1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6867470

Besoekers aanlyn

Ons het 13 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

OMSTREDE COVID ENTSTOF NOU OOK IN SUID AFRIKA VERVAARDIG

Aspen vervaardig JohnsonJohnson se entstof

Uit 'n artikel van Daly Maverick is dit duidelik dat Aspen die entstof van J&J (Johnson en Johnson) by hulle Aspen Pharmacare aanleg in Port Elizabeth, nou Gqberha, onder lisensie gaan vervaardig, Terwyl die koerant dit as 'n ongelooflike mylpaal beskryf, beskou die AVP dit as nog 'n ingreep van die Nuwe Wêreld Orde in Suid Afrika. In hierdie geval deur Aspen.

Uit die artikel blyk dit ook dat die inhoud van die entstof vir Aspen voorgeskryf is en die effek by die toediening daarvan dus ook dieselfde sal wees.

Wat weet ons van Aspen?

Aspen Institute:

In die Weekly Mail van 7-13 April 1989 verskyn daar ‘n artikel oor ‘n by-eenkoms wat deur die Aspen Institute gereël is.   Die belangrikheid van die by-eenkoms volgens Mark Swilling, die artikelskrywer, is “...convened to educate a significant group of American congressmen and senators. It’s importance lay in the fact that the conference provided a forum where all the major South African actors could articulate policy positions at a time when the major super powers are working out their approaches towards South Africa after Namibian independance.”

Bermuda

Volgens die artikel was dit waarskynlik die eerste by-eenkoms waar elke enkele vername politieke rolspeler van Suid Afrika verteenwoordig was. Die by-eenkoms het op die eiland Bermuda plaasgevind tussen die NP, KP, DP(nou DA), ANC, UDF, IFP en Black Conscience Movement aan die een kant en die Amerikaners aan die anderkant.   Tussen hierdie afgevaardigdes was daar ‘n ooreenstemming oor veral twee sake.

  1. Die afsweer van geweld moet nie ‘n voorvereiste vir onderhandeling wees nie en,
  2. Die Regskommissie se aanbeveling oor groepsregte as basis vir ‘n nuwe grondwet.

Ooreenkoms

Al die voorleggings wat gemaak is het volgens Swilling eenstemmigheid gehad oor : ....”a ‘negotiated

  1. Settlement’ between the principal parties must be the starting point; in other words, there can be no solution if the NP and the ANC plus others on the white and black sides do not negotiate.”

“The Americans came away with the clear conclusion that it is no longer a question of whether this is desirable or not, but how to get there.” (my beklemtoning)

Dít was die voorbereiding om Suid Afrika onder die Nuwe Wêreld Orde se beheer te kry nadat Suid Wes Afrika by aanvaarding van resolusie 435 ingepalm is. Die aanvaarding van Een-mens-een-stem wat die swartes met stemreg toegerus het, se grondslag is daar op Bermuda beplan en beklink! Die onderhandelings het egter nie opgehou nie. Die feit dat ons deur blote getalle oorheersing onderwerp is en vir solank hulle 'n meerderheid bly, ons polities totaal ontmagtig is,vat skynbaar nêrens by die onderhandelaars grond nie!

Aspen se sukses van 1989 word onder ons dak voortgesit om Afrika by te kom en wat waarskynlik te laat besef sal word. Die omstredenheid van die "Pandemie" en die inentings wat daaruit voortgevloei het, se effek is stadig maar seker besig om wêreldwye teenstand te kry. Die kunsmatige verdeeldheid wat dit tot gevolg het is egter huidig skadeliker as wat in die algemeen besef word!

GROUNDBREAKING AGREEMENT

‘Incredible milestone’: Aspen to produce Covid vaccines for Africa in Gqeberha

 A worker monitors the Johnson & Johnson Covid-19 vaccine production line at the Aspen Pharmacare plant in Gqeberha. (Photo: Waldo Swiegers / Bloomberg via Getty Images)

By Sasha Planting 30 Nov 2021  0

Aspen announces a non-binding agreement with Johnson & Johnson to produce its Covid-19 vaccines under licence and under its own name. At this point details are sketchy. But what is important is that Africa is developing a vaccine capability.

‘I thought it was some kind of hoax.” This was the reaction of Strive Masiyiwa, African Union special envoy on Covid-19 and head of the African Vaccine Acquisition Task Team, when he learnt that there was an existing facility in Africa that had geared up to produce 250 million annual doses of the Johnson & Johnson Covid-19 vaccination.

Masiyiwa and his team had been delegated to procure vaccines for 50% of Africa’s population, about 450 million people, and had quickly learnt that Africa was last on the list when it came to procuring vaccines from global suppliers.

At that point Aspen Pharmacare had finalised an agreement to “fill and finish” Johnson & Johnson’s Covid-19 vaccine at its plant in Gqeberha. Most of these vaccines were already designated for markets in Europe. 

Some intense behind-the-scenes negotiations between the J&J management team, President Cyril Ramaphosa, and Afreximbank, a pan-African multilateral trade finance institution that paid for the vaccines up front, saw the majority of these vaccines diverted to African markets. This was after the Africa Vaccine Acquisition Trust (Avat) and the African Union signed a contract with Johnson & Johnson for 400 million doses for the continent, most of which were produced by Aspen.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie