1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7441690

Besoekers aanlyn

Ons het 19 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

WAAR KOM DIE SWART RAS VANDAAN?

BybelMonday, 12 September 2016 02:12

Inleiding

Vir mense wat die waarheid haat, sal die waarheid altyd na haatspraak klink.   Dis met rasseverskille die geval; ʼn werklikheid wat al soveel politieke plofkrag verkry het, dat mense eerder daaroor swyg.   Swye los egter nie probleme op nie maar vererger dit selfs.

Rasseprobleme kan slegs opgelos word deur die oorsprong daarvan vas te stel,   veral die swart ras met wie alle ander rasse geen gelykmaking vind nie. Daar is mense wat glo dat hulle Satan se nabootsing van God se menseskepping is.   Ander, soos die Israel Visie-groepe, glo weer dat swartes nie mense is nie, maar die diere – die sg. ongekroonde dier.

Beide stellings gaan mank aan Skrifbewys en wetenskaplikheid. Satan beskik nie oor skeppingsmag nie, slegs God.   En om te sê dat swartes diere is, is nie waar nie en kwetsend.   Die Bybel, vroeë geskrifte en argeologiese getuienis lewer voldoende bewys van hul ontstaan.

1. Nasate van Gam

Swartes is die nasate van Gam en het na die vloek van Noag oor Kanaän (Gam se jongste seun) hul verskyning begin maak (Gen.9:25). Alhoewel die Bybel dit nie reguit sê nie, is dit duidelik dat die vloek Gam se nageslag geraak het. Gam moes sy vader iets baie ernstig aangedoen het om so ʼn vloek oor sy nageslag te bring. Wat het Gam gesondig? “Maar toe hy (Noag) van die wyn gedrink het, het hy dronk geword en naak in sy tent gelê. En Gam, die vader van Kanaän, het sy vader se naaktheid gesien en dit aan sy broers daarbuite te kenne gegee”. (Gen.9:21,22).

Het Gam bloot net vir sy besope vader gelag soos wat algemeen geglo word?   Nee, dit moes baie ernstiger gewees het.   Om vir ʼn besope vader te lag, is wel oneerbiedig, maar regverdig darem nie so ʼn vervloeking nie.   Dit wat daardie dag in die tent gebeur het, moes byna net so erg soos Kain se broedermoord gewees het want dit het God ʼn tweede vervloeking oor ʼn mens laat uitspreek!

Gam het ʼn weersinswekkende daad gepleeg: “Toe Noag van sy wyn wakker word en merk wat sy jonger seun hom aangedoen het….” (Gen.9:24).   Gam het Noag iets fisies aangedoen wat hy, nadat hy uit sy roesemoes wakker geword het, onmiddellik bemerk het. As dit nie so was nie, sou die teks anders gelui het.   Wat het werklik gebeur?   Talle geleerdes meen dat Satan Gam van wellus laat oorkook en hom ʼn homoseksuele daad met sy besope vader laat pleeg het.

1.2   Sodom en Gomorra

Die Kanaäniete (Gam se nageslag) was berug vir homoseksuele dade. Gen.19 vertel die verhaal van mans wat een nag in Sodom ( ʼn Kanaänitiese stad) Lot beveel het om sy twee gaste (engele) aan hulle uit te lewer om te verkrag. “Hulle het nog nie gaan slaap nie toe die manne van die stad, die manne van Sodom, die huis omsingel; jonk en oud, die hele bevolking, almal saam. En hulle het na Lot geroep en aan hom gesê: Waar is die manne wat vannag na jou gekom het? Bring hulle na ons toe uit, dat ons hulle kan beken” (:4,5).

Dit was so ʼn gruwel in die oë van God dat Hy Sodom en Gomorra met vuur en swael vernietig het. Voordat Israel die beloofde land binnegetrek het, het God hulle ernstig teen hierdie gruwel gewaarsku: “Met ʼn manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos ʼn mens met ʼn vrou het nie… Verontreinig julle nie…. want deur al hierdie dinge is die heidene verontreinig wat Ek voor julle uit verdryf” (Lev.18:22,24).

