DEBIETORDER
Indien U deur middel van 'n DEBIETORDER maandeliks aan die AVP 'n bydrae wil maak tot die stryd, vul asb die vorm in en stuur dit aan:
Die Penningmeester
Posbus 4088
Kempton park
1620
of faks dit na 086 556 0779
of e-pos dit aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien








