Nie vrede, voorspoed en vooruitgang nie maar misdaad, geweld en gebrek aan veiligheid! Nie wat die AVP verkondig nie, wel wat ons steeds saam met vorige ware en werklike Afrikanerleiers voor gewaarsku het en wat nou deur die media in groot, swart en vetletters in hulle hoofblaaie verkondig word!
Terwyl onrus en onlus deur vyandige elemente aangeblaas is na die sluipmoord op dr. Verwoerd, sodat die kreet vir vrede geregverdig kon word, is alle geldige argumente oor die gevaar van magsdeling oor rasgrense heen, van die tafel afgevee! Selfs onder nasionaliste, afgesien van die ywer daarvoor onder die humaniste en liberaliste, het die onhaalbare en bewese onsuksesvolle beginsel en beleid van menseregte, gelykheid oor rasgrense heen begin posvat as die enigste oplossing vir vreedsame naasbestaan, vrede en voorspoed.
Reeds sewe-en-twintig jaar van hierdie “nuwe bedeling” agter die rug en onbetwisbaar die aakligste en mees verwerplike resultate as gevolg van hierdie wanstaltige politieke waansinnigheid waarin slegs ‘n baie klein “elite” van die Suid Afrikaanse bevolking gebaat het en dit tenkoste van die res van die bevolking, die land se voorkoms en sy infrastruktuur!
Februarie, Maart en Mei van 2022 en kyk wat het van ons land se prestasie geword! Die AVP plaas die opskrifte net so in Engels sodat die verloopte deel van ons Afrikanervolksgenote tot die werklikheid van die Engelstalige politici en media, wat nie skaam is oor hulle aandeel en betrokkenheid wat aanleiding gegee het tot die verval waaroor ons gewaarsku het nie. I’ve got principles, but if you don’t like them, I have got others! Is hulle onbeskaamde uitgangspunt. Het sommige van ons Afrikaners nou ook só aangepas?
Crime in South Africa – what the official statistics don’t tell youStaff Writer20 February 2022
Cape Town, Joburg, Durban and Gqeberha among the most violent cities in the worldStaff Writer21 March 2022
Cape Town, Joburg and Pretoria ranked among the most dangerous cities in the worldStaff Writer27 May 2022
Sou u hierdie artikels gaan nalees sal u merk dat daar van internasionale statestiek gebruik gemaak is waarmee ons land vergelyk word. Nie net ‘n openbare skande nie, maar ook ‘n onuitwisbare klad op die de Klerk-era en navolgers van daardie politieke dampkring waaruit statestiek soos hierbo sy oorsprong het!
Die AVP plaas slegs enkele uittreksels uit van genoemde artikels as bewys van die verval waarvan die opskrifte die fluitjie blaas.
Statistics South Africa has published its latest Victims of Crime (VoC) survey, showing that thousands of crimes went unreported over the last year.
The survey gives supplementary perspective to the latest official crime statistics last published by the South African Police Service (SAPS) on Friday (18 February), which showed a slight decrease in criminal activity over the previous quarter – but an increase in murders and other violent crimes.
South Africa’s official crime statistics are based on incidents and crimes reported to police stations, as well as crimes discovered through police action. The data can only tell us about the crimes that go through official processes and do not necessarily give a reflection of the true-crime levels in the country.
The VoC survey, meanwhile, reflects criminal activity from victims’ experiences, revealing large discrepancies between experiences of crime and reported crime in South Africa – with a large number of crimes going unreported, and thus not included in the SAPS’ official data.
For example, over a million households experienced housebreaking/burglary over the last year, but just 56.1% reported the incident to the police.
Similarly, 55.9% of 141,000 violent home robberies were reported, and just 50.6% of 56,000 cases of assault were reported.
The Mexican Council for Public Security and Criminal Justice has published its latest ranking of the 50 most violent cities in the world, with four South African cities included among them.
The report lists the 50 most violent cities by the number of murders per 100,000 people, only considering cities with populations exceeding 300,000, where murder statistics are made available.
In the 2021/22 ranking, four South African cities feature in the top 50, led by Cape Town, which has dropped out of the top 10 to 11th place overall.
As with previous years, the ranking is dominated by South American cities, with South Africa, Jamaica and the US being the only main regional outliers.