Paulus praat in geen onduidelike taal met die gelowiges in Rome (Rom.1:18-32) sowel as Korinthe (1 Kor.6:10) oor hierdie gruwel nie.   Die Bybel skryf selfs die nodige straf vir hierdie sonde voor nl. die doodstraf! “En as ʼn man met ʼn manspersoon gemeenskap het... het hulle al twee iets gruwelik gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word” (Lev.20:13).

Swartes is uiters berug vir sodomie. Dis algemene kennis. Aangehoudenes word dikwels in polisieselle en tronke deur swart misdadigers verkrag.   Blankes wat deur swartes verkrag word, is ook dikwels die prooi van sodomie.   Is hierdie gruwel geneties?

1.3   Waarom is Kanaän vervloek?

Waarom is Kanaän, Gam se jongste seun, vervloek en nie Gam self nie? Ons weet nie.   Miskien was dit die gebruik dat die jongste seun vir sy vader se dade geboet het. Dit kan ook wees dat Kanaän in die tent teenwoordig was of selfs daaraan meegedoen het.

Kanaän se nageslag sou daarna altyd in ʼn dienskneg verhouding met die ander twee seuns se nasate staan. Prof. W.S Smith skryf in The Biblical Illustrator: “Kanaän se vervloeking was slawerny. Noag het in Gam en sy seun ʼn karaktertrek bemerk wat op morele minderwaardigheid gedui het.   Dit sou sy hele nageslag beïnvloed.   God het ʼn afkeur daarin gehad en dit gestraf” (in Afrikaans vertaal).

Daar is geleerdes wat glo dat Noag se vervloeking slegs op Kanaän se nageslag betrekking het en nie op die res van Gam se seuns nie.   “Geseënd is die Here, die God van Sem. Maar Kanaän moet sy dienskneg wees. Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem! Maar Kanaän moet sy dienskneg wees” (:26,27).

Nee, hierdie vervloeking-refrein laat die klem op meer as net Kanaän se nageslag val. Uit vers 27 is dit duidelik dat ʼn hegte band tussen Sem en Jafet se afstammelinge sou ontwikkel, maar nie met dié van Gam nie.   Uiteenlopende kulture soos Europeërs en Asiate wat aansluiting by mekaar vind, maar nie by swartes nie. Waarom nie? Verhoed ʼn profeties-genetiese minderwaardigheid dit?   “Onthou die woord wat Ek vir julle gesê het: ʼn Dienskneg is nie groter as sy heer nie...” (Joh.15:20).

2. Kus

Die vloek op Gam se nageslag was baie duidelik in Kus, sy oudste seun, se lewe duidelik. Hy het ʼn reuse godsdienstige verval geloods en is daarna as die stamvader van afgodery vereer.   Hierdie verering het tot in Egipte gestrek waar hy Hermes genoem is. Her was die Egipties vir Gam. Mes kom van die werkwoord mesheh wat beteken om uit te haal - soos om ʼn baba tydens ʼn bevalling uit te haal.   Hermes: Uit Gam gebore (seun van Gam).

In Egipties beteken Her letterlik die gebrande een.   Gam is met die son verbind ten einde hom te vergoddelik. In Hebreeus is sy naam van ʼn werkwoord afgelei en beteken om warm te wees. Gam se nageslag bewoon tot vandag toe nog van die warmste dele op die aarde.

Egipte word in die Bybel o.a. ook die land van Gam genoem: “En Hy het al die eersgeborenes in Egipte getref, die eerstelinge... in die tente van Gam” (Ps.78:51). “Toe het Israel na Egipte gekom, en Jakob het as vreemdeling vertoef in die land van Gam”. (Ps.105:23).

Hermes is ook as die een wat tale kon uitlê vereer. Vandaar die woord Hermeneutiek vir uitlegkunde.   Dit bevestig twee geskiedkundige feite. Eerstens dat daar wel ʼn spraakverwarring was en tweedens dat Kus daarmee verbind is.   Die naam Kus en die woord chaos hou verband. Chaos is nie net ʼn staat van verwarring nie, maar ook ʼn persoon wat in die antieke tyd as die god van verwarring vereer is. Chaos is ʼn woordverbuiging van Kus. Gam se nasate sou aan chaos en geweld gekenmerk word.

3. Nimrod

Kus se seun Nimrod was die eerste koning op die aarde. Gen.10:8 sê dat hy ʼn geweldenaar op aarde was. Hy was volgens ou geskrifte die eerste mens wat homself die titel van koning aangematig het. Dit staan in die teken van opstand teen God en het van Nimrod ʼn tipe van Satan gemaak.

Hy het in Babilonië regeer waar hy etlike stede opgerig het waarvan Nineve die bekendste was.   Nimrod moes fisies baie groot gewees het want die Griekse vertaling van die OT verwys na hom as Nimrod die reus. Tydens opgrawings in die ou Nineve is inskripsies gevind wat Nimrod as iemand wat ʼn bul kaalhandig doodmaak en die horings as oorwinningtrofee op sy eie hoof plaas, voorstel.

Nimrod was ʼn uitsonderlik goeie krygsman en volgens ou geskrifte die leier van ʼn groep baie groot manne wat teen God rebelleer het. “In dié dae was die reuse op die aarde, en ook daarna…. die geweldiges uit die ou tyd, die manne van naam” (Gen.6:4).

Van Nimrod word ook gesê dat hy ʼn uitsonderlik bekwame jagter was. In sy tyd het roofdiere aansienlik vermeerder en mense se lewens bedreig. Ex.23:29 meld iets hiervan:   “Ek sal… dat die land nie woes word en die ongediertes nie teen jou te veel word nie”. Nimrod was genoodsaak om die probleem die hoof te bied en baie suksesvol op hulle jag begin maak.

Nimrod se naam is van twee woorde afgelei; Nimr (luiperd) en rad (onderwerp). Hy het waarskynlik eers ʼn ander naam gehad waarna sy onderdane hom uit dankbaarheid vir sy optrede teen roofdiere met ʼn erenaam die onderwerper van luiperds vereer het.

Sy jaggeselskappe was goed opgelei en baie lojaal aan hom. Dit het Nimrod aansien en mag besorg.   Ongelukkig het Nimrod nie net mense van die vrees vir ongediertes verlos nie, maar ook van die vrees vir God.

In sy kommentaar op Genesis, skryf Calvyn dat Nimrod ʼn hooghartige mens was wat homself belangriker as enige ander mens geag het. Hy was eersugtig en het ʼn georganiseerde, mensbeheerde staat in werking gestel waarmee die wêreld ʼn nuwe fase betree het - ʼn skerp onderskeid tussen heerser en onderworpenes. Dit het die eertydse gemeenskapsleiers wat op bloedverwantskap berus het, beëindig waarna almal in ʼn politieke eenheid verenig is – die staat.

Vóór die vestiging van die koningskap was daar ʼn samelewingsorde waarbinne die burgers sekere voorregte soos bv. die beskerming van eiendom geniet het. Toe die koningskap egter gevestig is, het mense gou van God vervreem geraak. Onderlinge gemeenskappe is met state vervang wat die afvalligheid nog verder laat toegeneem het.

Nimrod se selfliefde het van hom ʼn prototipe van dié soort leier gemaak wat die mensdom vorentoe nog groot leed sou besorg. Sy eiegeregtige beslissings en magswellus het telkens in geweld ontaard.   Die Romeinse geskiedskrywer Trogus Pompeius skryf dat Nimrod die eerste persoon was wat sy eie krygers opgelei het. Die Griekse geskiedskrywer Diodorus Siculus skryf dat Nimrod versot op oorlogvoering was en die meeste volke aan hom onderwerp het.

Gen.10:8 sê iets baie belangrik: “ ... Hy het begin om ʼn geweldenaar op aarde te wees”.   Kain was die eerste mens wat geweld gebruik het. Die verwysing na Nimrod as die eerste geweldenaar beteken dus iets anders – hy was die stamvader van ʼn ras van geweldenaars.   Sy nasate was hoofsaaklik diktators wat slegs in grade van boosheid van mekaar verskil het!

4. Die toring van Babel

Nimrod wou mense in ʼn eenheid onder hom verenig. Dit was strydig met God se opdrag: “En God het Noag en sy seuns geseën en aan hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde” (Gen.9:1). Ná die sondvloed het die mensdom onder die geseënde hand van God aansienlik vermeerder. Twee geslagte later het ʼn verkeerde ding kop begin uitsteek. In plaas daarvan om te versprei soos God beveel het, het Nimrod mense saamgetrek om sy gesag te sentraliseer.

Die geskiedskrywer Diodorus Siculus skryf dat Nimrod die inwoners van daardie streek aan sy mag onderwerp en die stad Babel as setel van sy ryk laat aanlê het. Dit stem met die Bybel se getuienis ooreen: “Daarop sê hulle vir mekaar: Kom, laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei. En hulle sê: Kom, laat ons vir ons ʼn stad bou en ʼn toring waarvan die spits tot aan die hemel reik; en laat ons vir ons ʼn naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie”. (Gen.11:3,4). God het gesê: “Versprei!” Nimrod het gesê: “Nee, ons sal nie! Ons sal by mekaar bly!”

Die Babiloniërs het oor uitsonderlike vermoëns beskik. “En die Here sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie” (Gen.11:16

Nimrod se sukses kan ook aan kommunikasie toegeskryf word. Op daardie stadium was daar slegs een taal. Almal het mekaar verstaan.   God het egter hul bose strewe na ʼn globale mense-eenheid met ʼn taalverwarring beëindig waarna die mense uitmekaar gespat het soos God gevra het!

Niemand weet hoe lank die onvoltooide toring gestaan het nie.   In 460vC het die geskiedskrywer Herodotus oorblyfsels daarvan gesien wat toe al meer as 2000 jaar oud was.   Dit was toe net 95 meter hoog. Alexander die Grote wou skynbaar die toring herbou, maar is oorlede voordat hy daarmee kon begin.   Die sentralisering van mag onder ʼn eenwêreld-regering sou eers in die 20ste eeu nC weer momentum kry.

5. Hoe het Nimrod gelyk?

Alexander Hislop skryf: “Now Nimrod, as the son of Cush, was black, in other words, was a Negro” (The Two Babylon’s, p 34). Argeologiese opgrawings het dit bevestig. Die Romeinse geskiedskrywer Epiphanius noem Nimrod die “seun van Kus, die Ethiopiër”. Die Ethiopiërs is ʼn donker ras.

Hoe kon Nimrod swart (Negroïed) wees as sy voorgeslag dan Semiete (blankes) was?   Kon dit die sigbare teken van Noag se vervloeking van Gam se nageslag wees?   Dit sou die nageslag van Sem en Jafet duidelik van mekaar onderskei het. Die dienaars (Gen.9) sou opsigtelik swart wees.

Nimrod was in Egipte as Osiris bekend. Opgrawings deur die Britse argeoloog Gardiner Wilkinson toon Osiris as ʼn man met opsigtelike Negroïede gelaatstrekke.   Die bodeel van sy koningsgewaad is van luiperdvel - die onderwerper van die luiperd. Luiperdvel maak altyd deel van die meeste swart Afrika-leiers se tradisionele drag uit. Daarbenewens is Nimrod ʼn algemene naam onder swartes.

Nimrod was in oud-Griekeland as Bacchus bekend. Behalwe vir ʼn wynbeker in die hand, word Bacchus as ʼn man in ʼn luiperdvelgewaad voorgestel. Die ou Grieke het hom as Bacchus Ethiopius vereer - “Bacchus die seun van Ethiopus ”. En Ethiopus was Kus.

6. Die land Kus

Kus was ʼn landstreek suid van Egipte.   Nubië vanwaar Egipte se meeste slawe gekom het, was ʼn deel daarvan. ʼn Ander deel het aan Arabiese gebied gegrens. “…. en van die Arabiere wat langsaan die Kusiete is” (2 Kron.21:16).   Teen 2000 v.C. was Kus as die gebied tussen die tweede en derde Nylwatervalle bekend en Siëne (Aswan) die noordelike grens daarvan. Die suidelike grens het heelwaarskynlik baie ver suid gestrek. In sy kommentaar op Genesis skryf Calvyn dat Kus die prins van die Ethiopiërs was. Eusebius verwys na Kus as die stamvader van die Ethiopiërs. So ook Josephus.

Waarom het die nageslag van Gam na Afrika uitgewyk?   Was dit as gevolg van die spraakverwarring of is hulle deur Sem en Jafet se nageslag daarheen verdryf?   Josephus meen dat dit die spraakverwarring was. Hy skryf dat die kinders van Gam na Sirië, Libanon en dele van Noord-Afrika uitgewyk het.

