1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7033814

Besoekers aanlyn

Ons het 16 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

SWART EKSTREMISTE SOEBAT VIR OORLOG

Whites Cant we kill them allMet ‘n twiet soos die van “@Bludidi”, (“Can’t we kill them for real”), saamgelees met al die ander moorduitlatings wat sedert de Klerk se verraad uit swart geledere aan die orde gekom het, kan dit vir dieAfrikanervolk nie anders as om gereed te maak vir geweld uit daardie oord, met die opset om ons fisies uit te wis nie.

Met al die ontkende moorde deur Ramaphosa, van swart op wit, wat de Klerk en die Broederbond gekies het as “tussenganger” en “teëwig” wat ons as blankes moes beskerm, word dit al duideliker dat die regime se voeteslepery oor die uitwissing wat besig is om plaas te vind, ons op onsself aangewese laat.

Die geskiedenis wil homself nogmaals herhaal. Aangesien die Afrikanervolk nog nooit ‘n oorlog of geweld teen ‘n ander volk begin het nie, maar nog altyd onsself met onderskeiding verdedig het teen geweld op ons, dui Zuma, Malema, BLF se Andile Mngxitama, Mzwandile Masina, @Bludidi en in die algemeen elke swarte wat blankes aangeval, verkrag en vermoor het, op ‘n behoefte vir oorlog!

As moord en aanhitsing tot moord en doodslag, korurrupsie, diefstal, misbruik van mag, veronagsaming van noodsaaklike plig, konstante verwysing na onteiening sonder vergoeding, aftakeling van alles wat die witman opgebou het in aanmerking geneem word, dan soebat hulle mos vir oorlog!

Hoe lank dink hulle kan hulle so onbeheersd voortgaan sonder om tot orde geroep te word?

Twitter post WHITE PEOPLE ‘CAN’T WE KILL THEM FOR REAL’ ‘n twiet van “@Bludidi”

Plaasmoord: Dokter Roelof Botha van met panga dood gekap.

Oorgrens veiligheid

1 Junie, 2020

CRIME SOARS

“In rural areas, crop theft is starting to escalate

announcement by Bheki Cele, Minister of Police, that offences such as hijackings and violence increased.

 

Waarom? Daar is net een antwoord, dit is omdat Cele die omgewings en plaaswagpatrollies afgelas het! ‘n Verdere gevolg is dat op die platteland het diefstal van plaasprodukte soos groente, vee en mielies geweldig toegeneem het!

Tenspyte van “Lockdown” het twee gewapende booswigte op Sondagoggend, 31 Mei 2020 in die Baberton omgewing mense aangeval en beroof.

Op 27 Mei 2020, moes ‘n vergadering van die Matlosana Munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein verdaag word as gevolg van die chaos wat ontstaan het toe 6 raadslede se huur vir verblyf by ‘n luukse gastehuis bevraagteken is.

 

Hierdie 6 het sedert September 2019 hulle intrek in die gastehuis geneem teen ‘n uitgawe van R94,000.00 per maand per persoon, wat vir slegs twee maande volgens wetgewing goegekeur was. Dít omdat hulle huise beskadig was deur hulle eie gemeenskap as gevolg van swak dienslewering.

Die dispuut het ontstaan nadat nege maande verstryk het en die uitgawe vir hulle verblyf met bykans ‘n halfmiljoen rand per maand toegeneem het.

 

Dr. Malan en President C.R. SwartHierdie swart ras wat de Klerk en sy swakkeling kabinet oor ons aangestel het omdat hulle tot vandag toe, die mening toegedaan is dat hulle beter weet as dr. Verwoerd en sy voorgangers, is besig om die Afrikanervolk se erfenis volledig te verteer. Benewens hierdie ongeregtigheid dreig hulle ons met uitwissing deur moord! “Nationalise, Command, Let the ‘White Economy’ Collapse: Where Malema leads, ANC’s Mzwandile Masina will follow!

 

Maak gereed Afrikaner! Die toets vir ons geslag se vermoë tot selfhandhawing is voor die deur! Vir “@Bludidi” en diesulkes wil ons sê, “no you can not kill us for real”. Julle kan wel probeer en dan die gevolge daarvan dra namens julle ras en tot getuienis vir die geskiedenis waarin julle onbesonne besluite vir die wêreld opgeteken sal wees.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie