HEIL DIE LESER (14) DIE KREEF
DIE KREEF
Die kreatuur is bewapen van kop tot toon;
Skerp kloue om vinnig te knyp,
harde dop om as skild te dien,
‘n kragtige stert om weg te swem.
Gryp hom met die hand en jy sal die prys betaal.
Gebruik’n stok, draai hom om en ontbloot sy pens.
Kies nou waar jy met die mes wil steek
Groetnis!
Neef Jan