1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7033834

Besoekers aanlyn

Ons het 24 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

NP AFWYKING VAN MANDAAT, STEM AFRIKANERS ONGELUKKIG

Maorie in RugbyspanSkeuring in die Nasionale Party in 1969, nadat die Nasionale Party behoudende en ontevrede NP LV’s uit die party geskop het, het na die ontstaan van die Herstigte Nasionale Party begin momentum kry.

Aantygings vanuit die HNP dat die NP rasseskeiding wil ophef deur die sportbeleid te verwater, is ernstig ontken deur die NP en moes hulle openbare versekerings gee om die ontevredenheid te probeer besweer. Toegewings aan internasionale druk en binnelandse liberale sportambassadeurs soos Danie Craven, om Maori’s toe te laat om in Suid Afrika te kom deelneem, het van die een toegewing na die volgende eis gelei soos waarteen hulle gewaarsku was, en het uiteindelik gelei tot die toegewing aan swart meerderheidsregering.

Aanhoudende leuens en valse versekerings het die meerderheid Afrikaners saamgesleep na die afgrond van magsdeling wat ‘n klimaks bereik het in die verkiesing vanDanie Craven 2 1981. In daardie verkiesing het dit duidelik geblyk dat die NP in die volgende verkiesing ten minste 18 setels aan die HNP sou afstaan, waarna die momentum na ‘n totale neerlaag onafwendbaar sou wees.

Uit vrees vir totale verlies van beheer word die Konserwatiewe Party in 1982 gestig onder die leiding van dr. A.P. Treurnicht, in hoofsaak om as opvangsgebied te dien vir die groeiende getal ontevrede Afrikaners binne die NP. Pleitredes van die HNP dat daar nie nog ‘n party totstand gebring moes word nie maar dat aansluiting by die HNP ons saak sou versterk instede van te verdeel, het op dowe ore geval. Nietemin het die verkiesingsuitslae wat gevolg het daarop gedui dat die NP se afwyking van die Afrikanermandaat, hulle einde gaan beteken.

Die Engelse media het só daaroor berig:

The CP was formed in 1982 by 23 MPs from the ruling National Party who opposed Prime Minister PW Botha's reforms to apartheid and power sharing proposals, which they saw as a threat to white minority rule, and the racial segregation known as Separate Development. It was led by Andries Treurnicht, a former Dutch Reformed Church minister popularly known as 'Doctor No'. The CP's English-language programme booklets from 1987-89 stated that the party was established "to Verkiesingsuitslae van 1981 en 1987 1continue the policy of self-determination after the [NP] government had exchanged self-determination" (something the CP described as an "infallible policy"), for power-sharing. It drew support from white South Africans, mostly Afrikaners in the rural heartlands of South Africa. All members of the new party that belonged to the Afrikaner Broederbond had to leave that organization as they were not welcome anymore.

Official opposition

It became the official opposition in the whites-only House of Assembly of South Africa in the elections of 6 May 1987, when it surpassed the liberal Progressive Federal Party, winning 550,000 votes. Donald Simpson, writing in the South African newspaper, The Star, went as far as to predict that the National Party would lose the next election and that the Conservative Party would become the new government of South Africa.

In the local elections of 1987 the Conservative Party won 60 municipalities out of 110 in the Transvaal, and 1 out of 4 in the Orange Free State. The Conservative Party received 45% of the Afrikaner votes and 7.5% of the English-speaking votes. It won Verkiesingsuitslae van 1981 en 1987 250% of the Afrikaner vote in the Transvaal and Free State provinces in the 1989 general elections. It won 40% of the White popular vote in the Transvaal, and 45% in the Orange Free State provinces in the 1989 elections.

Uit die 1981 verkiesingsuitslae blyk dit duidelik dat die HNP wat die beleid en beginsels van die 1948 NP gestand gehandhaaf het, Die NP wat besig was om na links af te wyk, in die toekoms sou verslaan het as die KP nie tussenbeide getree het nie. Die KP met sy volkstaatbenadering het vroeg reeds aangedui dat met sy beleid van ‘n volkstaat iewers, Suid Afrika prysgegee word.

 

Die bewys uit hierdie uitslae en verskeie tussenverkiesingsuitslae voor 1994, dui onteenseglik daarop dat de Klerk nie ‘n mandaat gehad het om ‘n veelrassige en Afrikanervernietigende grondwet te onderhandel nie. Sy skrik vir die uitslae van die tussenverkiesings wat wel gehou is voordat hy dit opgeskort het, was die motivering vir sy weiering om die beloofde referendum te hou onder, tot op daardie stadium, nog blanke kiesers, vir die aanvaarding of verwerping van die Godlose, een-mens-een-stem onderhandelde grondwet!

Hierdie land is die Afrikanervolk se land! Ons het dit by niemand gesteel, ge-annekseer of afgevat nie maar onder die genadige en barmhartige seënende Hand van God, uit die wildernis ontworstel, makgemaak, ontwikkel en met bloed en goed verdedig teen die Engelse waarvan alles goed gedokumenteer is.

Moet u dus van niks anders laat wysmaak nie! Dit is ons erfdeel wat u saam met die AVP, wat steeds die grondslag van Afsonderlike Ontwikkeling handhaaf en vandag as voorbeeld vir die wêreld daarbuite dien, dit duidelik stel dat ons as ‘n volk die reg het om onsself en ons eiendom te beskerm en verdedig, omdat dit ons eiendom is, en niemand anders s’n nie al sê wie ookal so!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie