1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7037360

Besoekers aanlyn

Ons het 44 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE DELER SO GOED SOOS DIE STELER!

Deler so goed soos die stelerBrian Shivambu het 'n erkenning van skuld vir R4.55 miljoen met Vele Investments (VBS se hoofaandeelhouer, gesteun met VBS-geld), onderteken terwyl hy erken het dat daar "geen verdienstelike grondslag vir die betaling" was nie. Dié toelating is "beskerm" deur 'n vertroulikheidsklousule waarop sy prokureurs aangedring het. Dié R4,55 miljoen is slegs 'n gedeelte van die groter bedrag van sowat R20 miljoen in VBS-buit wat aan die EFF en sy leiers gekanaliseer is.

Dit was dr. Willie Lubbe wat by geleentheid gewaarsku het dat 'n mens nooit jou gewete moet ignoreer nie. Jou gewete, het hy verduidelik, is geskool uit die bybel.

As jou gewete jou dan nou nie aankla omdat hy in alle waarskynlikheid nie bestaan nie, beteken dit dat jy ongelowig is en geen ongeregtigheid vir jou verkeerd is nie. Om dit uit die weg te ruim kan jy dus bloot daaroor lieg totdat jy onomstootlik met die hande in die koekblik betrap word.

Selfs dan kan jy aanhou systap en eierdans totdat daar naand volgens die blanke waardestelsel, géén ander verklaring oorbly, anders as dat jy onregmatig volgens húlle( die wittes) se wette opgetree het!

As jy dan nog iets van wat jy gesteel het kan teruggee omdat jy dit nog nie alles verteer het nie, dan kom jy verder niks oor nie! Geen wonder dat die "nuwe" Suid Afrika vir die swartras en sommige liberale wittes, 'n utopia geword het nie! Malema is nie verniet so angstig om die blankes se besit sonder vergoeding te vat nie, want dan het hy nie nodig om te steel nie en daaroor vir etlike jare te lieg nie! Wat 'n vrot moeras waarin die lamsakkige "BROEDERBONDERS" die Afrikanervolk in gestoomroller het! Feitlik sonder enige weerstand van die goedgelowige NP's, KP's, Volksfronters, Volkstaters en VF-Positiewes!

Geniet dit terwyl julle nog julle liberale asems oor het en sien of julle nie dan bereid sal wees om terug te keer na die beproefde beginsels wat so maklik aangepas is vir ander nie!

While they were positioning themselves as the moral leaders of the oppressed, Julius Malema and Floyd Shivambu were exchanging their political power for gifts and ‘interventions’. And cash, loads of it.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie