verwoerd het niks verteenwoordig wat nie verteenwoordig was deur adv JG Strijdom, dr DF Malan, genl. JBM Hertzog, pres.MT Steyn, Pres. Paul Kruger, Andries Pretorius, Piet Retief, Andries Hendrik Potgieter en Gert Maritz nie.

As die Afrikanervolk vervreem word van dr Verwoerd, word die proses aangeskakel om die volk te vervreem van die hele Afrikaanse heldedom. Die doel is om |die Afrikaners se vertolking van die geskiedenis af te stem op dié van sy vyande en hulle sodoende los te maak van hulle ankers.” (Aldus mnr. Jaap Marais)

WIE IS DIE AFRIKANER SE VYANDE?

Wie was hulle en wie is hulle nou? Dit is opgeteken in talle geskiedenis handboeke en geskrifte dat die Engelse ‘n verbete vyand van die Afrikanervolk was, reeds lank voor die Groot Trek, deurlopend tydens die Anglo Boere Oorlog en daarna tot vandag toe!

Daar kan met reg gevra word wat die rede was vir hierdie aanvanklike gramskap van die Engelsman teenoor die Afrikaner.

In terugskouing is dit duidelik dat die Engelse se imperialistiese strewe, gebaseer op hulle dominante karaktersamestelling wat elke volk en nasie waar hulle kolonies gevestig het, op outokratiese wyse gedommineer, aan onbillike en onregverdige eise onderwerp het tot voordeel van hulleself, onderliggend was tot verset en opstandigheid van die Afrikaner.

Die arrogansie van die Engelsman, gesteun deur sy egoïstiese ingesteldheid, het tydens die Anglo Boere Oorlog en daarna met die totstandkoming van die Republiek van Suid Afrika in 1961, sekerlik die grootste knou van ‘n opponent gekry in die hele Britse geskiedenis. ‘n Britse skrywer, Arthur Conan Doyle het dit op skrif gestel in sy boek ,The Great Boer War.

“THE BOER NATIONS:”Take a community of Dutchmen of the type of those who defended themselves for fifty years against all the power of * Spain at a time when Spain was the greatest power in the world.   Intermix with them a strain of those inflexible French Huguenots who gave up home and fortune and left their country for ever at the time of the revocation of the Edict of Nantes.

The product must obviously be one of the most rugged, virile, unconquerable races ever seen upon earth.   Take this formidable people and train them for seven generations in constant warfare against savage men and ferocious beasts, in circumstances under which no weakling could survive, place them so that they acquire exceptional skill with weapons and in horsemanship, give them a country which is eminently suited to the tactics of the huntsman, the marksman, and the rider. Then, finally, put a finer temper upon their military qualities by a dour fatalistic Old Testament religion and an ardent and consuming patriotism. Combine all these qualities and all these impulses in one individual, and you have the modern Boer—the most formidable antagonist who ever crossed the path of Imperial Britain. Our military history has largely consïsted in our confiicts "with France, but Napoleon and all his veterans have never treated us so roughly as these hard-bitten farmers with their ancient theology and their inconveniently modern rifles.

Hierdie opsomming van Conan Doyle is waarskynlik die naaste aan wie en wat die Afrikaner was waaruit ons voortgespruit het, wat ooit opgeteken is. Dit is hulle wat onder die seënende hand van ons Lewende hemelse Vader, Suid Afrika uit ‘n ongerepte wildernis tot een van die mees vooruitstrewende lande van die wêreld beskaaf het!

Dit was juis hulle voorsiende vermoëns van kollektiewe intellek, werkywer en verantwoordelikheid wat, ten spyte van verskillende en wyduiteenlopende kultuur, taal en afkoms, ‘n samehorigheidsbesef openbaar het met die oog op voortbestaan. Uit daardie samehorigheidsbesef is ‘n nuwe volk gebore waarvan die prestasie in rekordtyd hier in die Suidpunt van Afrika, die wêreld beïndruk het. Dit is nie ‘n prestasie wat kon ontstaan uit verdeeldheid nie!

MINERALE RYKDOM

Dit was egter die ontdekking van wat onder die grond van hierdie pragtige land vir ons, deur ons hemelse Vader bewaar is, dat die imperiale moondhede se grypsug op ons begin fokus het. Dit was die motivering vir hulle afguns. Die rigiede beginselbeleid, gebore uit die aanskouingsles van die chaos uit die samevloeiing van homogene, maar botsende kultuurverskille waaruit die imperiale moondhede voordeel getrek het, het nie net afguns maar ook ‘n jaloerse sentiment jeens die Afrikanervolk laat ontbrand.

Die VOLKSMOORD van die BOERE

Die Rol wat Rothschild-gierigheid in die Misdaad gespeel het

DIE TWEEDE ANGLO-BOEREOORLOG (1899-1902) bly uniek in die annale van die moderne geskiedenis. Vir die eerste keer in die moderne era is oorlog doelbewus gevoer deur 'n sogenaamd beskaafde nasie teen onskuldige vroue en kinders. Nie net is die huise van die Boere deur die Britse magte vernietig deur middel van 'n verskroeide-aarde-beleid nie, maar die Boerevroue en kinders is toe in betreurenswaardige konsentrasiekampe ingedryf. Vroue en kinders wie se mans nog op die slagveld was, is aan hongersnoodrantsoene onderwerp, wat tot wydverspreide siektes en dood gelei het. Die kern van die konflik was die begeerte van die Rothschild-bankdinastie om die minerale rykdom van streke te beheer wat bewoon is deur die Nederlandse pioniers wat die wilde lande van Suider-Afrika getem het. Om die eindelose Britse gruweldade te befonds. Deur Stephen Mitford Goodson

