1 2 3c

Totale besoekerstal

Inhoud Trefslae : 9438468

Besoekers aanlyn

Ons het 2522 gaste aanlyn

  

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

 

Teken aan



HEIL DIE LESER (11) DIE BOKSER

DIE BOKSER

Die slim bokser beplan nie die uitklophou nie.
Hy bepaal slegs die ritme van geveg om hom te pas.
Deur aan te val en te retireer stel hy die tempo vas,
stuur sy opponent van die middel na die hoek.
As meester van tyd en spasie skep hy frustrasie
sodat sy opponent kanse vat en foute maak.
Hy werk met die opponent se kop.
’n Afkop bokser kan sy vuiste nie beheer nie, 
dis wanneer jy die uitklophou moet plant

Groetnis!
Neef Jan

 

 s1

 d1

 sw1

 v1