1 2 3c

Totale besoekerstal

Inhoud Trefslae : 9670081

Besoekers aanlyn

Ons het 6678 gaste en 1 Lid aanlyn

  

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

 

Teken aan



STAKING BY NORTHAM PLATINUM

Meer as 6 000 mynwerkers van Northam Platinum is reg om later vandeesweek te begin staak, het die National Union of Mineworkers (NUM) vandag gesê. Die vakbond eis’n loon-verhoging van 15% en ’n buitetoelaag van R3 500 terwyl die myn 8% aanbied saam met ’n toelaag van altesame R1 700. NUM sê hy beraadslag op die oomblik nog met sy lede voor daar finaal besluit word. Die vakbond sê as daar besluit word om te staak, sal daar glo 48 uur kennis gegee word.

 s1

 d1

 sw1

 v1