Aansoekvorms
( 2 Artikels )
Om lidmaatskap- en debietordervorms in te vul is die maklikste metode om die vorms met die muis te verlig (highlight), dan ctrl & c gelyk te druk (copy), en dit dan binne 'n oop e-pos wat u aan ons kan stuur te plak (paste) deur ctrl & v gelyk te druk.
Vul dan die vorm op die e-pos in en stuur dit aan Die Sekretaris by
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
, of faks dit na Die Sekretaris by tel 086 544 5039
U aansoek word by die eerste dagbestuurvergadering van elke maand hanteer waarna u 'n skrywe van bevestiging sal ontvang.
Die Volkstem, Nuusblad vd AVP
( 2 Artikels )
Die Volkstem in uitdrukformaat 04-2010 60 bl Rewolusie-uitgawe kliek hier
Die Volkstem aanlyn-leesformaat 04-2010 63 bl Rewolusie-uitgawe kliek hier
Die Volkstem in uitdrukformaat 03-2010, kliek hier
Die Volkstem in uitdrukformaat 02-2010, kliek hier
Die Volkstem in uitdrukformaat 01-2010, kliek hier
Die Volkstem in uitdrukformaat 10-2009, kliek hier
Die Volkstem 9-2009 in pdf-formaat, kliek hier
Die Volkstem 8-2009 in pdf-formaat, kliek hier
Die Volkstem 7-2009 in pdf-formaat, kliek hier
Die Volkstem 6-2009 in pdf-formaat, kliek hier
Die Volkstem 5-2009 in pdf-formaat, kliek hier
Die Volkstem 4-2009 in pdf-formaat, kliek hier
Die Volkstem 3-2009 in pdf-formaat, kliek hier
Die Volkstem 2-2009 in pdf-formaat, kliek hier
Die Volkstem 1-2009 in pdf-formaat, kliek hier
Die heel eerste Volkstem, nuusblad van die Afrikaner Volksparty wat op 18 Oktober bekendgestel is in die Ou Raadsaal op Kerkplein in Pretoria, is hieronder volledig geplaas.
Indien u 'n elektroniese maandelikse nuusblad wil ontvang, stuur u e-posadres asb saam met u versoek na afrikanervolksparty by polka.co.za
Indien u 'n gedrukte maandelikse nuusblad per landpos wil ontvang, stuur asb u posadres saam met u versoek na Posbus 358, Brits, 0250, of skakel 082-979 2432.