Die Grieke het na Gam se nageslag as die Kissioi verwys - mense van Kus. Hulle was ʼn talryke nasie.   In 2 Kron.14 word van Serag, ʼn Kusietiese koning, gesê dat hy met ʼn leër van 1 miljoen krygers teen Juda opgetrek het. Die bedreiging wat hierdie swart horde vir die Bondsvolk ingehou het, is nie onderskat nie:

“En Asa het die Here sy God aangeroep en gesê: Here, niemand kan help soos U tussen die magtige en die kragtelose nie; help ons, Here onse God, want op U steun ons, en in U Naam het ons teen hierdie menigte gekom…. En die Here het die Kusiete voor Asa en Juda verslaan, en die Kusiete het gevlug …. en van die Kusiete het soveel geval, dat daar vir hulle geen herstel moontlik was nie, want hulle was gebreek voor die aangesig van die Here”. (2 Kron.14:11-13).

Dit sou nie die enigste keer wees dat ʼn swart horde die aftog teen ʼn gelowige minderheid sou blaas nie. Op 16 Desember 1838 het dit ook by Bloedrivier gebeur.

Teen 700vC het Egipte en Ethiopië onder Tirhaka, die koning van Ethiopië, staatkundig verenig (Jes.37:9 en Nah.3:9).   Alhoewel kunsmatig, het hierdie “federasie” 40 jaar lank gehou waarna die trone weer geskei het (Eseg.30:4,5,9). In 1887 is 377 briewe (kleitablette) uit die koninklike argiewe van Amenhotep 3 by Tel-el-Amarna in Egipte ontdek. Hieruit blyk dat ʼn redelike hoeveelheid Kusiete as huursoldate teen 900 v.C. in die Egiptiese leër gedien het.

In een van die briewe kla Abdu-Heba, die Egiptiese bevelvoerder, by sy koning dat die huursoldate een nag by sy huis ingebreek en hom amper vermoor het. Dan kla hy ook oor hul gebrek aan dissipline en dat hulle die rantsoene te vinnig verorber!   “Kan ʼn Kusiet sy vel verander of ʼn luiperd sy vlekke?”(Jer.13:23).

Die Bybel maak ook van Kusietiese diensknegte melding. In 2 Kron.18:21 gee Joab ʼn Kusiet opdrag om die boodskap van Absolom se dood aan Dawid oor te dra. Alvorens hy vertrek, buig die Kusiet eers eerbiedig voor hom. In Jer.38 word ook van Ebed-Meleg, ʼn Kusietiese dienskneg in diens van koning Sedekia melding gemaak.

7.   Die nageslag van Sem en Jafet

Noag se woorde in Gen.9:25-27 is eintlik ʼn beknopte samevatting van die mensegeskiedenis. Die Semiete stam uit Sem waarvan die Israeliete die bekendste volk was. Hulle was bevoorreg om die eerstes te wees wat God se Woord ontvang het.   Deur hulle sou die nasies na God kom.

Daarom sal ons hier 'n gemeensemstemming hoj s

Uit Jafet (wyd uitbrei) se nageslag het die groot koloniste van die wêreld gestam wat Europa, Persië en Indië bevolk het. Jafet se nageslag het in twee rigtings versprei – een na Europa en die ander groep na Persië en Indië.

Gam se nageslag het die koninkryke van Babel en Egipte opgerig. Beide was wêreldheersers totdat God op Sy bestemde tyd hulle heerskappye vernietig het.     Na Babilon se val het Sem uit die twee ballingskappe na hul eie grondgebied teruggekeer. Na die Perse was die Grieke en toe die Romeine wêreldheersers; almal uit die nageslag van Jafet.

God het aan Sem se nageslag die kennis van die ware godsdiens gegee en deur ʼn verbond met Abraham bevestig. Hulle sou vir 2000 jaar die draers van die sigbare kerk van God op aarde wees totdat hulle Christus as Messias verwerp en hul aanspraak as uitverkore volk verloor het.

Die samewerking tussen Sem en Jafet, soos Noag geprofeteer het, is vervul toe die Christendom vanaf Sem na Jafet oorgegaan en sy nageslag die nuwe draers van die sigbare kerk van God op aarde geword het. “En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename” (Gal.3:29).

