1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7445028

Besoekers aanlyn

Ons het 88 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

IS DIT SO ... DAT BLACK LIVES MATTER?

Vaalhartsmoorde Elzabe Breggie en Danie BrandNadat jy vir etlike dae en nagte jou bes doen om ‘n famieliehondjie wat deur die bure se groot hond bykans dood gebyt en verskeur is, met sorg en deernis probeer aan die lewe te hou, dat die refrein van black lives matter by jou kom spook!

Dat wanneer die retoriek van black lives matter se refrein verdring word deur die gedagtebeeld van die gebroke liggaam van Elzabe Brand van Hartswater wat in die veld lê, by jou kom spook! Die afsku en die weersin as die verskrikking van die vrees en lyding wat daarmee gepaard moes gegaan het vir haar en haar ouers Danie, 84 en sy vrou Breggie, 73 jaar oud by jou opstu en opnuut die besef dat “no lives matter for them!

Dit neem jou terug in die geskiedenis van ontmoetings met die swart rasse by ons voorgeslagte se aankoms in die Kaap in 1652, die aanloop tot die Groot Trek, die difaqane van 1815 tot 1830 wat feitlik die hele binneland van Suid Afrika ontvolk het deur menseslagting en mensvretery, uitdelging en uitwissing van nagenoeg twee miljoen swartes deur swartes.

Dit is dan dat die kreet van “Black lives Matter” ‘n holklinkende valse retoriek word met ‘n hele ander betekenis as wat die wêreld deur die media probeer oortuig word om te glo.

Die vraag wat die AVP nou vra, is of bloot om te lewe die enigste ding is wat vir die swart ras saak maak. Wat van swart gewete, verantwoordelikheid, swart integriteit, swart medemenslikheid, swart eerlikheid, swart werksywer, swart dankbaarheid, swart opregtheid, swart beskaafdheid, swart verdienstelikheid en veral swart menswaardigheid? Maak niks hiervan saak nie? Maak net om te lewe saak tenkoste van ander mense se lewe en eiendom?

Dit was dr. Willie Lubbe wat by geleentheid die operking gemaak het dat jy nooit jou gewete moet ignoreer nie omdat jou gewete geskool is uit die Bybel! As bloot net lewe en niks van waarna hier bo verwys is, saak maak nie, is dit voor-die-handliggend dat jy nie ‘n gewete het nie en dus ongelowig!

Wanneer enigiemand onge-erg is oor die verlies van lewe, meer nog, vanuit ‘n posisie van gesag nie aksie neem om bv. moord, korrupsie, diefstal, vernietiging van eiendom, ontwapening van landsburgers terwyl hierdie sake duidelik buite beheer is te stop nie, is jy aandadig en net so strafbaar asof jy self die dade gepleeg het!

Waarom sou Afrikaners aan só ‘n stelsel wil deelneem en met sulke mense wil saamwerk, onderhandel en dink dat daar ‘n heilsaamheid daaruit gebore kan word? So ‘n benadering is nie net kortsigtig nie maar kontraproduktief in die sin dat alles wat op so ‘n wyse beding word baie kort van duur, totaal onbetroubaar is en tot nadeel van ons volk se vryheid en voortbestaan as onafhanklike volk, ons soewereiniteit ondergrawe.

In daardie sin moet ons die bestaan van die blanke Afrikanervolk se ontstaan, voortbestaan en nasionalistiese kulturele, godsdienstige en beskaafde norme en waardes handhaaf omdat dit saak maak en noodsaaklik is vir die herwinning van ons vryheid, onafhanklikheid en dié van ons vaderland. Dit is ons Godgegewe erfenis, aan ons toevertrou om te ontwikkel, te bestuur en te bewaar as bakermat van beskawing in Afrika wat sedert 1652 alle lewe as belangrik ge-ag en bewaar het tot vandag toe.

Ons bedagsaamheid is misbruik as ‘n wapen om ons te vernietig deur ons goedgelowige Afrikanerkiesers op diaboliese wyse in ‘n referendum te betrek om op ‘n kriptiese vraag ja of nee te stem. Daardie stemme , wat aangewend is as ‘n onwettige mandaat vir beleidsverandering na een-mens-een-stem verkiesing, was die metode wat die ANC in ‘n beheerposisie laat kom het in Suid Afrika en nie hulle “struggle” nie! Dit het die swart meerderheid in beheer geplaas en ons eerstewêreldstandaard, ware demokrasie, in minder as twintig jaar, dit wat oor vierhonderd jaar opgebou is, tot rommel te reduseer. Hulle “struggle” steeds en het die hele Suid Afrika nou in ‘n “struggle mode” ingetrek waarvan die beskaafde wêreld begin kennis neem.

Covid 19 het ‘n addisionele instrument in hulle hand geword om ons volk vreedsaam te onderdruk in belang van die Nuwe Wêreld Orde, ook ten koste van hulleself! Die ellende wat dit in hulle eie geledere tot gevolg sal hê, sal ontaard in onderlinge geweld waarvoor ons gereed moet wees soos al by herhaling gewaarsku en voorspel is dat dit sal oorspoel na die blanke. Bedink die omvang wat gaan saamloop met die ge-orkestreede moorde op blankes waarvoor hierdie onwettige regime hulle ore en oë toehou en rig u daarvoor in!

 

JOHANNESBURG - The bodies of an elderly couple, Danie (83) and Breggie Brand (73), have been found in the Northern Cape on Tuesday after they were attacked on their farm and kidnapped.

 

This comes after the body of their 50-year-old daughter, Elzabe, was found near Taung in the North West earlier on Tuesday.

 

The family of three was abducted on Sunday after they were attacked on their smallholding in Hartswater.

 

Police were alerted after a family member residing in Johannesburg was unable to reach them over the weekend.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie