Afrikaner

WEEREENS ‘N HAASBEK KOMMISSIE SONDER TANDE, WAT NOG TE SÊ DIE NODIGE YSTERTANDE

Klaas WaarseggerKyk, as verslawing aan verdwelming tande verteer, is die staatsinstellings belas met wetstoepassing opsigtelik totaal tandeloos gelaat deur verslawing aan korrupsie en ontduiking van verantwoordelikheid! Mensveragtend, afstootlik en omstrede verslawend het polisiëring in die nuwe Suid-Afrika geword. Hul gedrag is soos die van monsters van die onderwêreld. Sluipmoorde, ekstorsie en korrupsie blyk om ‘n algemene tydverdryf te wees. Fluitjieblasers word afgemaai soos slagbeeste by ‘n slagpale. Hierdie sataniese verslawende optredes word ook in verband gebring met parlementslede.

Dit blyk te wees dat swart bestuur (letterlik en figuurlik) met transgressie gepaard gaan. Alle sosiale norms word oorboord gegooi ter wille van selfverryking. Behalwe astronomiese salarisse, word ekstorsie gebruik as deversifikasie van inkomste. Snaaks genoeg, hierdie oplewing het na 1994 ontstaan, en het nou ‘n bloeitydperk bereik. Phala-Phala, VBS Bank, tenderbedrog, ens, ens is sprekende voorbeelde. Die goue era van kriminaliteit is nou in volle swang, sonder aanspreeklikheid of aktiewe vervolging. Sommige vervolgings duur nou al langer as 15 jaar, sonder

vonnisoplegging.

 

Wrywing tussen owerheid en gemeenskap is reeds aan die orde van die dag. Die DA en VF Negatief, is ook nou mede reisigers. Regter Kruger het die uitspraak gemaak dat as jy in ‘n hoerhuis werk, sal jy nie kan kuis bly nie en bevestig hy dit opnuut as een van die 44 weglê hoenders van Charlize Theron. 

Sinneloos soek julle na ‘n leë troon

Julle gee die Afrikaner ‘n minagtingshoon

Daar skuil verraad in jul oë

Geilend kwaad blom dit in boë

Rug gedraai en skending van eie volk

Die “hemel” in droefheid dryf julle die dolk

Bloed sal jul nalatenskap bevlek

Ongeag hoe vêr die toekoms sal strek!

 

Hierdie woorde verwoord, die illusie en bedrog van jul gepredikte paradys in eenheid met die ANC, instede dat die Afrikaner sy eie lot moet bepaal. Julle het ook gekies om buite die waarheid te leef. Wat gebiedend noodsaaklik is, is ‘n Afrikaner kommisie van ondersoek met tande, om ook die DA en VF Negatief dissiplinêr te verhoor, en by die stembus te verneder. Meng jou met die semels, en die varke vreet jou op. Net “varke” in Suid-Afrika, het die beskerming van die polisie.

KLAAS WAARSEGGER