Alhoewel die Britte op 29 Julie 1899 die Haagse Konvensie onderteken het, wat die mishandeling van burgerlikes in oorlog streng verbied het, is hulle deur die roofsugtige Rothschilds aangespoor om elkeen van die konvensie se artikels te oortree in laasgenoemde se veragtelike strewe na volledige beheer oor die goudmyne van Transvaal. Die manne wat hierdie wrede en immorele metode van onderwerping geïmplementeer het, was die sekretaris vir die kolonies,

Chamberlain en Milner

PAUL KRUGER                    MARTINUS STEYN               JOSEPH CHAMBERLAIN       ALFRED MILNER

 

Joseph Chamberlain, die hoë kommissaris vir Suid-Afrika, Alfred Milner, veldmaarskalk Frederick Roberts en Horatio Herbert Kitchener. Hul barbaarse beleid en gruweldade het uiteindelik wyd bekend geword en is nie net in kontinentale Europa veroordeel nie, maar ook deur groot dele van die Britse en Ierse bevolkings. Toestande is egter nie verbeter nie, aangesien die Rothschilds die magte nie net in Brittanje beheer het (en steeds regeer) nie, maar dwarsdeur die grootste deel van die wêreld deur hul beheer oor die bankstelsel, wat gebaseer is op skuld en woeker.

DIE WAARDE VAN HEGTE VOLKSVERBAND.

Die Afrikanervolk se hegte volksverband, gebore uit stryd en beproewing wat die Afrikanervolk uit sy verskeidenheid van oorsprong tot een volk met een taal, een Godsdiens, in hierdie ongerepte land saamgedwing het, was uiteindelik die suiwerste vorm van nasionalisme waarteen die imperiale moondhede gebots het.’n Nuut gevormde taal, nuut gevormde kultuur, nuut gevormde geskiedenis in ‘n nuut gevormde eie land met één Protestantse Godsdiens, weg van die Katolieke dwaalleer. Ankers van ‘n nuwe volk wat tot eendragtigheid gelei het as teenvoeter vir die “verdeel en heers beleid” waarmee die imperialiste menige lande en volke kon verdeel en ontgin vir hulle eie grypsugtige voordeel.

Dit is hier waar die stelling van wyle mnr. Jaap Marais so betekenisvol en noodsaaklik waarneembaar vir ons volksbehoud herhaal moet word! Die doel is om die Afrikaners se vertolking van die geskiedenis af te stem op dié van sy vyande en hulle sodoende los te maak van hulle ankers.”Hierdie “losmaak van jou ankers” het die oorlog sonder koeëls geword waarteen ons Afrikanerleiers na die sluipmoord op dr. Verwoerd, nie opgewasse was nie! Meer nog, waaraan menige van ons eie volksgenote tot vandagtoe, lustig deelneem!

“Dr Verwoerd het niks verteenwoordig wat nie verteenwoordig was deur adv JG Strijdom, dr DF Malan, genl. JBM Hertzog, pres.MT Steyn, Pres. Paul Kruger, Andries Pretorius, Piet Retief, Andries Hendrik Potgieter en Gert Maritz nie.

As die Afrikanervolk dus vervreem word van dr Verwoerd, word die proses aangeskakel om die volk te vervreem van die hele Afrikaanse heldedom, het mnr. Jaap Marais gewaarsku. In terugskouing na Milner wat tydens die vredesluiting in 1902 na die Anglo Boere Oorlog gesê het: “It might be peace, but it will be war still. Not by the means of bullets, but by other means” Hierdie “other means” blyk nou duidelik die losmaking van jou ankers! Veral dié ankers wat jou voortbestaan as ‘n soewerein onafhanklike volk verseker het, maar nou vanweë die losmaking daarvan, ons voortbestaan bedreig!

HOE LYK ONS VYAND VANDAG?

Wat nou van belang is, is om die vyand naaste aan ons en wat meewerk om ons ankers getrek te kry, te identifiseer! Dit is juis hulle wat verdeeldheid in ons volk veroorsaak en brandend hou. Hulle wat ons besitreg deur magsdeling in gedrang bring, Hulle wat die Godlose grondwet ondersteun en aanvaar. Hulle wat twis verwek oor die geklikheid of ons Boer of Afrikaner is terwyl ons in die mees benarde toestand in ons volk se geskiedenis verkeer! Hulle wat ons Godgegewe erfland wil prysgee in ruil vir ‘n “volkstaat” terwyl Suid Afrika met sweet en bloed en die ondersteuning van ons Hemelse Vader, volgens elke bestaande regsbeginsel die Afrikanervolk se land is en só sedert sy ontstaan, internasionaal erken is sonder teëspraak.

Die beste plek om te begin is daar waar ons ankers nou in stof en as lê, dit op te tel, vas te maak en in volksverootmoediging ons Vader in die hemel te nader in belydenis van ons ongehoorsaamheid aan Sy gebooie. Opnuut ons verbondsbeloftes bevestig, Sy hulp en leiding vra vir eenstemmigheid in ons stryd teen die ongeregtigheid wat oor ons, verdienstelik uitgestort is!! Knoop die datum,5 September 2026 solank in u oor!

QUO VADIS AFRIKANER?