Noag het aan sy jongste seun ʼn profetiese naam gegee want die Christendom sou inderdaad wyd uitbrei. Oral waar Gam se nageslag oor dié van Sem of Jafet geheers het, het God hulle op sy bestemde tyd verlos. Die 10 plae in Egipte is ʼn sprekende voorbeeld hiervan. God het spesifiek Kores, die Pers, verwek om Sem se nageslag van dié van Gam te verlos (opskrif bokant Jesaja 41).

Gam se nageslag was die eerste mense wat na die sondvloed openlik boosheid bedryf het. Daarom het Arabiere, Amerikaners en Europeërs gereeld van hierdie oorskot as slawe kom koop; ʼn vervulling van Noag se profesie!

Die nageslag van Jafet woon hoofsaaklik in die Noordelike wêrelddele. Jafet is die stamvader van die Europeërs, Asiate en Amerikaners. Slegs die gebiede tussen die Persiese Golf en die Rooisee asook dele tussen die Middellandse- en Kaspiese See en die Tigrisrivier is Semitiese woongebied.

Jafet se nageslag het van God genade ontvang om hul skeppende vermoëns wyd uit te brei. Die Griekse filosowe, Romeinse militariste en moderne wetenskap is alles aan hoë beskawingstandaarde te danke. Dit as sulks, ontbreek klaaglik by Gam se nageslag. Daarom het sy nageslag niks tot die ontwikkeling van die mensdom bygedra nie. Hulle kom nie in ʼn beskaafde wêreld tuis nie. Al wat onder hulle floreer, is getalle en ellende.

Die Nuwe Testament is ook in Grieks, ʼn Jafet-taal, geskryf sodat baie meer mense die Evangelie van verlossing kon verstaan. Vanuit die hoofsetels van Jafet-volke is hierdie boodskap deur Britse, Europese en Skandinawiese sendelinge na Gam se habitat gedra, maar deur baie min aanvaar. Afrika het al baie mense wat met goeie bedoelings daarheen gekom het, ontnugter. Die meeste swartes verkies om in die stof van die aarde rond te kruip en hul bose geeste te vereer.

Slot

Alhoewel Noag se vloek oor Gam se nageslag ʼn ewige vloek is, beteken dit nie dat geeneen van hulle in die hemel kan kom nie.   Die vloek rus op die ras en nie op enkelinge nie.   Die swart ras is wel lotsgebonde vir onderdanigheid bestem, maar nie sondermeer vir die ewige verderf nie.

God het egter beskik dat Jafet se nasate twee groot verantwoordelikhede op hulle neem. Eerstens om die Evangelie van verlossing in Christus aan almal, ook Gam se nasate, te verkondiging. Ongelukkig bestaan die meeste swart godsdienste uit ʼn onheilige vermenging van die Christendom met heidense tradisies. Dit het veroorsaak dat die Christendom meer boos as Christelik geword het. Afrika het ʼn nood aan ʼn Christendom wat deur Bybelse dogma en nie deur hul bose kultuur beheers word nie!

Die tweede verantwoordelikheid is om politieke leiding te neem sodat wet en orde kan heers.   God is ʼn God van orde. Hy kan nooit deur gewelddadige mense vereer word nie. Om politieke mag aan Gam se nageslag te oorhandig, is ʼn resep vir die dood.   Hulle probeer altyd om hul voorspoed op Jafet se vernietiging te bou. Daarom verras hulle selfde, maar wek eerder weersin op. Die boustene van beskawing word nie oral in Afrika waardeer nie

Wie eerbied vir homself het, aan sy eie ras voorkeur gee en onder sy eie volksgenote wil woon omdat hulle sy volkswaardes vertolk, durf nie van rassehaat beskuldig word nie. Rasbewustheid is nie sondermeer rassehaat nie. Ongelukkig vertolk swartes die verlede graag in ʼn vyandige rassepatroon wat hulle arm en onderhorig aan die onderpunt van die voedselketting hou.

Die openbare mening is mislei om te glo dat rasbewustheid ʼn gruwel is. Nee, dit getuig van ʼn hartstog vir die lewe. Gevolglik is die erkenning en uitlewing van veelvolkigheid die enigste oplossing op ʼn vasteland waar mense se waardes ingrypend van mekaar verskil.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie