HEIL DIE LESER (12) DIE KNOOP
DIE KNOOP
Die knoop is styf en inmekaar gekoek,
dis onmoontlik om hom los te maak.
Soos tyd verloop kry hy knope by en
om dít los te maak sal te veel tyd verspil.
Sny hom met ’n mes middeldeur,
so die tou sal sy gebruik verloor.
Groetnis!
Neef Jan
Die knoop is styf en inmekaar gekoek,
dis onmoontlik om hom los te maak.
Soos tyd verloop kry hy knope by en
om dít los te maak sal te veel tyd verspil.
Sny hom met ’n mes middeldeur,
so die tou sal sy gebruik verloor.
Groetnis!
Neef Jan











