1 2 3c

Totale besoekerstal

Inhoud Trefslae : 9400664

Besoekers aanlyn

Ons het 4638 gaste aanlyn

  

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

 

Teken aan



DIE NASIONALE DEMOKRATIESE REWOLUSIE EN DIE MOSLEMS

Dit bly ‘n vreemde verskynsel dat mense wat in Afrikanerhuise grootgeword en skynbaar in die Christelike geloof op skool en in die kerk opgevoed is, vir ‘n Moslem spioeneer.

Ons lees in die naweekpers van bewerings oor die Suidlanderaksie en dat tot 200 ANC-regime-agente hierdie Afrikanerwaaksaamheidsgroep binnegedring het. Uiteraard moet hierdie sotte (daar is geen ander woord vir hierdie agente nie) soos Afrikaners lyk, praat, en skynbaar dink en doen, hoe anders sal hulle toegang tot sulke strukture kry en met gemak daar beweeg.

Wat dink hierdie agente: Na wie gaan die inligting wat hulle so gretig insamel? Al van die Moslem, Mohammed Shaik, die kommunistiese regime se inligtingshoof gehoor?

En so was daar al ‘n Joodse kommunis (Ronnie Kasrils) die minister van inligting, om nie eens te praat van geharde Swart kommuniste soos Nelson Mandela en Thabo Mbeki wat die hoofde van die regime was ten behoewe van wie hulle op eie vlees en bloed gespioeneer en as provokasieagente opgetree het.

Dit help klaarblyklik nie om aan hierdie geeste ‘n groter prentjie te skilder nie, so verblind is hulle deur ‘n eed van getrouheid aan die reënboogstaat en 30 silwerstukke wat hulle maandeliks (of is dit eenmalig?) ontvang.

In hierdie aflewering wil ons die kollig op die Moslems en hul moontlike bydrae tot die Jakobynse fase van die ANC se Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR), wat volgens vele aanduidings baie gou ná 12 Julie kan aanbreek, ondersoek. Dis belangrik om te onthou dat Shaik as inligtingshoof van die ANC-regime êrens in die prentjie inpas.

Voor ons egter na verwikkelinge plaaslik kyk, eers opmerkings oor die Moslems se rol in die internasionale magspel.

 

Kriptokrasie

Die eerste opmerking is dat die Moslems, deur middel van onder meer internasionale broederskaporganisasies (die kriptokrasie), nie as ‘n losstaande wêreldmag opereer nie. Studies van internasionale broederskaporganisasies soos die Vrymesselary (die verskynsel duideliker wat hoërorde organisasies soos die Temperliere betref) toon dat hierdie skynbaar Westerse broederskaporganisasies hul oorsprong in die Midde-Ooste het. Deur ooreenkomste en bestuiwing met die ridderordes van die Kruistogte het die Midde-Oosterse kriptokrasie ‘n houvas op die ou ridderordes verkry. Hierdie ridderordes het hierdie houvas en invloed na Europa versprei.

Hierdie houvas en invloed geld steeds. So sal u vind dat Moslems by tye selfs as die hoofde van broederskaporganisasies soos die Klub van Rome optree, hierdie klub met lede soos F.W de Klerk en Desmond Tutu.

Ontleders soos David Icke (ons verwys nie ongekwalifiseerd na sy mening nie. Hy staan bekend as ‘n beoefenaar van die wit magie) voer baie stellig aan Al Keida en die Taliban reageer op die vingerklap van Amerikaanse presidente. Daar is getuienis dat Osama bin Laden en George W. Bush eintlik groot vriende is, bande wat deur olieverbintenisse van die Bush-oliedinastie na die oliedinastie van Bin Laden in Saoedi-Arabië gespoor word.

Soos wat die CIA van veral die 1950’s af rewolusionêre bewegings soos die ANC en PAC in ons land geïdeologiseer, befonds en met raad en daad bygestaan het, so is daar bewerings dat die CIA flink hand bygesit het by sabotasie wat ekstremistiese Moslemgroepe in Afrika gepleeg het, ook teen Amerikaanse instellings en belange!

 

Die Anglo-Amerikaanse magswêreld se dilemma in Suider-Afrika

‘n Belangrike vraag is of dit raadsaam vir die Anglo-Amerikaanse magswêreld is dat Moslem-geweld op Suid-Afrika losgelaat word.

Want China, ‘n kat wat nie sonder handskoene aangepak kan word nie, is besig om hom in Suider-Afrika te vestig en nie alleen belange uit te brei wat die gebied se minerale betref nie, die Chinese is klaarblyklik besig om van Suider-Afrika (sien veral Angola) ‘n stortingsterrein vir miljoene Chinese te maak.

Dit bring ‘n moeilike belangepermutasie mee waarin die Moslemkaart uiters versigtig gespeel sal word.

Die front van die Anglo-Amerikaanse magswêreld in Afrika, ook suidelike Afrika, is nie meer “colonial offices” nie maar internasionale sake-korporasies se direksie-kantore. Met Afrika se sogenaamde “vredesmag” en bendes huursoldate en sekuriteitswagte wat hulle in die omgewing van hul myne aanhou om voortgesette produksie te verseker al gebeur watter politieke opstootjie, rewolusie ingesluit.

 

Anglo-Amerikaanse maatskappye se dilemma in Suid-Afrika

Die Anglo-Amerikaanse maatskappye se dilemma in Julias Malema.

Malema wil hul myne en maatskappye, desnoods met behulp van die NDR, nasionaliseer.

Die Anglo-Amerikaanse maatskappye se ander dilemma is die Boerevolk. Die Boerevolk se eiendomregtelike beskouing stuit nie by in wie se naam ‘n mynmaatskappy se aandele verkoop is nie.

Die Anglo-Amerikaanse magswêreld worstel waarskynlik met die vraag na watter kant die invloed van die internasionale Moslemmag op die Jakobynse fase van die rewolusie, hul myn- en mineralereg-monopolie sal laat gaan.

Ons mening is dat hulle maar lugtig vir die internasionale Moslemmag se invloed sal wees. Die Moslem is na alles geswore vyand van die sioniste, die de facto-eienaars van die meeste Suid-Afrikaanse myne.

 

Ekstremistiese Moslems se invloed in ons land

Ons het in vroeëre artikels die kollig laat val op die ekstremistiese Moslemfront Pagad op die ontseteling van die ou Nasionale Party in Wes-Kaapland. Hierdie politieke ontseteling het waarskynlik ‘n groot invloed op die uiteindelike ideologiese ontseteling van die Afrikaner in Wes-Kaapland uitgeoefen. Van ‘n Christelik-etniese lewens- en wêreldbeskouing, veral op die Kaapse Skiereiland, het daar weinig oorgebly en die Kaapse Afrikaner het kerklik-godsdienstig en ideologies feitlik heeltemal in ‘n multi-kulti-wêreld opgegaan, soos die feit dat die DA die gebied regeer kennelik illustreer.

Wat hierdie ontseteling van die Afrikaner in Wes-Kaapland omstreeks 2000 betref, ‘n paar kanttekeninge:

■Dit was bloedig en gewelddadig;

■Dis gekenmerk deur stedelike terreur;

■Dis gepleeg onder die dekmantel van ‘n veldtog teen misdaad;

■Dit het gepaard gegaan met sluipmoorde, selfs op (let wel) Afrikaner-polisiemanne en Afrikaner-landdroste;

■Daar was vele vrae oor die finansiering van Pagad en sy sabotasie-bevoorrading met die bronne wat genoem is nie noodwendig van Moslem-aard nie;

■Soos in Moslem-geweld elders in die wêreld is daar nie geskroom om openbare plekke soos restaurante te teiken in terreuraanslae nie.

Die vraag is hoe die Moslems ‘n aanslag van ‘n bepaalde streek tot landswyd sal uitbrei ten einde hul bepaalde gunsteling en/of faksie in die NDR (Malema, Joe Vavi en Cosatu), Jacob Zuma of Gwede Mantashe) te help.

 

Moslems in “kritieke getalle” elders in die land

Ons glo nie daar bestaan onlangse opnames om hierdie stand van sake genoegsaam te openbaar nie.

Behalwe vir die Kaapse Skiereiland woon daar waarskynlik duisende Moslems in die Durban/Pinetown/Pietermaritzburg-gebied en in Stanger in Natal.

Wat Pretoria betref is daar behalwe vir Moslem-enklawes wat in of digby die middestad onstaan het waarskynlik groot getalle Moslems in die Laudium/Erasmia (Indiërs) -gebied.

In Johannesburg is daar Lenasia en nader aan die middestad die Fordsburg/Maifair-gebied.

Aan die Oos-Rand is baie Moslems tot sover as Nigel saamgetrek.

Groot getalle Moslems het hul intrek op die Transvaalse platteland in die onlangse jare geneem. Daar bevind hulle hul nie slegs in die ou Indiër-groepsgebiede nie maar die ou Transvaalse sakegebiede op die platteland is in ‘n groot mate geislamifiseer.

Om ‘n idee te kry hoeveel Moslem-mans onder wapen geplaas kan word kan Vrydagmiddae twaalfuur observasie by moskees gedoen word.

Dit sal klaarblyklik bewerings dat daar tot 20 opleidingskampe vir Moslems verspreid in die land bestaan bevestig.

Oor insae oor die aard van hierdie opleiding beskik ons ongelukkig nie. Moontlik kan daardie ANC-regime-agente wat so gretig Afrikaner-instellings soos die Suidlanderaksie binnesypel, vir ons lig op die saak werp. (Ons wonder of hulle in staat sal wees tot enige gevolgtrekking wat veiligheidsbedreiginge betref.)

 

Die Vrystaat

Sedert P.W.Botha in 1985 die Oranje Vrystaat vir Moslems in sy Rubikon-toespraak oopgestel het het letterlik duisende Moslems hulle in die Vrystaat gevestig. Ook Moslem-lande soos Saoedi-Arabië het in landbougrond belê. Of van die Arabiere wat kort voor WB 2010 weens hul radikale Moslem-betrekkinge in daardie land en elders aangekeer is van die Vrystaat se nuwe boere is, sal ons nie weet nie.

 

Van waar die radikale Moslems

Hulle is van Suid-Afrika self (mense soos die Shaiks, vriende van Jacob Zuma), Somalië en Pakistan, met Amerika ‘n belangrike kruispunt vir hierdie radikales waar organisasies soos The Nation of Islam van Louis Farrakhan (oorlede) toevlugsoorde in die groot Amerikaanse stede vir hulle geskep het.

 

SA buurstate

Botswana het ‘n Moslem-opleidingskamp gehad. Zimbabwe dien ook as toegangspoort vir Moslems

Die Franse nuusagentskap AFP berig juis hierdie naweek van ‘n Pakistanse verdagte in die 2008-Moslembomaanslag op ‘n hotel in Mombaai, Indië wat aangehou is toe hy en nog ‘n Moslem probeer het om die grens tussen Zimbabwe en Suid-Afrika oor te steek.

Imran Muhammad, 33, is by die Beitbuggrenspos in hegtenis geneem.
"Daar is aanduidings dat ... Muhammad gesoek word in Pakistan weens sy beweerde betrokkenheid by die terreur wat Moembaai in November 2008 geruk het,” verklaar ‘n koerant van Zimbabwe.
Die twee is op 20 Junie aangekeer met vals Kenia-paspoorte in hul besit. Interpol help glo in die ondersoek van die saak.
Dat hierdie radikale Moslems se bande wyd strek, ly geen twyfel nie. Muhammed is glo “normaalweg gebaseer” in die Chillense hoofzstad Santiago.
Volgens ‘n koerant van Zimbabwe het Muhamed en sy 39-jarige medepligtige, Chaudry Parvez Agmad, van Saoedi-Arabië na Tanzanië gevlieg en toe pad langs Zimbabwe bereik.

Zimbabwe- en Suid-Afrika het glo grensbeheermaatreëls vir WB 2010 tussen 11 Junie en 11 Julie verskerp.

Wat na 11 Julie aan die grense sal gebeur is uiteraard ‘n groot raaisel.

 


 s1

 d1

 sw1

 v1