1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7037295

Besoekers aanlyn

Ons het 55 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

SWART VRYDAG IN ALLIANSIE MET MOORDENAARS EN MISDADIGERS

George Floyd simpatiseerdersRamaphosa, die ANC en hulle ondersteuners, het deur Jessie Duarte aangekondig dat onder hy wat Ramaphosa is se leiding, elke Vrydag swart klere aangetrek moet word in solidariteit met die Swart Amerikaners se teen-rasisme veldtog, nadat die krimineel George Floyd dood is in ‘n struweling met ‘n blanke Amerikaanse polisieman.

Duarte, die Adjunk Sekretaris Generaal van die ANC, sê die party betoon nie net sy solidariteit met die Amerikaners nie, maar wil ook rassisme in Suid-Afrika uitlig. Die AVP wys dan graag vir die wêreld hoe rassisme in Suid Afrika lyk onder die uiterste vorm van rassisme denkbaar, waaroor Ramaphosa nou al in al elf erkende tale in Suid Afrika swyg sedert hy die onwettige “president” in Suid Afrika geword het.

Die blankes wat deur die swart ras, hier en in Amerika en elke ander land waarheen swart mense vlug vir ‘n heenkome omdat hulle nie in hulle eie lande ‘n bestaan kan maak nie, as rassiste beskuldig word, word in Suid Afrika nie net as rassiste beskuldig nie maar ook vermoor, verkrag, gemartel, besteel en elke dag gedreig dat alles wat ons het en deur swaarverdiende arbeid opgebou het, gevat gaan word! Kyk hoe lyk hulle onder Ramaphosa se “leiding”, met sy oë toe en sy “kabinet” se stille goedkeuring!

 

Slagoffer van plaasaanval 1  slagoffer van plaasaanval 2 IMG 20200606 WA0020

Spreuke 25:26 “n Troebel fontein en ’n vuile bron, so is die regverdige wat wankel voor die goddelose.”

Spreuke 26:20,21. “Deur gebrek aan hout gaan die vuur dood, en as daar geen kwaadstoker is nie, bedaar die twis. 21.Soos kole die gloed en hout die vuur laat opvlam, so is ’n twisgierige man om ’n twis aan te hits.”

Kom Afrikaners , dat ons en ons kinders nie voor die goddelose wankel en soos ‘n troebel fontein en vuile bron word nie! Dít, is tot waar blanke Amerikaners gedaal het wat swart oproermakers se skoene soen! Geregtigheid setel nie in die wankeling en ondersteuning van onreg onder die vaandel van “rassisme” nie! Daar is definitiewe onderskeid tussen oproer en protes!

Dra liewer rooi op Vrydag sodat die wêreld kan kennis neem van blanke bloed wat hier vloei as gevolg van hulle sinnelose humanistiese dwaalweë met die koestering van ongeregtigheid, wat hand-oorhand besig is om hulle ook te verswelg!

Plaasmoord, man doodgekap met 'n panga, Balgowan

Oorgrens veiligheid

June 6, 2020

Photo: BKA

Die eienaar van 'n Midlands-restaurant in die Balgowan, Lidgetton-gebied van die KwaZulu-Natalse Provinsie van Suid-Afrika, is Saterdagoggend 6 Junie 2020 in 'n plaasaanval vermoor. 'n Onbekende aantal aanvallers het die man genader terwyl hy in sy werkswinkel was, hom oorweldig en hom in die huis gedwing waar hulle geld ge-eis en die man met 'n panga dood gekap het.

Die man se metgesel, het met die aanhoor van die remoer, daarin geslaag om te ontsnap en gehardloop na die hoofhek van Michealhouse skool, waar sy die aanval aan die sekuriteitswagte raporteer het wat die ambulans en die polisie geskakel het. Daar is geen ander inligting beskikbaar op hierdie stadium nie. SAPD Nottingham Road ondersoek die saak. Daar was geen arrestasies nie.

Inligting verskaf deur Oorgrens veiligheid

15 PLAASAANVALLE EN 4 PLAASMOORDE IN SUID-AFRIKA – MEI 2020

die Rome Navorsingsinstituut van Suid-Afrika Junie 2, 2020

Gedurende Mei 2020, in Suid-Afrika was daar vyftien plaasaanvalle en vier plaasmoorde, terwyl slegs een plaasaanval in die land afgeweer is.

Gedurende April 2020 was daar Sewentien plaasaanvalle en een plaasmoord. Gedurende die maand van Maart 2020 was daar ses plaasmoorde en 35 plaasaanvalle. Gedurende die maand van Februarie 2020 was daar agt plaasmoorde en 31 plaasaanvalle in Suid-Afrika, terwyl een plaasaanval suksesvol afgeweer is. Nuusvrywaring: Inligting wat deur die Rome Navorsingsinstituut van Suid-Afrika verskaf word is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die siening van die koerant, South AfricaToday, waaruit hierdie berig ontvang is nie.

Dít is waarvoor die ANC en sy leierskap swart wil dra op ‘n Vrydag, omdat hulle nie net van buite swart is nie, maar ook van binne! Ek wil daartoe byvoeg dat dit ook geld vir Blanke mense wat deelneem aan hierdie openbare vertoon van verguising van die witras! Hulle mag van buite wit wees, maar hulle is swart van binne! 

 

COURT DOCUMENTS: GEORGE FLOYD PROFILE READS LIKE A CAREER CRIMINAL

By GreatGameIndia -June 6, 2020

The unfortunate death of George Floyd which sparked a Civil War like atmosphere in America has now snowballed into worldwide protests. All four officers involved have now been suspended, arrested and charged. Floyd had moved to Minneapolis after being released from Texas prison for aggravated robbery. He was under the influence of fentanyl and methamphetamine at the time of arrest. He went to jail for atleast 5 times and a look at George Floyd’s profile as per court documents reads like a career criminal involved in drug abuse, theft, criminal trespassing, aggravated robbery as well as entering a woman’s home and pointing a gun at her stomach while looking for drugs and money.

  

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie