‘Jy moet fokus my kind”. Ja, ontmoet die drie susterspartye in die parlement (die DA, die VF+ en die ANC). Hulle het die pad geloop van eenwording en patalogiese Afrikaner-haat. Nou is dit ook nie meer lekker op Driesusters nie, as gevolg van die koeksister vervlegging tot ‘n Regering van Nasionale Eenheid. Hulle vra dat ons hulle moet kies en ek sê sies! Die mense van Driesusters is nou nie meer verlief op die “drie susters” nie. Die ANC suster is bekend vir terrorisme. Die VF+ suster is bekend vir manteldraai en die DA suster het ‘n lang geskiedenis van boerehaat.
Kort voor die afgelope nasionale verkiesing, het twee susters ‘n pakt gesluit met ander swart stief-susters dat geeneen mag die ANC suster met ‘n stok aanraak nie. Na die verkiesing besluit die susters dat suster-intiemiteit is orgasmies. Kopulasie het die inding geword nadat die stemvee ‘n veiligheidsbelofte oor die kop getrek is. Die besluit van eenwording is geneem omdat hulle baie meer in gemeen het as verskille. Dis al te lekker om intieme susters te wees.
Die gemeenskap onder die susters is ook bevestig deur ‘n verklaring van verstandhouding, maar die ANC suster het besluit om nie kuis te bly nie. Die ekskursies tussen die gras en die wind en die strale van ‘n nuwe dag se son, is al te lekker oorkant die draad. Die aarde het geskud. Die bindende faktor onder die susters, is dat in die nag is die taal internasionaal, oorkant die treinspoor. Daarom is hulle in ekstase oor die skraping van groepsgebiede, gemengde huwelike en ontug.
Volwaardige demokrasie noem hulle dit. Om wit te wees en wit te bly, en om juself te regeer is ‘n onding vir die drie
susters. Een veelrassige, onverdeelde Suid-Afrika is die heilige mantra. As jy ‘n vuurhoutjie kan trek, en met ‘n klip kan gooi, kwalifiseer jy om te stem vir die drie susters. Die gevolg is nou; dat dit nou ‘n groot gemors is op Driesusters. “Jy moet fokus my kind”, ontsê jou sê my wit kind. Stem reg en bly weg, sodat jy die oordeel nie oor
jouself bring nie.
Wees gegroet Steenhuizen en Dr Muller
KLAAS WAARSEGGER
